{"id":24524,"date":"2026-03-09T10:37:15","date_gmt":"2026-03-09T08:37:15","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?post_type=tribe_events&#038;p=24524"},"modified":"2026-03-09T10:40:34","modified_gmt":"2026-03-09T08:40:34","slug":"netwerk24-kreatiewe-skryfkompetisie-opstelafdeling","status":"publish","type":"tribe_events","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/netwerk24-kreatiewe-skryfkompetisie-opstelafdeling\/","title":{"rendered":"Netwerk24 Kreatiewe skryfkompetisie: Opstelafdeling"},"content":{"rendered":"<p>Die opstelafdeling word aangebied met die kurrikulum (per graad) as riglyn. Deelnemers moet in gedagte hou dat die kreatiewe skryfkompetisie nie &#8216;n lang romankompetisie is nie &#8211; die lengte word bepaal deur die graad-spesifieke kurrikulum.<\/p>\n<p><strong>Opstelkategorie\u00eb:\u00a0<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Verhalend<\/li>\n<li>Beskrywend<\/li>\n<li>Argumenterend\/ Beredeneerd<\/li>\n<li>Bespiegelend<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Daar is 3 Opstelafdeling:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Opstelafdeling vir <strong>Afrikaans eerste huistaal (ho\u00ebrskole)<\/strong><\/li>\n<li>Opstelafdeling vir <strong>Afrikaans eerste addisionele taal (ho\u00ebrskole)<\/strong><\/li>\n<li>Opstelafdeling vir <strong>Afrikaans huistaal (laerskole)<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Elke afdeling het sy eie re\u00ebls en inskrywingsprosedures, handleidings, asook eie elektroniese registrasievorms. Daar is vanjaar nie &#8216;n ope-afdeling vir opstelle nie.<\/p>\n<p><strong>Re\u00ebls en inskrywingsprosedure:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag van die kompetisie gevoer word nie. Die opstel en ope-afdeling sal gesamentlik beoordeel word.<\/li>\n<li>Netwerk 24 gee nie individuele terugvoer aan skole of leerlinge nie, maar deeglike algemene terugvoer en wenke sal na afloop van die kompetisie beskikbaar gestel word.<\/li>\n<li>Leerlinge se skryfwerk moet <strong>getik<\/strong> wees. <strong>Geen harde kopie\u00eb<\/strong> mag ingestuur word nie slegs elektroniese PDF-dokumente moet opgelaai word.<\/li>\n<li>Leerlinge se skryfstukke moet <strong>gesamentlik as een PDF-dokument<\/strong> by die betrokke afdeling opgelaai word.<\/li>\n<li><strong>Boaan elke skryfstuk<\/strong> moet die leerling se naam, opstel kategorie, titel, graad en naam van skool verskyn.<\/li>\n<li>Daar moet<strong> &#8216;n opsommenderlys van al die inskrywings ingestuur word<\/strong>. Die lys vir voltooiing is aangeheg. Dit is vir kontrole en moet die voorblad vorm van die skryfstukke wat gesamentlik as een document opgelaai word.<\/li>\n<li>Die skool kan die beste werk van <strong>slegs 3 leerlinge per graad<\/strong> inskryf. <strong>Ho\u00ebrskole kan dus<\/strong> <strong>15 leerlinge inskryf<\/strong>, as hulle sou verkies om meer as 3 per graad in te skryf, moet daar net ten minste inskrywings van elke graad wees. <strong>Laerskole kan dus 12 leerlinge inskryf<\/strong> en daar moet ook ten minste inskrywings van elke graad wees as hulle meer as 3 by &#8216;n graad inskryf.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Sluitingsdatum:<\/strong> 1 September 2026<\/p>\n<p>Vir enige navrae stuur &#8216;n e-pos aan <a href=\"mailto:skool@ebeeldskool.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">skool@ebeeldskool.co.za<\/a> of <a href=\"mailto:skool@dieburgerskool.co.za\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">skool@dieburgerskool.co.za<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.ebeeldskool.co.za\/skryfkompetisie\/registrasie-opstelle\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Klik hier vir meer inligting.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<h4>Sluitingsdatum: 1 September 2026 <\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die opstelafdeling word aangebied met die kurrikulum (per graad) as riglyn. Deelnemers moet in gedagte hou dat die kreatiewe skryfkompetisie nie &#8216;n lang romankompetisie is nie &#8211; die lengte word bepaal deur die graad-spesifieke kurrikulum.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":24528,"template":"","meta":{"_en_post_content":"","_en_post_name":"","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"_tribe_events_status":"","_tribe_events_status_reason":"","footnotes":"","_tec_slr_enabled":"","_tec_slr_layout":""},"tags":[],"tribe_events_cat":[53],"class_list":{"0":"post-24524","1":"tribe_events","2":"type-tribe_events","3":"status-publish","4":"has-post-thumbnail","6":"tribe_events_cat-competitions","7":"cat_competitions","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"ticketed":false,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/24524","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/tribe_events"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/24524\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":24531,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/24524\/revisions\/24531"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/24528"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=24524"}],"wp:term":[{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=24524"},{"taxonomy":"tribe_events_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events_cat?post=24524"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}