{"id":9563,"date":"2023-06-14T10:46:53","date_gmt":"2023-06-14T08:46:53","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=9563"},"modified":"2023-06-14T10:50:07","modified_gmt":"2023-06-14T08:50:07","slug":"die-eerste-internasionale-jakes-gerwel-stigting-genootskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/die-eerste-internasionale-jakes-gerwel-stigting-genootskap\/","title":{"rendered":"Die eerste internasionale Jakes Gerwel Stigting-genootskap","raw":"Die eerste internasionale Jakes Gerwel Stigting-genootskap"},"content":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting (JGG) kondig met groot graagte hul eerste 6-wekelange internasionale genootskap aan wat geskeduleer is om in die eerste termyn van 2024 in die Verenigde State van Amerika in New York plaas te vind.<\/p>\n<p>Hierdie uitsonderlike geleentheid is oop slegs vir skrywers wat al voorheen aan \u2019n residensieprogram van die Stigting deelgeneem het. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om meestersklasse by die Columbia Universiteit se Kunsskool asook by The New School by te woon en aan te bied. Die finale bevestiging van die genootskap sal afhang van die aanvaarding van die kandidaat deur die komitee by die Kunsskool.<\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting sal die koste van die internasionale vlugte dek, bystand verleen met die visumaansoek en verblyf in New York, met insluiting van per diems (dagtoelae). Die buigsame 6-wekelange genootskap sal binne \u2019n venstertydperk van middel-Januarie tot einde April 2024 gere\u00ebl word. Die suksesvolle kandidaat kan oor geskikte begin- en einddatums kan onderhandel.<\/p>\n<p>Daar sal van die verkose skrywer verwag word om \u2019n 2-uurlange seminaar een maal per week by te woon, die skrywer moet beskikbaar wees vir kantoorkonsultasies vir 2 ure per week en moet geskrewe werk voorskryf en daaroor terugvoer gee. Die kursus moet leesgesentreer wees en van die perspektief van \u2019n praktiserende skrywer eerder as van \u2019n akademiese oogpunt aangebied word. Daar sal ook van die genoot verwag word om \u2019n Saterdag- kreatiewe skryfklas by The New School aan te bied. Bywoning van sosiale geleenthede wat deur die Stigting en sy oorsese vennote gere\u00ebl word, is verpligtend.<\/p>\n<p>Belangstellende JGS-skrywers moet hul aansoeke teen <strong>14 Augustus<\/strong> per e-pos aan Theo Kemp by theo@jgf.org.za stuur. Die volgende moet by die aansoek ingesluit word:<\/p>\n<ul>\n<li>Uitvoerige skrywersbiografie, met insluiting van publikasies en suksesse<\/li>\n<li>Motiveringsbrief vir die aansoek<\/li>\n<li>Voorgestelde tema en sillabus van die meestersklasse<\/li>\n<\/ul>\n<p>Vind meer uit oor die New Yorkse vennote deur op die skakels te klik:<\/p>\n<ul>\n<li><a href=\"https:\/\/arts.columbia.edu\/writing\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Columbia Universiteit se Kunsskool<\/a><\/li>\n<li><a href=\"https:\/\/newschool.edu\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">The New School<\/a><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting (JGG) kondig met groot graagte hul eerste 6-wekelange internasionale genootskap aan wat geskeduleer is om in die eerste termyn van 2024 in die Verenigde State van Amerika in New York plaas te vind.\r\n\r\nHierdie uitsonderlike geleentheid is oop slegs vir skrywers wat al voorheen aan \u2019n residensieprogram van die Stigting deelgeneem het. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om meestersklasse by die Columbia Universiteit se Kunsskool asook by The New School by te woon en aan te bied. Die finale bevestiging van die genootskap sal afhang van die aanvaarding van die kandidaat deur die komitee by die Kunsskool.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting sal die koste van die internasionale vlugte dek, bystand verleen met die visumaansoek en verblyf in New York, met insluiting van per diems (dagtoelae). Die buigsame 6-wekelange genootskap sal binne \u2019n venstertydperk van middel-Januarie tot einde April 2024 gere\u00ebl word. Die suksesvolle kandidaat kan oor geskikte begin- en einddatums kan onderhandel.\r\n\r\nDaar sal van die verkose skrywer verwag word om \u2019n 2-uurlange seminaar een maal per week by te woon, die skrywer moet beskikbaar wees vir kantoorkonsultasies vir 2 ure per week en moet geskrewe werk voorskryf en daaroor terugvoer gee. Die kursus moet leesgesentreer wees en van die perspektief van \u2019n praktiserende skrywer eerder as van \u2019n akademiese oogpunt aangebied word. Daar sal ook van die genoot verwag word om \u2019n Saterdag- kreatiewe skryfklas by The New School aan te bied. Bywoning van sosiale geleenthede wat deur die Stigting en sy oorsese vennote gere\u00ebl word, is verpligtend.\r\n\r\nBelangstellende JGS-skrywers moet hul aansoeke teen <strong>14 Augustus<\/strong> per e-pos aan Theo Kemp by theo@jgf.org.za stuur. Die volgende moet by die aansoek ingesluit word:\r\n<ul>\r\n \t<li>Uitvoerige skrywersbiografie, met insluiting van publikasies en suksesse<\/li>\r\n \t<li>Motiveringsbrief vir die aansoek<\/li>\r\n \t<li>Voorgestelde tema en sillabus van die meestersklasse<\/li>\r\n<\/ul>\r\nVind meer uit oor die New Yorkse vennote deur op die skakels te klik:\r\n<ul>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/arts.columbia.edu\/writing\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Columbia Universiteit se Kunsskool<\/a><\/li>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/newschool.edu\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">The New School<\/a><\/li>\r\n<\/ul>"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":9565,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"The Jakes Gerwel Foundation (JGF) is pleased to announce their first ever 6-week international fellowship, which is scheduled to take place in the first term of 2024 in the United States of America in New York City.\r\n\r\nThis extraordinary opportunity is only open to writers who have previously participated in a residency programme of the Foundation. It will be expected of the successful candidate to attend and present master classes at the Columbia University\u2019s School of the Arts as well as at The New School. The final confirmation of the fellowship will depend on the acceptance of the candidate by the committee at the School of the Arts.\r\n\r\nThe Jakes Gerwel Foundation will cover the cost of the international flights and provide assistance with the visa application and accommodation in New York, including per diems (daily allowances). The flexible 6-week fellowship will be arranged to fall within the window period of mid-January to end April 2024. The successful candidate will be able to negotiate suitable start and end dates for the fellowship.\r\n\r\nThe selected writer will be required to attend a 2-hour seminar once a week, needs to be available for office consultation for 2 hours a week and will have to assign and respond to written work. The course should be reading-centred and taught from the perspective of a practising writer as opposed to the viewpoint of an academic. The fellow will also be required to present a Saturday creative writing class at The New School. Attendance of social events organised by the Foundation and its partners abroad will also be obligatory.\r\n\r\nInterested JGF writers must submit their application by email to Theo Kemp at theo@jgf.org.za by <strong>14 August<\/strong>. The following should be included in the application:\r\n<ul>\r\n \t<li>Detailed writer\u2019s biography, including publications and achievements<\/li>\r\n \t<li>Letter of motivation for the application<\/li>\r\n \t<li>Proposed theme and syllabus of the master classes<\/li>\r\n<\/ul>\r\nFind out more about the New York partners by clicking on the links:\r\n<ul>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/arts.columbia.edu\/writing\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Columbia University\u2019s School of the Arts<\/a><\/li>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/www.newschool.edu\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">The New School<\/a><\/li>\r\n<\/ul>","_en_post_name":"the-first-jakes-gerwel-foundation-international-fellowship","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"The first Jakes Gerwel Foundation international fellowship","_af_post_content":"Die Jakes Gerwel Stigting (JGG) kondig met groot graagte hul eerste 6-wekelange internasionale genootskap aan wat geskeduleer is om in die eerste termyn van 2024 in die Verenigde State van Amerika in New York plaas te vind.\r\n\r\nHierdie uitsonderlike geleentheid is oop slegs vir skrywers wat al voorheen aan \u2019n residensieprogram van die Stigting deelgeneem het. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om meestersklasse by die Columbia Universiteit se Kunsskool asook by The New School by te woon en aan te bied. Die finale bevestiging van die genootskap sal afhang van die aanvaarding van die kandidaat deur die komitee by die Kunsskool.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting sal die koste van die internasionale vlugte dek, bystand verleen met die visumaansoek en verblyf in New York, met insluiting van per diems (dagtoelae). Die buigsame 6-wekelange genootskap sal binne \u2019n venstertydperk van middel-Januarie tot einde April 2024 gere\u00ebl word. Die suksesvolle kandidaat kan oor geskikte begin- en einddatums kan onderhandel.\r\n\r\nDaar sal van die verkose skrywer verwag word om \u2019n 2-uurlange seminaar een maal per week by te woon, die skrywer moet beskikbaar wees vir kantoorkonsultasies vir 2 ure per week en moet geskrewe werk voorskryf en daaroor terugvoer gee. Die kursus moet leesgesentreer wees en van die perspektief van \u2019n praktiserende skrywer eerder as van \u2019n akademiese oogpunt aangebied word. Daar sal ook van die genoot verwag word om \u2019n Saterdag- kreatiewe skryfklas by The New School aan te bied. Bywoning van sosiale geleenthede wat deur die Stigting en sy oorsese vennote gere\u00ebl word, is verpligtend.\r\n\r\nBelangstellende JGS-skrywers moet hul aansoeke teen <strong>14 Augustus<\/strong> per e-pos aan Theo Kemp by theo@jgf.org.za stuur. Die volgende moet by die aansoek ingesluit word:\r\n<ul>\r\n \t<li>Uitvoerige skrywersbiografie, met insluiting van publikasies en suksesse<\/li>\r\n \t<li>Motiveringsbrief vir die aansoek<\/li>\r\n \t<li>Voorgestelde tema en sillabus van die meestersklasse<\/li>\r\n<\/ul>\r\nVind meer uit oor die New Yorkse vennote deur op die skakels te klik:\r\n<ul>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/arts.columbia.edu\/writing\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Columbia Universiteit se Kunsskool<\/a><\/li>\r\n \t<li><a href=\"https:\/\/newschool.edu\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">The New School<\/a><\/li>\r\n<\/ul>","_af_post_name":"die-eerste-internasionale-jakes-gerwel-stigting-genootskap","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Die eerste internasionale Jakes Gerwel Stigting-genootskap","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-9563","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9563","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9563"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9563\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":9564,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9563\/revisions\/9564"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9565"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9563"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=9563"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=9563"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}