{"id":889,"date":"2019-04-10T12:23:58","date_gmt":"2019-04-10T10:23:58","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=889"},"modified":"2019-04-10T12:27:46","modified_gmt":"2019-04-10T10:27:46","slug":"jong-sterre-projek-bied-uitsonderlike-geleentheid-vir-jong-dramaturge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jong-sterre-projek-bied-uitsonderlike-geleentheid-vir-jong-dramaturge\/","title":{"rendered":"Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge","raw":"Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-890\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster.jpg 500w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster-200x200.jpg 200w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster-300x300.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 500px) 100vw, 500px\" \/><\/p>\n<p>Die ontwikkeling en bevordering van jong talent is die erns van beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees. Dit is om hierdie rede dat di\u00e9 twee organisasies vanjaar hande neem om deur die fees se bestaande <strong>Jong Sterre-projek<\/strong> die kans aan opkomende dramaturge te bied om onder mentorskap aan hul skryfwerk te skaaf.<\/p>\n<p>Dramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen <strong>5 Julie 2019 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of &#8216;n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV, te e-pos na brahams by die feeskantoor by <a href=\"mailto:Francois.Abrahams@media24.com\">Francois.Abrahams@media24.com<\/a>. Geen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.<\/p>\n<p>Daarna sal \u2019n kortlys op <strong>19 Julie<\/strong> bekend gemaak word en die verkose kunstenaars kry dan die geleentheid om hul ingeskrewe tekste aan \u2019n paneel van teaterkenners in die Artscape-kunstesentrum op <strong>1 en 2 Augustus<\/strong> in Kaapstad voor te l\u00ea.<\/p>\n<p>Die suksesvolle kandidate word op<strong> 5 Augustus <\/strong>aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf <strong>4 tot 25 Oktober 2019 in<\/strong> die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, leefvertrekke en lowergroen tuin, bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf.<\/p>\n<p><strong>Amy Jephta<\/strong> \u2013 gerekende dramaturg wat onder meer bekend is vir die bekroonde toneelstuk <em>Kristalvlakte<\/em> \u2013 sal as die mentor optree. Die reis- en verblyfkostes van die jong skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word en die Suidoosterfees sal die geleentheid bied dat die werke na afloop van die mentorskapprogram op die planke gebring kan word.<\/p>\n<p>Met hierdie projek word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit deur onderskraging en mentorskap te bied aan talentvolle individue wat andersins nie die geleentheid daartoe sou gehad het nie. Gerwel was instrumenteel in die totstandkoming van die Suidoosterfees wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Stigting is op sy beurt in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en besigheidsman \u2013 deur relevante projekte verder uit te bou. Gerwel se geliefde Paulet-huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.<\/p>\n<p>Die Suidoosterfees vind vanjaar plaas vanaf <strong>25 April tot 1 Mei<\/strong>. Die volledige feesprogram is beskikbaar by <a href=\"http:\/\/www.suidoosterfees.co.za\">www.suidoosterfees.co.za<\/a>.<\/p>\n<p>Navrae rakende die projek kan gerig word aan Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.<\/p>\n<p>Foto: www.drama.uct.ac.za<\/p>\n","protected":false,"raw":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-890\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>\r\n\r\nDie ontwikkeling en bevordering van jong talent is die erns van beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees. Dit is om hierdie rede dat di\u00e9 twee organisasies vanjaar hande neem om deur die fees se bestaande <strong>Jong Sterre-projek<\/strong> die kans aan opkomende dramaturge te bied om onder mentorskap aan hul skryfwerk te skaaf.\r\n\r\nDramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen <strong>5 Julie 2019 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of 'n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV, te e-pos na brahams by die feeskantoor by <a href=\"mailto:Francois.Abrahams@media24.com\">Francois.Abrahams@media24.com<\/a>. Geen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDaarna sal \u2019n kortlys op <strong>19 Julie<\/strong> bekend gemaak word en die verkose kunstenaars kry dan die geleentheid om hul ingeskrewe tekste aan \u2019n paneel van teaterkenners in die Artscape-kunstesentrum op <strong>1 en 2 Augustus<\/strong> in Kaapstad voor te l\u00ea.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate word op<strong> 5 Augustus <\/strong>aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf <strong>4 tot 25 Oktober 2019 in<\/strong> die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, leefvertrekke en lowergroen tuin, bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf.\r\n\r\n<strong>Amy Jephta<\/strong> \u2013 gerekende dramaturg wat onder meer bekend is vir die bekroonde toneelstuk <em>Kristalvlakte<\/em> \u2013 sal as die mentor optree. Die reis- en verblyfkostes van die jong skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word en die Suidoosterfees sal die geleentheid bied dat die werke na afloop van die mentorskapprogram op die planke gebring kan word.\r\n\r\nMet hierdie projek word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit deur onderskraging en mentorskap te bied aan talentvolle individue wat andersins nie die geleentheid daartoe sou gehad het nie. Gerwel was instrumenteel in die totstandkoming van die Suidoosterfees wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Stigting is op sy beurt in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en besigheidsman \u2013 deur relevante projekte verder uit te bou. Gerwel se geliefde Paulet-huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.\r\n\r\nDie Suidoosterfees vind vanjaar plaas vanaf <strong>25 April tot 1 Mei<\/strong>. Die volledige feesprogram is beskikbaar by <a href=\"http:\/\/www.suidoosterfees.co.za\">www.suidoosterfees.co.za<\/a>.\r\n\r\nNavrae rakende die projek kan gerig word aan Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.\r\n\r\nFoto: www.drama.uct.ac.za"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":890,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-890\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>\r\n\r\nNurturing and promoting young talent are key concerns of both the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees. These two organisations are thus partnering this year in order to give young upcoming playwrights the chance to perfect written plays under mentorship by taking part in the festival's existing <strong>Jong Sterre<\/strong> project.\r\n\r\nPlaywrights who are just starting out on their careers are invited to submit by email any new written play, or an extract of the play, together with a short CV to Francois Abrahams at the festival office at <a href=\"mailto:Francois.Abrahams@media24.com\">Francois.Abrahams@media24.com<\/a> by <strong>5 July 2019<\/strong>. No play that has already been staged will be considered.\r\n\r\nA shortlist will be announced on <strong>19 July <\/strong>and the selected playwrights will get the opportunity to present the entered scripts to a panel of theatre experts at the Artscape Theatre Centre in Cape Town on <strong>1 and 2 August<\/strong>.\r\n\r\nThe successful candidates will be announced on <strong>5 August <\/strong>and will be offered the opportunity to write in the Jakes Gerwel Foundation's Paulet House in Somerset East in the Eastern Cape from <strong>4 to 25 October<\/strong>. This house with its old-world charm, spacious rooms and luscious garden offers the ideal environment for undisturbed creative writing.\r\n\r\n<strong>Amy Jephta<\/strong> \u2013 respected playwright and known for the award-winning play <em>Kristalvlakte<\/em>, among others \u2013 will act as mentor. Travel and accommodation costs will be covered by the Jakes Gerwel Foundation while the Suidoosterfees will create the opportunity to stage the plays after completion of the mentorship programme.\r\n\r\nWith this project, the late professor Jakes Gerwel's legacy is honoured by offering support and mentorship to talented individuals who would not otherwise have had such an opportunity to further their careers. Gerwel was instrumental in the creation of the Suidoosterfees that strives to promote inclusivity in the arts. The Foundation was started in order to build on the legacy of Gerwel \u2013 who excelled as educator, liberator, patron of the arts and businessman - through relevant projects. Gerwel's beloved Paulet House was donated to the Foundation by his wife, Phoeb\u00e9 Gerwel, after his death with the specific aim to transform it into a writers\u2019 house.\r\n\r\nThis year the Suidoosterfees will take place from <strong>25 April to 1 May<\/strong>. The complete festival programme is available at <a href=\"http:\/\/www.suidoosterfees.co.za\/\">www.suidoosterfees.co.za<\/a>.\r\n\r\nFor further enquiries regarding the project, please contact Theo Kemp, executive director of the Jakes Gerwel Foundation at <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.\r\n\r\nPhoto: www.drama.uct.ac.za","_en_post_name":"jong-sterre-project-offers-an-exceptional-opportunity-to-young-playwrights","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Jong Sterre project offers an exceptional opportunity to young playwrights","_af_post_content":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-890\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/amy_suidooster.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>\r\n\r\nDie ontwikkeling en bevordering van jong talent is die erns van beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees. Dit is om hierdie rede dat di\u00e9 twee organisasies vanjaar hande neem om deur die fees se bestaande <strong>Jong Sterre-projek<\/strong> die kans aan opkomende dramaturge te bied om onder mentorskap aan hul skryfwerk te skaaf.\r\n\r\nDramaturge wat aan die begin van hul loopbaan staan, word uitgenooi om teen <strong>5 Julie 2019 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of 'n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV, te e-pos na brahams by die feeskantoor by <a href=\"mailto:Francois.Abrahams@media24.com\">Francois.Abrahams@media24.com<\/a>. Geen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDaarna sal \u2019n kortlys op <strong>19 Julie<\/strong> bekend gemaak word en die verkose kunstenaars kry dan die geleentheid om hul ingeskrewe tekste aan \u2019n paneel van teaterkenners in die Artscape-kunstesentrum op <strong>1 en 2 Augustus<\/strong> in Kaapstad voor te l\u00ea.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate word op<strong> 5 Augustus <\/strong>aangewys en sal die geleentheid gebied word om vir die tydperk vanaf <strong>4 tot 25 Oktober 2019 in<\/strong> die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, leefvertrekke en lowergroen tuin, bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf.\r\n\r\n<strong>Amy Jephta<\/strong> \u2013 gerekende dramaturg wat onder meer bekend is vir die bekroonde toneelstuk <em>Kristalvlakte<\/em> \u2013 sal as die mentor optree. Die reis- en verblyfkostes van die jong skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word en die Suidoosterfees sal die geleentheid bied dat die werke na afloop van die mentorskapprogram op die planke gebring kan word.\r\n\r\nMet hierdie projek word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit deur onderskraging en mentorskap te bied aan talentvolle individue wat andersins nie die geleentheid daartoe sou gehad het nie. Gerwel was instrumenteel in die totstandkoming van die Suidoosterfees wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Stigting is op sy beurt in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en besigheidsman \u2013 deur relevante projekte verder uit te bou. Gerwel se geliefde Paulet-huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.\r\n\r\nDie Suidoosterfees vind vanjaar plaas vanaf <strong>25 April tot 1 Mei<\/strong>. Die volledige feesprogram is beskikbaar by <a href=\"http:\/\/www.suidoosterfees.co.za\">www.suidoosterfees.co.za<\/a>.\r\n\r\nNavrae rakende die projek kan gerig word aan Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.\r\n\r\nFoto: www.drama.uct.ac.za","_af_post_name":"jong-sterre-projek-bied-uitsonderlike-geleentheid-vir-jong-dramaturge","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Jong Sterre-projek bied uitsonderlike geleentheid vir jong dramaturge","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-889","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/889","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=889"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/889\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":893,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/889\/revisions\/893"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/890"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=889"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=889"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=889"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}