{"id":8800,"date":"2023-03-17T09:50:28","date_gmt":"2023-03-17T07:50:28","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=8800"},"modified":"2023-04-21T10:20:37","modified_gmt":"2023-04-21T08:20:37","slug":"jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/","title":{"rendered":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023","raw":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter wp-image-8801 size-medium\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-300x300.png 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-1024x1024.png 1024w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-200x200.png 200w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-768x768.png 768w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-570x570.png 570w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-510x510.png 510w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png 1080w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse; background-color: #f2e9e9;\" border=\"1\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"width: 100%;\">\n<p style=\"text-align: center;\">Weens mediese redes kan dr Imtiaz Sooliman ongelukkig nie meer die Jakes Gerwel-lesing op 27 April lewer nie.\u00a0 \u2019n Alternatiewe datum word tans ondersoek en sal binnekort bekend gemaak word. Jammer vir die ongerief wat hierdeur veroorsaak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Die ander Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees vind wel plaas soos beplan.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\">Ons hoop om u wel later in die jaar by die Jakes Gerwel-lesing te kan verwelkom.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie jaar maak die Jakes Gerwel Stigting (JGS) bywoning van die Jakes Gerwel-gedenklesing meer toeganklik deur hierdie prestige-geleentheid na dieselfde platform te bring as die Jakes Gerwel-gesprekke wat elke jaar by die Suidoosterfees, Kunstekaap gehou word.<\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel-gedenklesing is \u2019n viering van die ryk nalatenskap van prof Gerwel en het ten doel om innoverende denke en voortreflikheid in ons gemeenskappe te bevorder. As gevolg van die sleutelrol wat prof Gerwel gespeel het in die totstandkoming van die Suidoosterfees, sien beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees dit as besonder gepas om die Gedenklesing hierdie jaar saam aan te bied.<\/p>\n<p>Die Stigting nooi elke jaar \u2019n gesaghebbende spreker of skrywer uit om die Jakes Gerwel-lesing te gee. Ons kondig met trots ons gasspreker vir hierdie jaar aan: Dr Imtiaz Sooliman, die stigter en voorsitter van die Gift of the Givers. Hierdie 30-jaaroue nieregeringsorganisasie vir ramp-respons het, met hul visie om mense te verenig en op te hef, reeds w\u00eareldwyd lof ontvang. Die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting beskryf dr Sooliman as \u2019n \u201cSuid-Afrikaner wat \u2019n rolmodel is van hoe ons in krisistye behoort op te tree en \u2019n ware bron van inspirasie.\u201d<\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel-gesprekke het in 2018 afgeskop met net vier praatjies, maar het intussen aangegroei tot ongeveer 14 sessies. Kemp s\u00ea: \u201cEk dink dit is eerstens wonderlik om weer saam te kan kom \u2013 en d\u00edt sonder maskers. Die gesprekke is intiem en gee so \u2019n fantastiese platform vir mense om met skrywers, leiersfigure en ander landsburgers interaksie te kan h\u00ea. Dis \u2019n perfekte geleentheid om jou mening te lug oor dinge wat ons almal raak. Maar jy hoef nie jou stem dik te maak nie, jy kan net kom en waarneem, en na ander mense se sienings luister. As dit vir jou belangrik is dat jy in Suid-Afrika woon, as jy ge\u00efnteresseerd is in ons politiek en letterkunde is d\u00edt die plek waar jy moet wees. En dis verniet, saam met \u2019n koppie koffie!\u201d<\/p>\n<p>Een van die bonusse is die onvoorspelbaarheid van die gesprekke wat altyd stof tot nadenke gee. \u201cJy kan lag of huil, of tot iemand se ergenis verskil, maar jy sal nie die lokaal onverskillig of sonder \u2019n gedagte verlaat nie. En meestal sal jy heeltemal anders wees as voorheen,\u201d s\u00ea Kemp.<\/p>\n<p>Vir Kemp l\u00ea hierdie post-pandemiese geleentheid na aan die hart. Want dit is weer moontlik om skrywers wat deelgeneem het aan die Stigting se mentorskap- en residensieprogramme, die skrywers wat deel is van die \u201cJGS-familie\u201d, saam met hulle splinternuwe boeke te verwelkom.<\/p>\n<p>Dis \u2019n goeie idee om vooruit plekke te bespreek omdat die Gesprekke \u2019n goeie gevolg opgebou het met mense wat dit elke jaar by woon. \u201cDis altyd lekker om te gesels en op te vang,\u201d s\u00ea Kemp. \u201cEn die kersie op die koek is wanneer bekende gesigte nuwe vriende saambring!\u201d Niefiksie boeke en aktuele sake is, volgens Kemp, \u201cdie hoofdis op die spyskaart\u201d terwyl fiksieskrywers met nuwe en ander perspektiewe, soos die skrywers in die JGs-familie, ook besliste gunstelinge is.<\/p>\n<p>\u201cEk meet die sukses van die Gesprekke soort van aan die styging in temperatuurvlakke! Sterk gespreksdeelname is wonderlik, maar dit bly belangrik om \u2019n veilige spasie te skep waar die waarde wat aan een enkele opinie geheg word nie bo al die ander geplaas word nie. Ons mag verskil en stry is nie baklei nie, dis gesond. Dis \u2019n wonderlike geleentheid om mense met totaal teenoorgestelde sienings in een lokaal byeen te bring en te hoor wat ander dink. Maar die onderliggende re\u00ebl van die spel is wedersydse respek,\u201d sluit Kemp af.<\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel-gesprekke vind plaas vanaf 27 April tot 1 Mei en die Gedenklesing is geskeduleer vir 27 April om 18h00. <a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gesprekke-2023\/\">Klik hier vir die program.<\/a><\/p>\n<p>Kontak <a href=\"mailto:theo@jgf.org,za\">theo@jgf.org.za<\/a> vir onderhoude.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false,"raw":"<img class=\"aligncenter wp-image-8801 size-medium\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse; background-color: #f2e9e9;\" border=\"1\">\r\n<tbody>\r\n<tr>\r\n<td style=\"width: 100%;\">\r\n<p style=\"text-align: center;\">Weens mediese redes kan dr Imtiaz Sooliman ongelukkig nie meer die Jakes Gerwel-lesing op 27 April lewer nie.\u00a0 \u2019n Alternatiewe datum word tans ondersoek en sal binnekort bekend gemaak word. Jammer vir die ongerief wat hierdeur veroorsaak word.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Die ander Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees vind wel plaas soos beplan.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Ons hoop om u wel later in die jaar by die Jakes Gerwel-lesing te kan verwelkom.<\/p>\r\n<\/td>\r\n<\/tr>\r\n<\/tbody>\r\n<\/table>\r\nHierdie jaar maak die Jakes Gerwel Stigting (JGS) bywoning van die Jakes Gerwel-gedenklesing meer toeganklik deur hierdie prestige-geleentheid na dieselfde platform te bring as die Jakes Gerwel-gesprekke wat elke jaar by die Suidoosterfees, Kunstekaap gehou word.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gedenklesing is \u2019n viering van die ryk nalatenskap van prof Gerwel en het ten doel om innoverende denke en voortreflikheid in ons gemeenskappe te bevorder. As gevolg van die sleutelrol wat prof Gerwel gespeel het in die totstandkoming van die Suidoosterfees, sien beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees dit as besonder gepas om die Gedenklesing hierdie jaar saam aan te bied.\r\n\r\nDie Stigting nooi elke jaar \u2019n gesaghebbende spreker of skrywer uit om die Jakes Gerwel-lesing te gee. Ons kondig met trots ons gasspreker vir hierdie jaar aan: Dr Imtiaz Sooliman, die stigter en voorsitter van die Gift of the Givers. Hierdie 30-jaaroue nieregeringsorganisasie vir ramp-respons het, met hul visie om mense te verenig en op te hef, reeds w\u00eareldwyd lof ontvang. Die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting beskryf dr Sooliman as \u2019n \u201cSuid-Afrikaner wat \u2019n rolmodel is van hoe ons in krisistye behoort op te tree en \u2019n ware bron van inspirasie.\u201d\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gesprekke het in 2018 afgeskop met net vier praatjies, maar het intussen aangegroei tot ongeveer 14 sessies. Kemp s\u00ea: \u201cEk dink dit is eerstens wonderlik om weer saam te kan kom \u2013 en d\u00edt sonder maskers. Die gesprekke is intiem en gee so \u2019n fantastiese platform vir mense om met skrywers, leiersfigure en ander landsburgers interaksie te kan h\u00ea. Dis \u2019n perfekte geleentheid om jou mening te lug oor dinge wat ons almal raak. Maar jy hoef nie jou stem dik te maak nie, jy kan net kom en waarneem, en na ander mense se sienings luister. As dit vir jou belangrik is dat jy in Suid-Afrika woon, as jy ge\u00efnteresseerd is in ons politiek en letterkunde is d\u00edt die plek waar jy moet wees. En dis verniet, saam met \u2019n koppie koffie!\u201d\r\n\r\nEen van die bonusse is die onvoorspelbaarheid van die gesprekke wat altyd stof tot nadenke gee. \u201cJy kan lag of huil, of tot iemand se ergenis verskil, maar jy sal nie die lokaal onverskillig of sonder \u2019n gedagte verlaat nie. En meestal sal jy heeltemal anders wees as voorheen,\u201d s\u00ea Kemp.\r\n\r\nVir Kemp l\u00ea hierdie post-pandemiese geleentheid na aan die hart. Want dit is weer moontlik om skrywers wat deelgeneem het aan die Stigting se mentorskap- en residensieprogramme, die skrywers wat deel is van die \u201cJGS-familie\u201d, saam met hulle splinternuwe boeke te verwelkom.\r\n\r\nDis \u2019n goeie idee om vooruit plekke te bespreek omdat die Gesprekke \u2019n goeie gevolg opgebou het met mense wat dit elke jaar by woon. \u201cDis altyd lekker om te gesels en op te vang,\u201d s\u00ea Kemp. \u201cEn die kersie op die koek is wanneer bekende gesigte nuwe vriende saambring!\u201d Niefiksie boeke en aktuele sake is, volgens Kemp, \u201cdie hoofdis op die spyskaart\u201d terwyl fiksieskrywers met nuwe en ander perspektiewe, soos die skrywers in die JGs-familie, ook besliste gunstelinge is.\r\n\r\n\u201cEk meet die sukses van die Gesprekke soort van aan die styging in temperatuurvlakke! Sterk gespreksdeelname is wonderlik, maar dit bly belangrik om \u2019n veilige spasie te skep waar die waarde wat aan een enkele opinie geheg word nie bo al die ander geplaas word nie. Ons mag verskil en stry is nie baklei nie, dis gesond. Dis \u2019n wonderlike geleentheid om mense met totaal teenoorgestelde sienings in een lokaal byeen te bring en te hoor wat ander dink. Maar die onderliggende re\u00ebl van die spel is wedersydse respek,\u201d sluit Kemp af.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gesprekke vind plaas vanaf 27 April tot 1 Mei en die Gedenklesing is geskeduleer vir 27 April om 18h00. <a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gesprekke-2023\/\">Klik hier vir die program.<\/a>\r\n\r\nKontak <a href=\"mailto:theo@jgf.org,za\">theo@jgf.org.za<\/a> vir onderhoude.\r\n\r\n&nbsp;\r\n\r\n&nbsp;"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":8801,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"aligncenter size-medium wp-image-8801\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n&nbsp;\r\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse; background-color: #f2e9e9;\" border=\"1\">\r\n<tbody>\r\n<tr>\r\n<td style=\"width: 100%;\">\r\n<p style=\"text-align: center;\">The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Our sincere apologies for any inconvenience caused.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees will continue as planned.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">We hope to be welcoming you at the Jakes Gerwel Lecture later in the year.<\/p>\r\n<\/td>\r\n<\/tr>\r\n<\/tbody>\r\n<\/table>\r\nThis year, the Jakes Gerwel Foundation (JGF) makes attendance of the prestigious Jakes Gerwel Commemorative Lecture more accessible by bringing it to the same platform as the Jakes Gerwel Discussion series, which is held every year at the Suidoosterfees, Artscape.\r\n\r\n<em>The Jakes Gerwel Commemorative Lecture celebrates the rich legacy of Prof. Gerwel and strives to encourage innovative thought and excellence in our society.<\/em> Because of the salient role Prof. Gerwel played in the establishment of the Suidoosterfees, both the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees regard it as particularly fitting to host this year\u2019s Commemorative Lecture as partners.\r\n\r\nEvery year the Foundation invites an influential speaker or writer to present the Jakes Gerwel Lecture. We are pleased to announce that, this year, our guest speaker is Dr Imtiaz Sooliman, the founder and chairperson of the Gift of the Givers. Over the 30 years of its existence, this non-governmental organisation for disaster response with its vision to uplift and unite people has earned worldwide recognition. Theo Kemp, the executive director of the Jakes Gerwel Foundation describes Dr Sooliman as \u2018a South African who is a role model of how we should act in times of crisis and a true inspiration.\u2019\r\n\r\nThe Jakes Gerwel Discussions started out in 2018 with only four talks, but has expanded to about 14 sessions. Kemp says: \u2018First, I think it is so wonderful to gather again \u2013 and without masks. The discussions are intimate and provide such a great platform for people to engage with writers, leading figures in South Africa and fellow citizens. It is a perfect opportunity to express your views on matters that involve all of us. But you don\u2019t have to raise your voice, you can also just come and observe, and listen to the views of other people. If you are serious about living in South Africa, if you are interested in our politics and literature, this is the place to be. And it is for free plus a coffee!\u2019\r\n\r\nOne of the bonuses is the unpredictability of the discussions that always offer some food for thought. \u2018You might laugh or cry, agree or annoyingly disagree, but you will not leave the venue without feeling and thinking something. And mostly, you will be different from before,\u2019 says Kemp.\r\n\r\nTo Kemp, this post-pandemic event is close to his heart. For it is again possible to welcome writers who have participated in the Foundation\u2019s mentorship and residency programmes, the writers who have become part of the \u2018JGF family\u2019, together with their brand-new books.\r\n\r\nIt is a good idea to reserve seats well in advance as the Discussion series have garnered quite a following of attendees who return every year. \u2018It is always nice to chat and catch up,\u2019 says Kemp. \u2018And the cherry on the cake is when familiar faces bring along new friends!\u2019 Non-fiction books and current affairs are, according to Kemp, \u2018the main meals on the menu\u2019 while fiction writers with new and different perspectives, such as the writers in the JGF family, are also firm favourites.\r\n\r\n\u2018I sort of measure the success of the Discussion series by the rise in heat levels! Robust discussions are wonderful, but it remains important to create a safe space where no one opinion is valued above all others. We may differ and arguing is not fighting, it is healthy. It is a great opportunity to bring together, in one venue, people with totally opposite views and to hear what others think. But the underlying rule of the game is: mutual respect,\u2019 Kemp concludes.\r\n\r\nThe Jakes Gerwel Discussions take place from 27 April to 1 May and the Commemorative Lecture is scheduled for 27 April at 18h00. <a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/jakes-gerwel-discussions-2023\/\">Click here for the programme.<\/a>\r\n\r\nContact <a href=\"mailto:theo@jgf.org,za\">theo@jgf.org.za<\/a> for interviews.\r\n\r\n&nbsp;","_en_post_name":"gerwel-discussions-at-suidoosterfees-artscape-27-april-to-1-may-2023","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Gerwel Discussions at Suidoosterfees, Artscape \u2013 27 April to 1 May 2023","_af_post_content":"<img class=\"aligncenter wp-image-8801 size-medium\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster-300x300.png\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n<table style=\"width: 100%; border-collapse: collapse; background-color: #f2e9e9;\" border=\"1\">\r\n<tbody>\r\n<tr>\r\n<td style=\"width: 100%;\">\r\n<p style=\"text-align: center;\">Weens mediese redes kan dr Imtiaz Sooliman ongelukkig nie meer die Jakes Gerwel-lesing op 27 April lewer nie.\u00a0 \u2019n Alternatiewe datum word tans ondersoek en sal binnekort bekend gemaak word. Jammer vir die ongerief wat hierdeur veroorsaak word.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Die ander Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees vind wel plaas soos beplan.<\/p>\r\n<p style=\"text-align: center;\">Ons hoop om u wel later in die jaar by die Jakes Gerwel-lesing te kan verwelkom.<\/p>\r\n<\/td>\r\n<\/tr>\r\n<\/tbody>\r\n<\/table>\r\nHierdie jaar maak die Jakes Gerwel Stigting (JGS) bywoning van die Jakes Gerwel-gedenklesing meer toeganklik deur hierdie prestige-geleentheid na dieselfde platform te bring as die Jakes Gerwel-gesprekke wat elke jaar by die Suidoosterfees, Kunstekaap gehou word.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gedenklesing is \u2019n viering van die ryk nalatenskap van prof Gerwel en het ten doel om innoverende denke en voortreflikheid in ons gemeenskappe te bevorder. As gevolg van die sleutelrol wat prof Gerwel gespeel het in die totstandkoming van die Suidoosterfees, sien beide die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees dit as besonder gepas om die Gedenklesing hierdie jaar saam aan te bied.\r\n\r\nDie Stigting nooi elke jaar \u2019n gesaghebbende spreker of skrywer uit om die Jakes Gerwel-lesing te gee. Ons kondig met trots ons gasspreker vir hierdie jaar aan: Dr Imtiaz Sooliman, die stigter en voorsitter van die Gift of the Givers. Hierdie 30-jaaroue nieregeringsorganisasie vir ramp-respons het, met hul visie om mense te verenig en op te hef, reeds w\u00eareldwyd lof ontvang. Die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting beskryf dr Sooliman as \u2019n \u201cSuid-Afrikaner wat \u2019n rolmodel is van hoe ons in krisistye behoort op te tree en \u2019n ware bron van inspirasie.\u201d\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gesprekke het in 2018 afgeskop met net vier praatjies, maar het intussen aangegroei tot ongeveer 14 sessies. Kemp s\u00ea: \u201cEk dink dit is eerstens wonderlik om weer saam te kan kom \u2013 en d\u00edt sonder maskers. Die gesprekke is intiem en gee so \u2019n fantastiese platform vir mense om met skrywers, leiersfigure en ander landsburgers interaksie te kan h\u00ea. Dis \u2019n perfekte geleentheid om jou mening te lug oor dinge wat ons almal raak. Maar jy hoef nie jou stem dik te maak nie, jy kan net kom en waarneem, en na ander mense se sienings luister. As dit vir jou belangrik is dat jy in Suid-Afrika woon, as jy ge\u00efnteresseerd is in ons politiek en letterkunde is d\u00edt die plek waar jy moet wees. En dis verniet, saam met \u2019n koppie koffie!\u201d\r\n\r\nEen van die bonusse is die onvoorspelbaarheid van die gesprekke wat altyd stof tot nadenke gee. \u201cJy kan lag of huil, of tot iemand se ergenis verskil, maar jy sal nie die lokaal onverskillig of sonder \u2019n gedagte verlaat nie. En meestal sal jy heeltemal anders wees as voorheen,\u201d s\u00ea Kemp.\r\n\r\nVir Kemp l\u00ea hierdie post-pandemiese geleentheid na aan die hart. Want dit is weer moontlik om skrywers wat deelgeneem het aan die Stigting se mentorskap- en residensieprogramme, die skrywers wat deel is van die \u201cJGS-familie\u201d, saam met hulle splinternuwe boeke te verwelkom.\r\n\r\nDis \u2019n goeie idee om vooruit plekke te bespreek omdat die Gesprekke \u2019n goeie gevolg opgebou het met mense wat dit elke jaar by woon. \u201cDis altyd lekker om te gesels en op te vang,\u201d s\u00ea Kemp. \u201cEn die kersie op die koek is wanneer bekende gesigte nuwe vriende saambring!\u201d Niefiksie boeke en aktuele sake is, volgens Kemp, \u201cdie hoofdis op die spyskaart\u201d terwyl fiksieskrywers met nuwe en ander perspektiewe, soos die skrywers in die JGs-familie, ook besliste gunstelinge is.\r\n\r\n\u201cEk meet die sukses van die Gesprekke soort van aan die styging in temperatuurvlakke! Sterk gespreksdeelname is wonderlik, maar dit bly belangrik om \u2019n veilige spasie te skep waar die waarde wat aan een enkele opinie geheg word nie bo al die ander geplaas word nie. Ons mag verskil en stry is nie baklei nie, dis gesond. Dis \u2019n wonderlike geleentheid om mense met totaal teenoorgestelde sienings in een lokaal byeen te bring en te hoor wat ander dink. Maar die onderliggende re\u00ebl van die spel is wedersydse respek,\u201d sluit Kemp af.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel-gesprekke vind plaas vanaf 27 April tot 1 Mei en die Gedenklesing is geskeduleer vir 27 April om 18h00. <a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gesprekke-2023\/\">Klik hier vir die program.<\/a>\r\n\r\nKontak <a href=\"mailto:theo@jgf.org,za\">theo@jgf.org.za<\/a> vir onderhoude.\r\n\r\n&nbsp;\r\n\r\n&nbsp;","_af_post_name":"jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_ticket_capacity":"0","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-8800","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.2 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"JakesGW\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/\" \/>\n\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.2\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:secure_url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1080\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1080\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-03-17T07:50:28+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-04-21T08:20:37+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#blogposting\",\"name\":\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \\u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"headline\":\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \\u2013 27 April tot 1 Mei 2023\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/suidooster.png\",\"width\":1080,\"height\":1080},\"datePublished\":\"2023-03-17T09:50:28+02:00\",\"dateModified\":\"2023-04-21T10:20:37+02:00\",\"inLanguage\":\"af\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"In die nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"In die nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#listItem\",\"name\":\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \\u2013 27 April tot 1 Mei 2023\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \\u2013 27 April tot 1 Mei 2023\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/JakesGerwelFoundation\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/\",\"name\":\"JakesGW\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"JakesGW\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/\",\"name\":\"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \\u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"description\":\"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the\",\"inLanguage\":\"af\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2023\\\/03\\\/suidooster.png\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#mainImage\",\"width\":1080,\"height\":1080},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\\\/#mainImage\"},\"datePublished\":\"2023-03-17T09:50:28+02:00\",\"dateModified\":\"2023-04-21T10:20:37+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"inLanguage\":\"af\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the","canonical_url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#blogposting","name":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting","headline":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023","author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png","width":1080,"height":1080},"datePublished":"2023-03-17T09:50:28+02:00","dateModified":"2023-04-21T10:20:37+02:00","inLanguage":"af","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#webpage"},"articleSection":"In die nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","position":2,"name":"In die nuus","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#listItem","name":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#listItem","position":3,"name":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/","name":"JakesGW","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"JakesGW"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#webpage","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/","name":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the","inLanguage":"af","isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#mainImage","width":1080,"height":1080},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/#mainImage"},"datePublished":"2023-03-17T09:50:28+02:00","dateModified":"2023-04-21T10:20:37+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","inLanguage":"af","publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","og:type":"article","og:title":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting","og:description":"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the","og:url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/","og:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png","og:image:secure_url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/03\/suidooster.png","og:image:width":1080,"og:image:height":1080,"article:published_time":"2023-03-17T07:50:28+00:00","article:modified_time":"2023-04-21T08:20:37+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023 - Die Jakes Gerwel Stigting","twitter:description":"The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. An alternative date for the lecture will be communicated as soon as possible. Our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that the rest of the Jakes Gerwel Discussions at the","twitter:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png"},"aioseo_meta_data":{"post_id":"8800","title":null,"description":null,"keywords":null,"keyphrases":null,"primary_term":null,"canonical_url":null,"og_title":null,"og_description":null,"og_object_type":"default","og_image_type":"default","og_image_url":null,"og_image_width":null,"og_image_height":null,"og_image_custom_url":null,"og_image_custom_fields":null,"og_video":null,"og_custom_url":null,"og_article_section":null,"og_article_tags":null,"twitter_use_og":false,"twitter_card":"default","twitter_image_type":"default","twitter_image_url":null,"twitter_image_custom_url":null,"twitter_image_custom_fields":null,"twitter_title":null,"twitter_description":null,"schema":{"blockGraphs":[],"customGraphs":[],"default":{"data":{"Article":[],"Course":[],"Dataset":[],"FAQPage":[],"Movie":[],"Person":[],"Product":[],"ProductReview":[],"Car":[],"Recipe":[],"Service":[],"SoftwareApplication":[],"WebPage":[]},"graphName":"","isEnabled":true},"graphs":[]},"schema_type":"default","schema_type_options":null,"pillar_content":false,"robots_default":true,"robots_noindex":false,"robots_noarchive":false,"robots_nosnippet":false,"robots_nofollow":false,"robots_noimageindex":false,"robots_noodp":false,"robots_notranslate":false,"robots_max_snippet":null,"robots_max_videopreview":null,"robots_max_imagepreview":"large","priority":null,"frequency":null,"local_seo":null,"breadcrumb_settings":null,"limit_modified_date":false,"ai":null,"created":"2024-03-10 19:26:33","updated":"2025-10-21 23:10:18","focus_keyword":null,"additional_keywords":null,"truseo_locale":null,"seo_analyzer_scan_date":null},"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/\" title=\"In die nuus\">In die nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tJakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/"},{"label":"In die nuus","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/"},{"label":"Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap \u2013 27 April tot 1 Mei 2023","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jakes-gerwel-gedenklesing-en-jakes-gerwel-gesprekke-by-die-suidoosterfees-kunstekaap-27-april-tot-1-mei-2023\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8800","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8800"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8800\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":9059,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8800\/revisions\/9059"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8801"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8800"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8800"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8800"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}