{"id":854,"date":"2019-02-19T20:21:23","date_gmt":"2019-02-19T18:21:23","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=854"},"modified":"2019-04-05T16:49:47","modified_gmt":"2019-04-05T14:49:47","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/","title":{"rendered":"","raw":""},"content":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":397,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"Tyd om onverpoosd te skryf, is \u2019n versugting van menige skrywer. Die oorgrote meerderheid skrywers kan nie wegkom van hulle dagtake nie en vind dikwels nie genoeg tyd om ordentlik te sit en skryf nie. Boeke bly s\u00f3 ongeskryf en waardevolle talent word nie ten volle benut nie.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-394\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-B.jpg\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"667\" \/>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.\r\n\r\nDi\u00e9 historiese huis, langs die Bosberge in die skilderagtige Somerset-Oos, is pas gerestoureer. Met sy sjarmante ouw\u00eareldsheid, ruim kamers, houtvloere en lowergroen tuin, bied die huis die ideale geleentheid vir skrywers om in \u2019n inspirerende omgewing aan hul manuskripte te werk.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans dek die kostes van die skrywers se verblyf vanaf 8 Julie tot 5 Augustus 2019, insluitende internet, skoonmaakdienste, etes (drie maaltye per dag), retoerkaartjies na Port Elizabeth en vervoer van en na die lughawe. Vervoer in Somerset-Oos sal ook aangebied word.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-379\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Bslide_writershouse.jpg\" alt=\"\" width=\"1350\" height=\"500\" \/>\r\n\r\nDie fokus van die residensieprogram is veral op skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie.\r\n\r\nVoorkeur sal gegee word aan skrywers wat aan die begin van hul loopbane staan.\r\n\r\nAlle genres sal oorweeg word.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-858 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/pa200.jpg\" alt=\"\" width=\"200\" height=\"91\" \/>Opbetaalde lede van PEN Afrikaans word hiermee hartlik uitgenooi om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se skrywersresidensie, aangebied in samewerking met PEN Afrikaans.\r\n\r\nAansoeke moet bestaan uit:\r\n<ul>\r\n \t<li>\u2019n Brief ter motivering van waarom die aansoeker van die residensie gebruik wil maak<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Opsomming van die aansoeker se loopbaan as skrywer. Gepubliseerde skrywers moet \u2019n lys van publikasies insluit, terwyl ongepubliseerde skrywers bestaande skeppende skryfwerk (30 bladsye prosa of 10 bladsye po\u00ebsie) by die aansoek moet insluit.<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Projekuiteensetting wat aandui waaraan die skrywer tydens die residensie sal werk.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nAansoeke moet Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, teen 12 April 2019 by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> bereik, waarn\u00e1 verteenwoordigers van die Jakes Gerwel Stigting en die bestuur van PEN Afrikaans die aansoeke sal oorweeg.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-377 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/huis600.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"600\" \/>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting het ten doel om die werksaamhede en belangstellings van Gert Johannes \u201cJakes\u201d Gerwel voort te sit in die ontwikkeling en bevordering van die opvoedkunde, kuns en kultuur en die sosiale geregtigheid in Suid-Afrika in die algemeen. Die stigting fokus veral op die bevordering en uitbouing van die Suid-Afrikaanse letterkunde.\r\n\r\nPEN Afrikaans is \u2019n vereniging van skrywers, joernaliste, uitgewers en belanghebbendes wat, deur lidmaatskap aan PEN Internasionaal, sy lede in \u2019n internasionale konteks verteenwoordig. PEN Afrikaans is gerig op die bevordering van die Afrikaanse letterkunde en die reg tot vryheid van uitdrukking.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-400\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-H.jpg\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"667\" \/>\r\n\r\nDoen hier aansoek om \u2019n lid van PEN Afrikaans te word:\r\n\r\nhttps:\/\/www.litnet.co.za\/pen-afrikaans-aansoekvorm\/","_en_post_name":"woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie","_en_post_excerpt":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk. \u00a0","_en_post_title":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_ticket_capacity":"0","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-854","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.2 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"JakesGW\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/\" \/>\n\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.2\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:secure_url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1000\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"667\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-02-19T18:21:23+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2019-04-05T14:49:47+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#blogposting\",\"name\":\"Woon en skryf vir \\u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \\u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"headline\":\"Woon en skryf vir \\u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \\u2019n skrywersresidensie\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/03\\\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg\",\"width\":1000,\"height\":667},\"datePublished\":\"2019-02-19T20:21:23+02:00\",\"dateModified\":\"2019-04-05T16:49:47+02:00\",\"inLanguage\":\"af\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"In die nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"In die nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#listItem\",\"name\":\"Woon en skryf vir \\u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \\u2019n skrywersresidensie\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Woon en skryf vir \\u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \\u2019n skrywersresidensie\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/JakesGerwelFoundation\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/\",\"name\":\"JakesGW\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"JakesGW\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/\",\"name\":\"Woon en skryf vir \\u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \\u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"description\":\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \\u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \\u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \\u2019n skryfprojek te werk.\",\"inLanguage\":\"af\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2018\\\/03\\\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#mainImage\",\"width\":1000,\"height\":667},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\\\/#mainImage\"},\"datePublished\":\"2019-02-19T20:21:23+02:00\",\"dateModified\":\"2019-04-05T16:49:47+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"inLanguage\":\"af\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.","canonical_url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#blogposting","name":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting","headline":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie","author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg","width":1000,"height":667},"datePublished":"2019-02-19T20:21:23+02:00","dateModified":"2019-04-05T16:49:47+02:00","inLanguage":"af","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#webpage"},"articleSection":"In die nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","position":2,"name":"In die nuus","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#listItem","name":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#listItem","position":3,"name":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/","name":"JakesGW","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"JakesGW"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#webpage","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/","name":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.","inLanguage":"af","isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#mainImage","width":1000,"height":667},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/#mainImage"},"datePublished":"2019-02-19T20:21:23+02:00","dateModified":"2019-04-05T16:49:47+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","inLanguage":"af","publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","og:type":"article","og:title":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting","og:description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.","og:url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/","og:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg","og:image:secure_url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/03\/Paulet-House-Somerset-Oos-E.jpg","og:image:width":1000,"og:image:height":667,"article:published_time":"2019-02-19T18:21:23+00:00","article:modified_time":"2019-04-05T14:49:47+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie - Die Jakes Gerwel Stigting","twitter:description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar \u2019n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir \u2019n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan \u2019n skryfprojek te werk.","twitter:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png"},"aioseo_meta_data":{"post_id":"854","title":null,"description":null,"keywords":null,"keyphrases":null,"primary_term":null,"canonical_url":null,"og_title":null,"og_description":null,"og_object_type":"default","og_image_type":"default","og_image_url":null,"og_image_width":null,"og_image_height":null,"og_image_custom_url":null,"og_image_custom_fields":null,"og_video":null,"og_custom_url":null,"og_article_section":null,"og_article_tags":null,"twitter_use_og":false,"twitter_card":"default","twitter_image_type":"default","twitter_image_url":null,"twitter_image_custom_url":null,"twitter_image_custom_fields":null,"twitter_title":null,"twitter_description":null,"schema":{"blockGraphs":[],"customGraphs":[],"default":{"data":{"Article":[],"Course":[],"Dataset":[],"FAQPage":[],"Movie":[],"Person":[],"Product":[],"ProductReview":[],"Car":[],"Recipe":[],"Service":[],"SoftwareApplication":[],"WebPage":[]},"graphName":"","isEnabled":true},"graphs":[]},"schema_type":"default","schema_type_options":null,"pillar_content":false,"robots_default":true,"robots_noindex":false,"robots_noarchive":false,"robots_nosnippet":false,"robots_nofollow":false,"robots_noimageindex":false,"robots_noodp":false,"robots_notranslate":false,"robots_max_snippet":null,"robots_max_videopreview":null,"robots_max_imagepreview":"large","priority":null,"frequency":null,"local_seo":null,"breadcrumb_settings":null,"limit_modified_date":false,"ai":null,"created":"2024-03-10 19:16:06","updated":"2025-10-21 22:55:57","focus_keyword":null,"additional_keywords":null,"truseo_locale":null,"seo_analyzer_scan_date":null},"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/\" title=\"In die nuus\">In die nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tWoon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/"},{"label":"In die nuus","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/"},{"label":"Woon en skryf vir \u2019n maand in Somerset-Oos: die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans loods \u2019n skrywersresidensie","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/woon-en-skryf-vir-n-maand-in-somerset-oos-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-loods-n-skrywersresidensie\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/854","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=854"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/854\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":887,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/854\/revisions\/887"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/397"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=854"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=854"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=854"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}