{"id":833,"date":"2019-02-16T12:05:42","date_gmt":"2019-02-16T10:05:42","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=833"},"modified":"2019-02-16T18:53:02","modified_gmt":"2019-02-16T16:53:02","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/suidoosterfees-2019-jakes-gerwel-gesprekke\/","title":{"rendered":"","raw":""},"content":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":851,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<h3><strong>Diskoersgesprekke<\/strong><\/h3>\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-848 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/basilappollis.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"430\" \/>TEMA 1: HOE SOOMLOOS IS DIE KUNSTE WERKLIK?<\/h3>\r\n<strong>Met: o.a. Saartjie Botha en Basil Appollis | Gespreksleier: Kabous Meiring | Taal: Afrikaans <\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-kykNET &amp; Kie-iSibaya | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Donderdag 25 April 2019 | 10:00 \u2013 11:00 <\/strong>\r\n\r\nHoe lyk die uitvoerende kunste in post-apartheid Suid-Afrika? Spreek die kunste werklik tot \u2019n diverse en verteenwoordigende gehoor en weerspie\u00ebl dit \u2019n getransformeerde samelewing? Wat is die uitdagings van die bedryf en hoe kan ons dit aanspreek? Kom gesels saam oor jou ervaring van die kunste.\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-842 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Bill-Nasson300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"399\" \/>TEMA 2: WIE IS ONS EN MAAK DIT SAAK?<\/h3>\r\n<strong>Met: Bill Nasson, Willem Verwoerd en <\/strong><strong>Haji Dawjee | Gespreksleier: Heindrich Wyngaard | <\/strong><strong>Taal: Afrikaans <\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-kykNET &amp; Kie-iSibaya | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Vrydag 26 April 2019 | 10:00 \u2013 11:00 <\/strong>\r\n\r\nOns voel tuis met verskillende, getransendeerde identiteite, al druk ons mekaar maklik in boksies. Of is ons werklik so bevry van identiteit? Wat is die invloed van geskiedenis op wie ons is, en hoe leef ons vorentoe in die Suid-Afrikaanse droom van \u2019n re\u00ebnboognasie.\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-846 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/2013-Smile-Tracey-Lange300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"419\" \/>TEMA 3: AFRIKAANS \u2013 \u2019N TAAL VIR ALMAL?<\/h3>\r\n<strong>Aangebied deur die Afrikaanse Taalraad <\/strong>\r\n\r\n<strong>Met: Samuel Minnaar, Esra Plaatjies en Carla Barnard | Gespreksleier: Tracey Lange | Taal: Afrikaans <\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-kykNET &amp; Kie-iSibaya <\/strong><strong>| <\/strong><strong>Gratis <\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Saterdag 27 April 2019 | 10:00 \u2013 11:00 <\/strong>\r\n\r\nBaie jongmense wat van huis uit Afrikaans is, s\u00ea dat hulle meer gene\u00eb voel tot Engels as Afrikaans. Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Wat is nodig om te verseker dat jongmense met vrymoedigheid en selfvertroue tot Afrikaans se feestafel toetree en daar hul regmatige plek inneem? Is daar \u2019n spesifieke uitrusting wat jongmense vir die Afrikaanse feestafel moet aantrek? Verder: Wat kan gedoen word om studente wat die posisie van Afrikaans wil versterk, te ondersteun? Die gesprek sal \u0149 geleentheid bied om kennis te neem van die jeug se opinies en houdings oor Afrikaans, \u0149 kwessie wat Afrikaans se toekoms as leef- en leertaal ten nouste raak. <strong>\u00a0<\/strong>\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-844 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/willa300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"450\" \/>TEMA 4: DIE VOLLE STORIE VAN AFRIKAANS<\/h3>\r\n<strong>Met: Anastasia de Vries,\u00a0Willa Boezak en Wannie Carstens\u00a0| Gespreksleier: Michael le Cordeur\u00a0 | Taal: Afrikaans<\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-kykNET &amp; Kie-iSibaya | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Maandag 29 April 2019 | 10:00 \u2013 11:00<\/strong>\r\n\r\nHoe inklusief is Afrikaans se storie werklik? Wat is die rol wat die bruin gemeenskap moet speel in die opteken van Afrikaans? Wat kan ons doen om dit beter te maak?\r\n\r\nHierdie vrae kom aan die bod in die boek <em>Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika<\/em> (deel 2)\u00a0deur Wannie Carstens en Edith Raidt. Daar word gepraat oor hierdie en ook ander vrae.\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><strong>Boekgesprekke<\/strong><\/h3>\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-840 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/weerklink.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"456\" \/>PIETER-DIRK UYS \u2013 WEERKLINK VAN \u2019N WANKLANK<\/h3>\r\n<strong>Met: Pieter-Dirk Uys | Gespreksleier: Amanda Botha | Taal: Afrikaans <\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-Fluweelkamer | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Donderdag 25 April 2019 | 12:00 \u2013 13:00<\/strong>\r\n\r\nIn di\u00e9 roerende memoir tree die mens agter die Suid-Afrikaanse ikoon vir die eerste keer te voorskyn. Pieter-Dirk\r\n\r\nUys se openhartige vertelling sal jou soms in trane h\u00ea, net om jou dan weer te laat skaterlag. Hy het al memoires gepubliseer, <em>Elections &amp; Erections<\/em> (2002), oor Vigs, en <em>Between the Devil and the Deep<\/em> (2005), oor sy teaterloopbaan. Maar hy het nog nooit s\u00f3 eerlik oor sy eie familie en sy kinderjare gepraat nie: Sy moeilike, musikaal gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianiswonderkind, en Sannie Abader, wat die Uys-huishouding by \u201cSonskyn\u201d, te Homesteadweg 10, Pinelands, regeer het en \u201cPietertjie\u201d se tweede moeder was. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, Oma van Duitsland wat strudel bak, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van sy merkwaardige lewe.\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-839 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Kinnes-high-resFINAAL.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"456\" \/>OM TE SKRYF OOR DIE FLATS<\/h3>\r\n<strong>Met: <\/strong><strong>Chase Rhys, Charles Abrahams, Sylvia Walker <\/strong><strong>| Gespreksleier: Heindrich Wyngaard | Taal: Afrikaans<\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: Artscape-Fluweelkamer | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Vrydag 26 April | 12:00 \u2013 13:00 <\/strong>\r\n\r\nChase Rhys, die eerste wenner van die Adam &amp; Rosalie Small-toneelprys in 2018, verras met sy toneelstuk, Kinnes, wat nou ook as novelle gepubliseer is. Hy skryf oor die mense van Jurassic Park op die Kaapse Vlakte \u2013 van Anwaar \u2018Ahnie\u2019 Brandt wat \u2019n ekstra in die film Gang\u00adStar was, die Butcher Boys en \u2019n Cape Kardashian. Charles Abrahams se boek, <em>Class Action<\/em>, bekyk ook die Kaapse Vlakte en handel onder meer oor die invloed wat die destydse gedwonge verskuiwings na die Kaapse Vlakte op mense se identiteite gehad het. Op haar beurt, skryf Sylvia Walker in <em>Dealing in Death. Ellen Pakkies and a community\u2019s struggle with tik<\/em>, oor verslawing en magtelose ouers. Bendes, geweld, dwelms \u2013 al die dinge waaroor mense praat as hulle van die Kaapse Vlakte praat. Hoe skryf \u2019n mens oor die Vlakte? Hoe spring jy die slaggate van stereotipes vry?\r\n\r\n&nbsp;\r\n<h3><img class=\"size-full wp-image-837 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/Kaap-kerrie-en-Koesisters.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"391\" \/>KAAP, KERRIE, KOESISTERS EN SEISOENKOS<\/h3>\r\n<strong>Met: Fatima, Gadija Sydow en Aletta Lintvelt | Gespreksleier: Anel Potgieter | Taal: Afrikaans<\/strong>\r\n\r\n<strong>Venue: <\/strong><strong>Artscape-<\/strong><strong>kykNET &amp; Kie-iSibaya | Gratis<\/strong>\r\n\r\n<strong>Datum en tyd: Saterdag 2 April | 12:00 \u2013 13:00<\/strong>\r\n\r\nDie Kaap is sinoniem met kerrie en koesisters \u2013 Soos Fatima en Gadija in hul nuwe resepteboek opdis. \u00a0Aletta Lintvelt se<em> Seisoenkos<\/em> gaan weer oor daardie vars bestanddele wat jy in elke seisoen mee kan kook. Kom luister en lek jou lippe af vir hierdie heerlike kosstories.\r\n\r\n&nbsp;","_en_post_name":"suidoosterfees-2019-jakes-gerwel-gesprekke","_en_post_excerpt":"Die Jakes Gerwel-stigting bied weer vanjaar diskoers- en boekgesprekke by die Suidoosterfees aan. Hier is die program.","_en_post_title":"Suidoosterfees 2019: Jakes Gerwel-gesprekke","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-833","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/833","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=833"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/833\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":850,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/833\/revisions\/850"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/851"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=833"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=833"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=833"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}