{"id":650,"date":"2018-06-19T19:33:07","date_gmt":"2018-06-19T17:33:07","guid":{"rendered":"http:\/\/jgf.org.za\/?p=650"},"modified":"2018-06-19T19:33:59","modified_gmt":"2018-06-19T17:33:59","slug":"madiba-magic-na-skole-ter-viering-van-nelson-mandela-100-jaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/madiba-magic-na-skole-ter-viering-van-nelson-mandela-100-jaar\/","title":{"rendered":"Madiba Magic na skole ter viering van Nelson Mandela 100 jaar","raw":"Madiba Magic na skole ter viering van Nelson Mandela 100 jaar"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-652 alignleft\" src=\"http:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic-213x300.jpg\" alt=\"\" width=\"213\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic-213x300.jpg 213w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic.jpg 483w\" sizes=\"auto, (max-width: 213px) 100vw, 213px\" \/>Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van <em>Madiba Magic<\/em>. Madiba se versameling geliefde kinderstories sal by vyftien skole regoor die land bekendgestel word.\u00a0 Ervare storievertellers sal by skole in die Oos-Kaap, Gauteng en die Wes-Kaap stories uit die boek op vindingryke manier vir jong leerders toeganklik maak deur voordrag, dans en musiek. Skole waar daar min blootstelling is aan boeke en lees, word ingesluit by hierdie projek. Benewens die interaksie met die leerders skenk Tafelberg-Uitgewers ook boeke aan die skoolbiblioteke wat besoek word.<\/p>\n<p>Hierdie laerskole is ingesluit: Tshatshu (King William\u2019s Town), James Ntungwana (Kwa Nobuhle buite Uitenhage), Kei Road, Gilbert Xuza (Somerset-Oos), Melpark (Melville), Norwood (Johannesburg), Kwa-Faku (Philippi), Molo Mhlaba en Intshayelelo (Khayelitsha), Blue Mountains (Altydgedacht buite Durbanville), Westcott (Dieprivier), Groenheuwel (Paarl), Wallacedene, Hillcrest (Mowbray) en Mountain Road (Woodstock).<\/p>\n<p>Die gewilde<em> Madiba Magic<\/em>, wat spesiaal vir die Mandela-vieringe in Engels in \u2019n nuwe formaat uitgereik is, bevat \u2019n versameling stories so oud soos Afrika self, wat deur die eeue heen om aandvure oorvertel is. Dit sluit in magiese oerverhale van die San en ander inheemse groepe, tot verhale van die vroe\u00eb seevaarders wat met hul seilskepe ook stories met hulle saamgebring het. Die jong leser word verder ook bekendgestel aan die slim planne en onnutsige streke van die wesens wat hierdie ruwe, veeleisende kontinent bevolk \u2013 hulle diep menslikheid, ruim harte en spontane humor.<\/p>\n<p><em>Madiba Magic<\/em> het al groot sukses plaaslik en internasionaal beleef. Meer as 100,000 Engelse kopie\u00eb van die boek is verkoop en dit is vertaal en in onder meer Swede, Nederland, Duitsland, die VSA, Frankryk, Itali\u00eb, Mexiko en Portugal beskikbaar.<\/p>\n<p>\u201cMadiba se liefde en sy ruim hart vir kinders het mense aangegryp en hierdie boek verwoord iets daarvan. Dit is die stories wat hy vir kinders sou vertel,\u201d s\u00ea Michelle Cooper, uitgewer by Tafelberg, oor die groot sukses van die boek.<\/p>\n<p>Met Jakes Gerwel as direkteur-generaal in oudpresident Nelson Mandela se eerste demokratiesverkose kabinet, asook Gerwel se aandeel in die keuse van stories vir <em>Madiba Magic<\/em>, is die Jakes Gerwel Stigting trots om \u2019n vennoot van hierdie projek te wees.<\/p>\n<p>\u201cDie Jakes Gerwel Stigting is ernstig oor die bevordering van lees en om jong kinders bloot te stel aan die wonder van boeke, en daarom is dit vir ons \u2019n groot voorreg om deel te wees van hierdie leesprojek,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting.<\/p>\n<p>Vir media-navrae skakel Hevette le Grange by (021) 406 3414 of <a href=\"mailto:Hevette.LeGrange@nb.co.za\">Hevette.LeGrange@nb.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false,"raw":"<img class=\"size-medium wp-image-652 alignleft\" src=\"http:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic-213x300.jpg\" alt=\"\" width=\"213\" height=\"300\" \/>Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van <em>Madiba Magic<\/em>. Madiba se versameling geliefde kinderstories sal by vyftien skole regoor die land bekendgestel word.\u00a0 Ervare storievertellers sal by skole in die Oos-Kaap, Gauteng en die Wes-Kaap stories uit die boek op vindingryke manier vir jong leerders toeganklik maak deur voordrag, dans en musiek. Skole waar daar min blootstelling is aan boeke en lees, word ingesluit by hierdie projek. Benewens die interaksie met die leerders skenk Tafelberg-Uitgewers ook boeke aan die skoolbiblioteke wat besoek word.\r\n\r\nHierdie laerskole is ingesluit: Tshatshu (King William\u2019s Town), James Ntungwana (Kwa Nobuhle buite Uitenhage), Kei Road, Gilbert Xuza (Somerset-Oos), Melpark (Melville), Norwood (Johannesburg), Kwa-Faku (Philippi), Molo Mhlaba en Intshayelelo (Khayelitsha), Blue Mountains (Altydgedacht buite Durbanville), Westcott (Dieprivier), Groenheuwel (Paarl), Wallacedene, Hillcrest (Mowbray) en Mountain Road (Woodstock).\r\n\r\nDie gewilde<em> Madiba Magic<\/em>, wat spesiaal vir die Mandela-vieringe in Engels in \u2019n nuwe formaat uitgereik is, bevat \u2019n versameling stories so oud soos Afrika self, wat deur die eeue heen om aandvure oorvertel is. Dit sluit in magiese oerverhale van die San en ander inheemse groepe, tot verhale van die vroe\u00eb seevaarders wat met hul seilskepe ook stories met hulle saamgebring het. Die jong leser word verder ook bekendgestel aan die slim planne en onnutsige streke van die wesens wat hierdie ruwe, veeleisende kontinent bevolk \u2013 hulle diep menslikheid, ruim harte en spontane humor.\r\n\r\n<em>Madiba Magic<\/em> het al groot sukses plaaslik en internasionaal beleef. Meer as 100,000 Engelse kopie\u00eb van die boek is verkoop en dit is vertaal en in onder meer Swede, Nederland, Duitsland, die VSA, Frankryk, Itali\u00eb, Mexiko en Portugal beskikbaar.\r\n\r\n\u201cMadiba se liefde en sy ruim hart vir kinders het mense aangegryp en hierdie boek verwoord iets daarvan. Dit is die stories wat hy vir kinders sou vertel,\u201d s\u00ea Michelle Cooper, uitgewer by Tafelberg, oor die groot sukses van die boek.\r\n\r\nMet Jakes Gerwel as direkteur-generaal in oudpresident Nelson Mandela se eerste demokratiesverkose kabinet, asook Gerwel se aandeel in die keuse van stories vir <em>Madiba Magic<\/em>, is die Jakes Gerwel Stigting trots om \u2019n vennoot van hierdie projek te wees.\r\n\r\n\u201cDie Jakes Gerwel Stigting is ernstig oor die bevordering van lees en om jong kinders bloot te stel aan die wonder van boeke, en daarom is dit vir ons \u2019n groot voorreg om deel te wees van hierdie leesprojek,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting.\r\n\r\nVir media-navrae skakel Hevette le Grange by (021) 406 3414 of <a href=\"mailto:Hevette.LeGrange@nb.co.za\">Hevette.LeGrange@nb.co.za<\/a>"},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van Madiba Magic.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van Madiba Magic."},"author":2,"featured_media":652,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"size-medium wp-image-652 alignleft\" src=\"http:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic-213x300.jpg\" alt=\"\" width=\"213\" height=\"300\" \/>The Jakes Gerwel Foundation and Tafelberg Publishers will commemorate Nelson Mandela\u2019s 100th birthday on 18 July 2018 by relaunching the classic <em>Madiba Magic<\/em>, an anthology of folk tales selected by Madiba, at fifteen primary schools across the country. Experienced storytellers will visit schools in the Western Cape, Eastern Cape, and Gauteng to bring these stories to life \u2013 through dancing, storytelling and music. Learners will benefit further from a donation to their school library by NB Publishers.\r\n\r\nPrimary schools included are: Kwa-Faku (Phillipi), Molo Mhlaba and Intshayelelo (Khayelitsha), Blue Mountains (Altydgedacht outside Durbanville), Westcott (Diep River), Mountain Road (Woodstock), Hillcrest (Mowbray), Wallacedene, Groenheuwel (Paarl), Tshatshu (King Willliam\u2019s Town), James Ntungwana (Kwa Nobuhle outside Uitenhage), Kei Road Combined, Gilbert Xuza (Somerset East), Melpark (Melville) and Norwood Primary School (Johannesburg).\r\n\r\nThe popular <em>Madiba Magic<\/em>, a special reissue for the Mandela centenary celebrations, is a feast for the eyes, and includes stories from Southern Africa and the rest of Africa \u2013\u00a0 Lesotho, Swaziland, Namibia, Botswana, Zimbabwe, Uganda, Zambia, Tanzania, Malawi, Kenya, Nigeria and Morocco. This kaleidoscope of a book refracts Africa in its myriad facets and hues: the dizzying glare of the hot African sun, the blue haze of the mountains on the horizon, the wiles of the creatures, both animal and human. Here are to be found tales as old as Africa itself, told around the evening fires since time immemorial.\r\n\r\n<em>Madiba Magic<\/em> has sold more than 100,000 English copies in South Africa and is available in translation in countries like Sweden, The Netherlands, Germany, the USA, France, Italy, Mexico and Portugal.\r\n\r\n\u201cMadiba\u2019s great heart for children struck a chord with many people and this book reflects something of those ideals. These are the stories Madiba would have told,\u201d says Michelle Cooper, publisher at Tafelberg.\r\n\r\nWith Jakes Gerwel as director-general in the presidency of Nelson Mandela\u2019s first democratic government, as well as his role in the selection of stories for <em>Madiba Magic<\/em>, the Jakes Gerwel Foundation is proud to be a part of this project in partnership with NB Publishers.\r\n\r\n\u201cThe Jakes Gerwel Foundation is committed to promote reading and to expose learners to the wonder of books, and therefore we are honoured to partner with Tafelberg in this project,\u201d says Theo Kemp, executive director of the Jakes Gerwel Foundation.\r\n\r\nFor media enquiries contact Hevette le Grange on (021) 406 3414 or <a href=\"mailto:Hevette.LeGrange@nb.co.za\">Hevette.LeGrange@nb.co.za<\/a>","_en_post_name":"madiba-magic-celebrates-nelson-mandelas-centenary","_en_post_excerpt":"The Jakes Gerwel Foundation and Tafelberg Publishers will commemorate Nelson Mandela\u2019s 100th birthday on 18 July 2018 by relaunching the classic Madiba Magic, an anthology of folk tales selected by Madiba, at fifteen primary schools across the country.","_en_post_title":"<i>Madiba Magic<\/i> celebrates Nelson Mandela\u2019s centenary","_af_post_content":"<img class=\"size-medium wp-image-652 alignleft\" src=\"http:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/MadibaMagic-213x300.jpg\" alt=\"\" width=\"213\" height=\"300\" \/>Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van <em>Madiba Magic<\/em>. Madiba se versameling geliefde kinderstories sal by vyftien skole regoor die land bekendgestel word.\u00a0 Ervare storievertellers sal by skole in die Oos-Kaap, Gauteng en die Wes-Kaap stories uit die boek op vindingryke manier vir jong leerders toeganklik maak deur voordrag, dans en musiek. Skole waar daar min blootstelling is aan boeke en lees, word ingesluit by hierdie projek. Benewens die interaksie met die leerders skenk Tafelberg-Uitgewers ook boeke aan die skoolbiblioteke wat besoek word.\r\n\r\nHierdie laerskole is ingesluit: Tshatshu (King William\u2019s Town), James Ntungwana (Kwa Nobuhle buite Uitenhage), Kei Road, Gilbert Xuza (Somerset-Oos), Melpark (Melville), Norwood (Johannesburg), Kwa-Faku (Philippi), Molo Mhlaba en Intshayelelo (Khayelitsha), Blue Mountains (Altydgedacht buite Durbanville), Westcott (Dieprivier), Groenheuwel (Paarl), Wallacedene, Hillcrest (Mowbray) en Mountain Road (Woodstock).\r\n\r\nDie gewilde<em> Madiba Magic<\/em>, wat spesiaal vir die Mandela-vieringe in Engels in \u2019n nuwe formaat uitgereik is, bevat \u2019n versameling stories so oud soos Afrika self, wat deur die eeue heen om aandvure oorvertel is. Dit sluit in magiese oerverhale van die San en ander inheemse groepe, tot verhale van die vroe\u00eb seevaarders wat met hul seilskepe ook stories met hulle saamgebring het. Die jong leser word verder ook bekendgestel aan die slim planne en onnutsige streke van die wesens wat hierdie ruwe, veeleisende kontinent bevolk \u2013 hulle diep menslikheid, ruim harte en spontane humor.\r\n\r\n<em>Madiba Magic<\/em> het al groot sukses plaaslik en internasionaal beleef. Meer as 100,000 Engelse kopie\u00eb van die boek is verkoop en dit is vertaal en in onder meer Swede, Nederland, Duitsland, die VSA, Frankryk, Itali\u00eb, Mexiko en Portugal beskikbaar.\r\n\r\n\u201cMadiba se liefde en sy ruim hart vir kinders het mense aangegryp en hierdie boek verwoord iets daarvan. Dit is die stories wat hy vir kinders sou vertel,\u201d s\u00ea Michelle Cooper, uitgewer by Tafelberg, oor die groot sukses van die boek.\r\n\r\nMet Jakes Gerwel as direkteur-generaal in oudpresident Nelson Mandela se eerste demokratiesverkose kabinet, asook Gerwel se aandeel in die keuse van stories vir <em>Madiba Magic<\/em>, is die Jakes Gerwel Stigting trots om \u2019n vennoot van hierdie projek te wees.\r\n\r\n\u201cDie Jakes Gerwel Stigting is ernstig oor die bevordering van lees en om jong kinders bloot te stel aan die wonder van boeke, en daarom is dit vir ons \u2019n groot voorreg om deel te wees van hierdie leesprojek,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting.\r\n\r\nVir media-navrae skakel Hevette le Grange by (021) 406 3414 of <a href=\"mailto:Hevette.LeGrange@nb.co.za\">Hevette.LeGrange@nb.co.za<\/a>","_af_post_name":"madiba-magic-na-skole-ter-viering-van-nelson-mandela-100-jaar","_af_post_excerpt":"Die Jakes Gerwel Stigting en Tafelberg-Uitgewers herdenk vanjaar saam Nelson Mandela se honderdste geboortedag op 18 Julie 2018 met die heruitreiking van Madiba Magic.","_af_post_title":"Madiba Magic na skole ter viering van Nelson Mandela 100 jaar","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-650","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=650"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/650\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":653,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/650\/revisions\/653"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/652"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}