{"id":5450,"date":"2022-08-23T15:36:12","date_gmt":"2022-08-23T13:36:12","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=5450"},"modified":"2022-08-23T15:37:20","modified_gmt":"2022-08-23T13:37:20","slug":"frazer-barry-en-zolani-mahola-mentor-vyf-opkomende-liriekskrywers-en-sangers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/frazer-barry-en-zolani-mahola-mentor-vyf-opkomende-liriekskrywers-en-sangers\/","title":{"rendered":"Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers","raw":"Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-5451\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B.png\" alt=\"\" width=\"1748\" height=\"1240\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B.png 1748w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B-300x213.png 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B-1024x726.png 1024w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B-768x545.png 768w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B-1536x1090.png 1536w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B-570x404.png 570w\" sizes=\"auto, (max-width: 1748px) 100vw, 1748px\" \/><\/p>\n<p>Frazer Barry van Tribal Echo en Zolani Mahola, voormalige hoofsanger van Freshlyground, neem van 12 tot 26 September 2022 ontluikende sangers en liedjieskrywers onder hande tydens die jaarlikse liriekskryfmentorskapprogram wat deur die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees aangebied word.<\/p>\n<p>Name van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Hulle is Carlo Fortune, Kele M, Kerischne Pheiffer, Noxolo Kheswa en Sphamandla Dlakwe. Di\u00e9 vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.<\/p>\n<p>Di\u00e9 vyf talentvolle musikante kom uit alle uithoeke van die land. Carlo Fortune is \u2019n Kapenaar in murg en been, en hy werk in die onderhoud-afdeling van Good Hope Ho\u00ebrskool in die Moederstad. Die musiekskryfgogga het vir Carlo gebyt toe hy \u2019n kitaar op sy 26ste verjaarsdag present gekry het. Vandag is hy die hoofsanger van die orkes The West Coast Wailers.<\/p>\n<p>Kele M van Vosloorus in Johannesburg is besig om opgang te maak as \u2019n gospelsanger. Sy het haar eie YouTube-kanaal waar sy liedjies deur bekende internasionale gospelkunstenaars vertolk. Kele het \u2019n B-graad in sosiale wetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad behaal, asook \u2019n nagraadse diploma in bestuur.<\/p>\n<p>Kerischnie Pheiffer is op Ceres gebore, en van jongs af koester sy die droom om eendag \u2019n professionele rap-kunstenaar te word. Sy versamel tatoe\u00ebermerke en is mal oor lees, dans, teken en klere-ontwerp. Dinge het vir Kerischnie in plek geval toe Breimasjien haar talent raakgesien het.<\/p>\n<p>Noxolo Kheswa sing Afro-pop en soul, en sy is ook \u2019n aktrise, aanbieder en entrepreneur. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en woon nou in Gauteng. Noxolo se ouers het haar op \u2019n jong leeftyd ontval, en di\u00e9 gebeurtenis het \u2019n enorme impak op haar lewe gehad, maar musiek het sedertdien vir haar \u2019n bron van troos en inspirasie geword.<\/p>\n<p>Sphamandla (Spa) Dlakwe is \u2019n musikant van Alexandria en woon tans in Gqeberha in die Oos-Kaap. Hy het \u2019n graad in musiek by Rhodes-Universiteit verwerf. Spha sing en skryf meestal in isiXhosa, hoofsaaklik oor die liefde en die lewe. Hy het onlangs sy kortalbum <em>Inqwelo<\/em> vrygestel.<\/p>\n<p>Die deelnemers en hul mentors sal in September vir twee weke in die Oos-Kaap in Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos, tuisgaan. Nuwe, oorspronklike materiaal sal hier geskep en afgerond word, en hulle sal \u2018n splinternuwe musiekproduksie saam met Barry en Mahola skep wat in 2023 tydens die Suidoosterfees-op die planke gaan wees.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<img class=\"aligncenter size-full wp-image-5451\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B.png\" alt=\"\" width=\"1748\" height=\"1240\" \/>\r\n\r\nFrazer Barry van Tribal Echo en Zolani Mahola, voormalige hoofsanger van Freshlyground, neem van 12 tot 26 September 2022 ontluikende sangers en liedjieskrywers onder hande tydens die jaarlikse liriekskryfmentorskapprogram wat deur die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees aangebied word.\r\n\r\nName van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Hulle is Carlo Fortune, Kele M, Kerischne Pheiffer, Noxolo Kheswa en Sphamandla Dlakwe. Di\u00e9 vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.\r\n\r\nDi\u00e9 vyf talentvolle musikante kom uit alle uithoeke van die land. Carlo Fortune is \u2019n Kapenaar in murg en been, en hy werk in die onderhoud-afdeling van Good Hope Ho\u00ebrskool in die Moederstad. Die musiekskryfgogga het vir Carlo gebyt toe hy \u2019n kitaar op sy 26ste verjaarsdag present gekry het. Vandag is hy die hoofsanger van die orkes The West Coast Wailers.\r\n\r\nKele M van Vosloorus in Johannesburg is besig om opgang te maak as \u2019n gospelsanger. Sy het haar eie YouTube-kanaal waar sy liedjies deur bekende internasionale gospelkunstenaars vertolk. Kele het \u2019n B-graad in sosiale wetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad behaal, asook \u2019n nagraadse diploma in bestuur.\r\n\r\nKerischnie Pheiffer is op Ceres gebore, en van jongs af koester sy die droom om eendag \u2019n professionele rap-kunstenaar te word. Sy versamel tatoe\u00ebermerke en is mal oor lees, dans, teken en klere-ontwerp. Dinge het vir Kerischnie in plek geval toe Breimasjien haar talent raakgesien het.\r\n\r\nNoxolo Kheswa sing Afro-pop en soul, en sy is ook \u2019n aktrise, aanbieder en entrepreneur. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en woon nou in Gauteng. Noxolo se ouers het haar op \u2019n jong leeftyd ontval, en di\u00e9 gebeurtenis het \u2019n enorme impak op haar lewe gehad, maar musiek het sedertdien vir haar \u2019n bron van troos en inspirasie geword.\r\n\r\nSphamandla (Spa) Dlakwe is \u2019n musikant van Alexandria en woon tans in Gqeberha in die Oos-Kaap. Hy het \u2019n graad in musiek by Rhodes-Universiteit verwerf. Spha sing en skryf meestal in isiXhosa, hoofsaaklik oor die liefde en die lewe. Hy het onlangs sy kortalbum <em>Inqwelo<\/em> vrygestel.\r\n\r\nDie deelnemers en hul mentors sal in September vir twee weke in die Oos-Kaap in Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos, tuisgaan. Nuwe, oorspronklike materiaal sal hier geskep en afgerond word, en hulle sal \u2018n splinternuwe musiekproduksie saam met Barry en Mahola skep wat in 2023 tydens die Suidoosterfees-op die planke gaan wees."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":5451,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"aligncenter size-full wp-image-5451\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B.png\" alt=\"\" width=\"1748\" height=\"1240\" \/>\r\nFrazer Barry of Tribal Echo and Zolani Mahola, former lead singer of Freshlyground, will act as mentors for five promising new singers and songwriters from 12 to 26 September 2022. They will head the songwriting mentorship programme, presented annually by the Jakes Gerwel Foundation and Suidoosterfees.\r\n\r\nThe candidates selected for participation in the initiative had been announced recently. They are Carlo Fortune, Kele M, Kerischne Pheiffer, Noxolo Kheswa and Sphamandla Dlakwe. During the mentorship their skills in writing lyrics and professional stage performance will be developed and fine-tuned.\r\n\r\nThese five talented newcomers in the world of music hail from all over South Africa. Carlo Fortune was born and bred in Cape Town, where he currently works in the maintenance department of Good Hope High School. Music and songwriting developed into a passion when Carlo received a guitar as a present on his 26th birthday. He is the lead vocalist of the band The West Coast Wailers.\r\n\r\nKele M from Vosloorus in Johannesburg is an upcoming gospel singer. On her YouTube channel, <em>Kele M<\/em>, she covers songs by international gospel artists. Kele obtained a degree in Social Sciences from the University of Cape Town, as well as a postgraduate diploma in Management Studies.\r\n\r\nKerischnie Pheiffer, born in Ceres, dreamed of becoming a professional rapper from a very young age. She collects tattoos and loves reading, dancing, drawing and designing clothes. Things started falling into place when she caught the attention of the rap sensation Breimasjien.\r\n\r\nNoxolo Kheswa is an Afro-pop soul vocalist, actress, presenter and entrepreneur. She was born in KwaZulu-Natal and now lives in Gauteng. The loss of her parents at a young age had a profound impact on Noxolo\u2019s life, and music has become a source of solace and inspiration ever since.\r\n\r\nSphamandla (Spha) Dlakwe is a musician from Alexandria, currently based in Gqeberha in the Eastern Cape. He is a Music and Drama graduate from Rhodes University in Makhanda. He writes and sings mostly in isiXhosa, mainly about love and life. Spa recently released his debut EP titled <em>Inqwelo<\/em>.\r\n\r\nIn September the participants and their mentors will take up residence at the Jakes Gerwel Foundation\u2019s Paulet House in Somerset East. Together they will create and develop original material for a brand-new music show for Suidoosterfees 2023.","_en_post_name":"frazer-barry-and-zolani-mahola-to-mentor-five-upcoming-singers-and-songwriters","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Frazer Barry and Zolani Mahola to mentor five upcoming singers and songwriters","_af_post_content":"<img class=\"aligncenter size-full wp-image-5451\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/08\/liriek2022B.png\" alt=\"\" width=\"1748\" height=\"1240\" \/>\r\n\r\nFrazer Barry van Tribal Echo en Zolani Mahola, voormalige hoofsanger van Freshlyground, neem van 12 tot 26 September 2022 ontluikende sangers en liedjieskrywers onder hande tydens die jaarlikse liriekskryfmentorskapprogram wat deur die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees aangebied word.\r\n\r\nName van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Hulle is Carlo Fortune, Kele M, Kerischne Pheiffer, Noxolo Kheswa en Sphamandla Dlakwe. Di\u00e9 vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.\r\n\r\nDi\u00e9 vyf talentvolle musikante kom uit alle uithoeke van die land. Carlo Fortune is \u2019n Kapenaar in murg en been, en hy werk in die onderhoud-afdeling van Good Hope Ho\u00ebrskool in die Moederstad. Die musiekskryfgogga het vir Carlo gebyt toe hy \u2019n kitaar op sy 26ste verjaarsdag present gekry het. Vandag is hy die hoofsanger van die orkes The West Coast Wailers.\r\n\r\nKele M van Vosloorus in Johannesburg is besig om opgang te maak as \u2019n gospelsanger. Sy het haar eie YouTube-kanaal waar sy liedjies deur bekende internasionale gospelkunstenaars vertolk. Kele het \u2019n B-graad in sosiale wetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad behaal, asook \u2019n nagraadse diploma in bestuur.\r\n\r\nKerischnie Pheiffer is op Ceres gebore, en van jongs af koester sy die droom om eendag \u2019n professionele rap-kunstenaar te word. Sy versamel tatoe\u00ebermerke en is mal oor lees, dans, teken en klere-ontwerp. Dinge het vir Kerischnie in plek geval toe Breimasjien haar talent raakgesien het.\r\n\r\nNoxolo Kheswa sing Afro-pop en soul, en sy is ook \u2019n aktrise, aanbieder en entrepreneur. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en woon nou in Gauteng. Noxolo se ouers het haar op \u2019n jong leeftyd ontval, en di\u00e9 gebeurtenis het \u2019n enorme impak op haar lewe gehad, maar musiek het sedertdien vir haar \u2019n bron van troos en inspirasie geword.\r\n\r\nSphamandla (Spa) Dlakwe is \u2019n musikant van Alexandria en woon tans in Gqeberha in die Oos-Kaap. Hy het \u2019n graad in musiek by Rhodes-Universiteit verwerf. Spha sing en skryf meestal in isiXhosa, hoofsaaklik oor die liefde en die lewe. Hy het onlangs sy kortalbum <em>Inqwelo<\/em> vrygestel.\r\n\r\nDie deelnemers en hul mentors sal in September vir twee weke in die Oos-Kaap in Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos, tuisgaan. Nuwe, oorspronklike materiaal sal hier geskep en afgerond word, en hulle sal \u2018n splinternuwe musiekproduksie saam met Barry en Mahola skep wat in 2023 tydens die Suidoosterfees-op die planke gaan wees.","_af_post_name":"frazer-barry-en-zolani-mahola-mentor-vyf-opkomende-liriekskrywers-en-sangers","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-5450","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5450","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5450"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5450\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5452,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5450\/revisions\/5452"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5451"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5450"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5450"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5450"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}