{"id":5231,"date":"2022-08-14T16:07:31","date_gmt":"2022-08-14T14:07:31","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=5231"},"modified":"2022-08-14T16:09:30","modified_gmt":"2022-08-14T14:09:30","slug":"dialoogprogram-vir-skrywers-van-die-lae-lande-en-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/dialoogprogram-vir-skrywers-van-die-lae-lande-en-suid-afrika\/","title":{"rendered":"Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika","raw":"Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika"},"content":{"rendered":"<p><u>Inleiding<\/u><\/p>\n<p>Na \u2019n onderbreking van twee jaar weens die COVID-19-pandemie is die Jake Gerwel Stigting en Brussels-gebaseerde International House of Literature Passa Porta se Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika weer onderweg.<\/p>\n<p>Die samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta is in 2019 bevestig et die eerste skrywersresidensie vir twee Suid-Afrikaners, Chase Rhys en Denver Breda, en twee Belgiese skrywers, Miriam Van hee en Rachida Lamrabet, by die Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos, Oos-Kaap.<\/p>\n<p>Twee Flaamse skrywers word elke jaar gekies om die residensie met twee Suid-Afrikaanse skrywers te deel. Op hierdie manier moedig die vennote kruisbestuiwing tussen die skryfwerk van skrywers van verskillende agtergronde aan en streef daarna om die versameling literatuur van hier en oorsee te verryk.<\/p>\n<p><u>Meer oor die Vennote<\/u><\/p>\n<p>Hierdie samewerking spruit uit professor Jakes Gerwel se beduidende nalatenskap deurdat hy sy doktorsgraad in Literatuur en Filosofie (magna cum laude) in 1979 aan die Vrije Universiteit in Brussel behaal het. Sy tesis is in 1983 gepubliseer onder die titel<em> Literatuur en apartheid: Konsepsies van \u201cgekleurdes\u201d in die Afrikaanse roman tot 1948<\/em>. Dit was \u2019n studie wat \u2019n geweldige groot impak op die Afrikaanse liter\u00eare kritiek gehad het.<\/p>\n<p>Die Stigting se mikpunt vandag is om Suid-Afrikaanse literatuur in die algemeen, maar spesifiek Afrikaanse literatuur wat professor Gerwel se spesialisgebied was, te bevorder en uit te brei.<\/p>\n<p>Die Stigting fokus op:<\/p>\n<ul>\n<li>Die verryking van Suid-Afrikaanse literatuur<\/li>\n<li>Die bydra van nuwe perspektiewe en deel van nuwe ervarings<\/li>\n<li>Die ondersteuning van ontluikende skrywers en nuwe stemme<\/li>\n<li>Die aanmoediging van lees en bevordering van geletterdheid onder die jeug.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Stigting is egter oop vir veeltaligheid soortgelyk aan ons vennoot Passa Porta wat \u2019n veeltalige bymekaarkomplek is in Brussel, \u2019n stad waar 180 nasionaliteite saam bestaan. Passa Porta beklee \u2019n plek in die hartjie van al hierdie tale en bied \u2019n paspoort vir lesers om hul gunstelingskrywers van die huis en elders te ontmoet en nuwe skryfwerk te ontdek.<\/p>\n<p>Dit is bowenal \u2019n plek waar skrywers, kunstenaars en vertalers hul pas stadiger kan maak en \u2019n platform kan h\u00ea waar hulle idees, tekste en stories kan uitruil. Elke tweede jaar sak honderde skrywers en kunstenaars op Brussel toe om aan die Passa Porta-fees wat Brussel as \u2019n literatuurstad eer, deel te neem.<\/p>\n<p><u>Residensie-inligting<\/u><\/p>\n<p>Die voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022. As jy wil deel wees van hierdie opwindende samewerking, stuur asseblief jou voorlegging aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, Theo Kemp, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen 5 September 2022.<\/p>\n<p><u>Residensie-vereistes:<\/u><\/p>\n<ul>\n<li>Jy moet \u2019n motiveringsbrief in die taal waarin jy skryf of publiseer, insluit.<\/li>\n<li>Jy moet \u2019n CV saam met \u2019n lys van jou gepubliseerde werk insluit as jy \u2019n gevestigde of ontluikende skrywer is. Alle genres sal oorweeg word.<\/li>\n<li>Jy moet \u2019n projekuiteensetting insluit van d\u00edt waaraan jy beoog om tydens die residensie te werk. Dit sal ten sterkste in jou guns tel as jou skryfwerk of navorsingsprojek versoenbaar is met di\u00e9 van die twee Belgiese skrywers wat reeds vir die residensie gekies is.<\/li>\n<li>Jy moet verbind wees daartoe om die residensie produktief te benut en jy moet daartoe verbind wees om tot die gaste en \u2019n respekvolle atmosfeer in Paulet Huis by te dra.<\/li>\n<li>Jy is welkom om teen jou eie pas waaraan jy gewoond is te skryf en te vorder, want daar is geen mentors betrokke by hierdie residensie nie.<\/li>\n<\/ul>\n<p><u>Meer oor die Belgiese skrywers<\/u><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-4126\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><u>Dr Yousra Benfquih<\/u>:<\/p>\n<p>Afgesien van die feit dat sy \u2019n internasionale menseregtejuris is, is Yousra Benfquih ook \u2019n skrywer, rubriekskrywer, digter en gesprokewoordkunstenaar. Sy het die txt-on-stage-kompetisie Naft voor Woord in 2017 gewen. Haar rubrieke verskyn gereeld in publikasies soos <em>De Standaard<\/em>,\u00a0<em>De Morgen<\/em>,\u00a0<em>VRT NWS<\/em>,\u00a0<em>rekto:verso<\/em>,\u00a0<em>SamPol<\/em>\u00a0en\u00a0<em>Knack<\/em>, terwyl die klankopname van haar brief aan <em>De Held van de Week<\/em> elke maand op die Flaamse Radio 1 gehoor kan word. Haar digkuns, waarin sy daarna streef om humor en erns asook ongemak en patos te balanseer, het reeds op vele platforms verskyn.<\/p>\n<p>Yousra behaal in 2020 haar PhD aan die Universiteit van Antwerpen en ontvang in 2021 die Max van der Stoel-menseregtetoekenning 2021 vir haar PhD-verhandeling in die veld van internasionale menseregte. Haar verhandeling is getiteld \u201cReasonable Accommodation in Education: An Integrated Human Rights Approach on the Basis of the Right to Equality, Inclusive Education and Freedom of Religion\u201d.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"aligncenter size-full wp-image-4128\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><u>Fleur Pierets<\/u>:<\/p>\n<p>Fleur is \u2019n bekroonde Belgiese kunstenaar en skrywer asook \u2019n LGBTQ+-aktivis. Sy kombineer verskillende media soos fotografie en uitvoerende kunste met skryf. Haar werk word gekenmerk deur positiewe aktivisme wat fokus op wat ons saambind eerder as wat ons skei. Fleur se boek <em>Julian<\/em>, waarin sy skryf oor die verlies van haar vrou en hul werk saam, het in 2019 verskyn. Haar kinderboek <em>Love Around the World<\/em> (2019) is in New York gepubliseer. Fleur bied lesings regoor die w\u00eareld aan.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<u>Inleiding<\/u>\r\n\r\nNa \u2019n onderbreking van twee jaar weens die COVID-19-pandemie is die Jake Gerwel Stigting en Brussels-gebaseerde International House of Literature Passa Porta se Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika weer onderweg.\r\n\r\nDie samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta is in 2019 bevestig et die eerste skrywersresidensie vir twee Suid-Afrikaners, Chase Rhys en Denver Breda, en twee Belgiese skrywers, Miriam Van hee en Rachida Lamrabet, by die Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos, Oos-Kaap.\r\n\r\nTwee Flaamse skrywers word elke jaar gekies om die residensie met twee Suid-Afrikaanse skrywers te deel. Op hierdie manier moedig die vennote kruisbestuiwing tussen die skryfwerk van skrywers van verskillende agtergronde aan en streef daarna om die versameling literatuur van hier en oorsee te verryk.\r\n\r\n<u>Meer oor die Vennote<\/u>\r\n\r\nHierdie samewerking spruit uit professor Jakes Gerwel se beduidende nalatenskap deurdat hy sy doktorsgraad in Literatuur en Filosofie (magna cum laude) in 1979 aan die Vrije Universiteit in Brussel behaal het. Sy tesis is in 1983 gepubliseer onder die titel<em> Literatuur en apartheid: Konsepsies van \u201cgekleurdes\u201d in die Afrikaanse roman tot 1948<\/em>. Dit was \u2019n studie wat \u2019n geweldige groot impak op die Afrikaanse liter\u00eare kritiek gehad het.\r\n\r\nDie Stigting se mikpunt vandag is om Suid-Afrikaanse literatuur in die algemeen, maar spesifiek Afrikaanse literatuur wat professor Gerwel se spesialisgebied was, te bevorder en uit te brei.\r\n\r\nDie Stigting fokus op:\r\n<ul>\r\n \t<li>Die verryking van Suid-Afrikaanse literatuur<\/li>\r\n \t<li>Die bydra van nuwe perspektiewe en deel van nuwe ervarings<\/li>\r\n \t<li>Die ondersteuning van ontluikende skrywers en nuwe stemme<\/li>\r\n \t<li>Die aanmoediging van lees en bevordering van geletterdheid onder die jeug.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nDie Stigting is egter oop vir veeltaligheid soortgelyk aan ons vennoot Passa Porta wat \u2019n veeltalige bymekaarkomplek is in Brussel, \u2019n stad waar 180 nasionaliteite saam bestaan. Passa Porta beklee \u2019n plek in die hartjie van al hierdie tale en bied \u2019n paspoort vir lesers om hul gunstelingskrywers van die huis en elders te ontmoet en nuwe skryfwerk te ontdek.\r\n\r\nDit is bowenal \u2019n plek waar skrywers, kunstenaars en vertalers hul pas stadiger kan maak en \u2019n platform kan h\u00ea waar hulle idees, tekste en stories kan uitruil. Elke tweede jaar sak honderde skrywers en kunstenaars op Brussel toe om aan die Passa Porta-fees wat Brussel as \u2019n literatuurstad eer, deel te neem.\r\n\r\n<u>Residensie-inligting<\/u>\r\n\r\nDie voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022. As jy wil deel wees van hierdie opwindende samewerking, stuur asseblief jou voorlegging aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, Theo Kemp, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen 5 September 2022.\r\n\r\n<u>Residensie-vereistes:<\/u>\r\n<ul>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n motiveringsbrief in die taal waarin jy skryf of publiseer, insluit.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n CV saam met \u2019n lys van jou gepubliseerde werk insluit as jy \u2019n gevestigde of ontluikende skrywer is. Alle genres sal oorweeg word.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n projekuiteensetting insluit van d\u00edt waaraan jy beoog om tydens die residensie te werk. Dit sal ten sterkste in jou guns tel as jou skryfwerk of navorsingsprojek versoenbaar is met di\u00e9 van die twee Belgiese skrywers wat reeds vir die residensie gekies is.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet verbind wees daartoe om die residensie produktief te benut en jy moet daartoe verbind wees om tot die gaste en \u2019n respekvolle atmosfeer in Paulet Huis by te dra.<\/li>\r\n \t<li>Jy is welkom om teen jou eie pas waaraan jy gewoond is te skryf en te vorder, want daar is geen mentors betrokke by hierdie residensie nie.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<u>Meer oor die Belgiese skrywers<\/u>\r\n\r\n<img class=\"aligncenter size-full wp-image-4126\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Dr Yousra Benfquih<\/u>:\r\n\r\nAfgesien van die feit dat sy \u2019n internasionale menseregtejuris is, is Yousra Benfquih ook \u2019n skrywer, rubriekskrywer, digter en gesprokewoordkunstenaar. Sy het die txt-on-stage-kompetisie Naft voor Woord in 2017 gewen. Haar rubrieke verskyn gereeld in publikasies soos <em>De Standaard<\/em>,\u00a0<em>De Morgen<\/em>,\u00a0<em>VRT NWS<\/em>,\u00a0<em>rekto:verso<\/em>,\u00a0<em>SamPol<\/em>\u00a0en\u00a0<em>Knack<\/em>, terwyl die klankopname van haar brief aan <em>De Held van de Week<\/em> elke maand op die Flaamse Radio 1 gehoor kan word. Haar digkuns, waarin sy daarna streef om humor en erns asook ongemak en patos te balanseer, het reeds op vele platforms verskyn.\r\n\r\nYousra behaal in 2020 haar PhD aan die Universiteit van Antwerpen en ontvang in 2021 die Max van der Stoel-menseregtetoekenning 2021 vir haar PhD-verhandeling in die veld van internasionale menseregte. Haar verhandeling is getiteld \u201cReasonable Accommodation in Education: An Integrated Human Rights Approach on the Basis of the Right to Equality, Inclusive Education and Freedom of Religion\u201d.\r\n\r\n<img class=\"aligncenter size-full wp-image-4128\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Fleur Pierets<\/u>:\r\n\r\nFleur is \u2019n bekroonde Belgiese kunstenaar en skrywer asook \u2019n LGBTQ+-aktivis. Sy kombineer verskillende media soos fotografie en uitvoerende kunste met skryf. Haar werk word gekenmerk deur positiewe aktivisme wat fokus op wat ons saambind eerder as wat ons skei. Fleur se boek <em>Julian<\/em>, waarin sy skryf oor die verlies van haar vrou en hul werk saam, het in 2019 verskyn. Haar kinderboek <em>Love Around the World<\/em> (2019) is in New York gepubliseer. Fleur bied lesings regoor die w\u00eareld aan."},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Die voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022."},"author":2,"featured_media":5232,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<u>Introduction<\/u>\r\n\r\nAfter an absence of two years due to the COVID-19 pandemic, the Jakes Gerwel Foundation and Brussels-based International House of Literature Passa Porta\u2019s Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa is up and running again.\r\n\r\nThe collaboration between the Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta was cemented in 2019 with the first writers\u2019 residency for two South Africans, Chase Rhys and Denver Breda, and two Belgian writers, Miriam Van hee and Rachida Lamrabet, at the Foundation\u2019s Paulet House in Somerset East, Eastern Cape.\r\n\r\nTwo Flemish writers are chosen each year to share a residency with two South African writers. In this way, the partners encourage cross-pollination between the writing of writers from different backgrounds and strive to enrich the body of literature here and abroad.\r\n\r\n<u>About the Partners<\/u>\r\n\r\nThis collaboration was born out of Professor Jakes Gerwel\u2019s considerable legacy, in that it was from the Vrije Universiteit of Brussels in 1979 that he received his doctorate in Literature and Philosophy (magna cum laude). His thesis which was published in 1983 was on <em>Literatuur en apartheid: Konsepsies van \u201cgekleurdes\u201d in die Afrikaanse roman tot 1948<\/em> (\u201cLiterature and apartheid. Conceptions of \u2018coloured people\u2019 in the Afrikaans novel up to 1948\u201d). It was a study that impacted Afrikaans literary criticism immensely.\r\n\r\nToday, the Foundation\u2019s aim is to promote and expand South African literature in general, but especially Afrikaans which was Professor Gerwel\u2019s field of expertise.\r\n\r\nThe Foundation focusses on:\r\n<ul>\r\n \t<li>Enriching South African literature<\/li>\r\n \t<li>Assisting with new perspectives and sharing of new experiences<\/li>\r\n \t<li>Supporting emerging writers and new voices<\/li>\r\n \t<li>Encouraging reading and promoting literacy among the youth.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nHowever, the Foundation is open to multilingualism much like our partner Passa Porta which is a multilingual meeting place in Brussels, a city where 180 ationalities co-exist. Passa Porta occupies a spot at the heart of all these languages and offers a passport for readers to meet their favourite writers from home and away and discover new writings.\r\n\r\nIt is above all a place where writers, artists, and translators can slow down and have a platform or workspace where they exchange ideas, texts, and stories. Every second year, hundreds of writers and artists from all over the world descend on Brussels to participate in the Passa Porta Festival that honours Brussels as a city of literature.\r\n\r\n<u>Residency information<\/u>\r\n\r\nThe all-expenses-paid Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa takes place at Paulet House in Somerset East from 7 to 21 November 2022. If you would like to be part of this exciting collaboration, please send your submissions to the executive director of the Jakes Gerwel Foundation, Theo Kemp, at <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> by 5 September 2022.\r\n\r\n<u>Residency requirements:<\/u>\r\n<ul>\r\n \t<li>You should include a letter of motivation in the language in which you write or publish.<\/li>\r\n \t<li>You should include a CV along with a list of your publications if you are an established writer or an upcoming writer. All genres will be considered.<\/li>\r\n \t<li>You should include a project outline of what you intend to work on during the residency. It will count strongly in your favour should your writing or research project be compatible with those of the two Belgian authors already chosen for the residency.<\/li>\r\n \t<li>You should be committed to using the residency productively and you should be committed to contribute to the collegiate and towards a respectful atmosphere in Paulet House.<\/li>\r\n \t<li>You are welcome to write and progress at the pace you are accustomed to, as there are no mentors involved in this residency.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<u>\u00a0<\/u>\r\n\r\n<u>About the Belgian writers <\/u>\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-4126 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Dr Yousra Benfquih<\/u>:\r\n\r\nBesides being a jurist in international human rights, Yousra Benfquih is also an author, columnist, poet and spoken-word artist. She won the txt-on-stage competition Naft voor Woord in 2017. Her columns appear regularly in, for example,\u00a0<em>De Standaard<\/em>,\u00a0<em>De Morgen<\/em>,\u00a0<em>VRT NWS<\/em>,\u00a0<em>rekto:verso<\/em>,\u00a0<em>SamPol<\/em>\u00a0and\u00a0<em>Knack<\/em>\u00a0while the audio of her letter to\u00a0<em>De Held van de Week<\/em>\u00a0(\u201cThe Hero of the Week\u201d) can be heard every month on the Flemish Radio 1. Her poetry, in which she strives to balance humour and seriousness as well as discomfort and pathos has already appeared on many platforms.\r\n\r\nYousra completed her PhD at the University of Antwerp in 2020 and, in 2021, was awarded the Max van der Stoel Human Rights Award 2021 for her PhD thesis in the field of international human rights. Her dissertation is entitled \u201cReasonable Accommodation in Education: An Integrated Human Rights Approach on the Basis of the Right to Equality, Inclusive Education and Freedom of Religion\u201d.\r\n\r\n<img class=\"aligncenter size-full wp-image-4128\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Fleur Pierets<\/u>:\r\n\r\nFleur is an award-winning Belgian artist and writer as well as an LGBTQ+ activist. She combines different media such as photography and performance arts with writing. Her work is characterised by positive activism that focusses on what binds us rather than on what separates us. Fleur\u2019s book\u00a0<em>Julian<\/em>, in which she writes about the loss of her wife and their work together as a couple, appeared in 2019.\u00a0Her children\u2019s book <em>Love Around the World<\/em> (2019) was published in New York. Fleur presents lectures all over the world.","_en_post_name":"dialogue-programme-for-writers-from-the-low-countries-and-south-africa","_en_post_excerpt":"The all-expenses-paid Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa takes place at Paulet House in Somerset East from 7 to 21 November 2022.","_en_post_title":"Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa","_af_post_content":"<u>Inleiding<\/u>\r\n\r\nNa \u2019n onderbreking van twee jaar weens die COVID-19-pandemie is die Jake Gerwel Stigting en Brussels-gebaseerde International House of Literature Passa Porta se Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika weer onderweg.\r\n\r\nDie samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta is in 2019 bevestig et die eerste skrywersresidensie vir twee Suid-Afrikaners, Chase Rhys en Denver Breda, en twee Belgiese skrywers, Miriam Van hee en Rachida Lamrabet, by die Stigting se Paulet Huis in Somerset-Oos, Oos-Kaap.\r\n\r\nTwee Flaamse skrywers word elke jaar gekies om die residensie met twee Suid-Afrikaanse skrywers te deel. Op hierdie manier moedig die vennote kruisbestuiwing tussen die skryfwerk van skrywers van verskillende agtergronde aan en streef daarna om die versameling literatuur van hier en oorsee te verryk.\r\n\r\n<u>Meer oor die Vennote<\/u>\r\n\r\nHierdie samewerking spruit uit professor Jakes Gerwel se beduidende nalatenskap deurdat hy sy doktorsgraad in Literatuur en Filosofie (magna cum laude) in 1979 aan die Vrije Universiteit in Brussel behaal het. Sy tesis is in 1983 gepubliseer onder die titel<em> Literatuur en apartheid: Konsepsies van \u201cgekleurdes\u201d in die Afrikaanse roman tot 1948<\/em>. Dit was \u2019n studie wat \u2019n geweldige groot impak op die Afrikaanse liter\u00eare kritiek gehad het.\r\n\r\nDie Stigting se mikpunt vandag is om Suid-Afrikaanse literatuur in die algemeen, maar spesifiek Afrikaanse literatuur wat professor Gerwel se spesialisgebied was, te bevorder en uit te brei.\r\n\r\nDie Stigting fokus op:\r\n<ul>\r\n \t<li>Die verryking van Suid-Afrikaanse literatuur<\/li>\r\n \t<li>Die bydra van nuwe perspektiewe en deel van nuwe ervarings<\/li>\r\n \t<li>Die ondersteuning van ontluikende skrywers en nuwe stemme<\/li>\r\n \t<li>Die aanmoediging van lees en bevordering van geletterdheid onder die jeug.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nDie Stigting is egter oop vir veeltaligheid soortgelyk aan ons vennoot Passa Porta wat \u2019n veeltalige bymekaarkomplek is in Brussel, \u2019n stad waar 180 nasionaliteite saam bestaan. Passa Porta beklee \u2019n plek in die hartjie van al hierdie tale en bied \u2019n paspoort vir lesers om hul gunstelingskrywers van die huis en elders te ontmoet en nuwe skryfwerk te ontdek.\r\n\r\nDit is bowenal \u2019n plek waar skrywers, kunstenaars en vertalers hul pas stadiger kan maak en \u2019n platform kan h\u00ea waar hulle idees, tekste en stories kan uitruil. Elke tweede jaar sak honderde skrywers en kunstenaars op Brussel toe om aan die Passa Porta-fees wat Brussel as \u2019n literatuurstad eer, deel te neem.\r\n\r\n<u>Residensie-inligting<\/u>\r\n\r\nDie voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022. As jy wil deel wees van hierdie opwindende samewerking, stuur asseblief jou voorlegging aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, Theo Kemp, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen 5 September 2022.\r\n\r\n<u>Residensie-vereistes:<\/u>\r\n<ul>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n motiveringsbrief in die taal waarin jy skryf of publiseer, insluit.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n CV saam met \u2019n lys van jou gepubliseerde werk insluit as jy \u2019n gevestigde of ontluikende skrywer is. Alle genres sal oorweeg word.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet \u2019n projekuiteensetting insluit van d\u00edt waaraan jy beoog om tydens die residensie te werk. Dit sal ten sterkste in jou guns tel as jou skryfwerk of navorsingsprojek versoenbaar is met di\u00e9 van die twee Belgiese skrywers wat reeds vir die residensie gekies is.<\/li>\r\n \t<li>Jy moet verbind wees daartoe om die residensie produktief te benut en jy moet daartoe verbind wees om tot die gaste en \u2019n respekvolle atmosfeer in Paulet Huis by te dra.<\/li>\r\n \t<li>Jy is welkom om teen jou eie pas waaraan jy gewoond is te skryf en te vorder, want daar is geen mentors betrokke by hierdie residensie nie.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<u>Meer oor die Belgiese skrywers<\/u>\r\n\r\n<img class=\"aligncenter size-full wp-image-4126\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/YousraBenfquih280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Dr Yousra Benfquih<\/u>:\r\n\r\nAfgesien van die feit dat sy \u2019n internasionale menseregtejuris is, is Yousra Benfquih ook \u2019n skrywer, rubriekskrywer, digter en gesprokewoordkunstenaar. Sy het die txt-on-stage-kompetisie Naft voor Woord in 2017 gewen. Haar rubrieke verskyn gereeld in publikasies soos <em>De Standaard<\/em>,\u00a0<em>De Morgen<\/em>,\u00a0<em>VRT NWS<\/em>,\u00a0<em>rekto:verso<\/em>,\u00a0<em>SamPol<\/em>\u00a0en\u00a0<em>Knack<\/em>, terwyl die klankopname van haar brief aan <em>De Held van de Week<\/em> elke maand op die Flaamse Radio 1 gehoor kan word. Haar digkuns, waarin sy daarna streef om humor en erns asook ongemak en patos te balanseer, het reeds op vele platforms verskyn.\r\n\r\nYousra behaal in 2020 haar PhD aan die Universiteit van Antwerpen en ontvang in 2021 die Max van der Stoel-menseregtetoekenning 2021 vir haar PhD-verhandeling in die veld van internasionale menseregte. Haar verhandeling is getiteld \u201cReasonable Accommodation in Education: An Integrated Human Rights Approach on the Basis of the Right to Equality, Inclusive Education and Freedom of Religion\u201d.\r\n\r\n<img class=\"aligncenter size-full wp-image-4128\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/FleurPierets280_Fotor.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<u>Fleur Pierets<\/u>:\r\n\r\nFleur is \u2019n bekroonde Belgiese kunstenaar en skrywer asook \u2019n LGBTQ+-aktivis. Sy kombineer verskillende media soos fotografie en uitvoerende kunste met skryf. Haar werk word gekenmerk deur positiewe aktivisme wat fokus op wat ons saambind eerder as wat ons skei. Fleur se boek <em>Julian<\/em>, waarin sy skryf oor die verlies van haar vrou en hul werk saam, het in 2019 verskyn. Haar kinderboek <em>Love Around the World<\/em> (2019) is in New York gepubliseer. Fleur bied lesings regoor die w\u00eareld aan.","_af_post_name":"dialoogprogram-vir-skrywers-van-die-lae-lande-en-suid-afrika","_af_post_excerpt":"Die voluitbetaalde Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika vind plaas by Paulet Huis in Somerset-Oos van 7 tot 21 November 2022.","_af_post_title":"Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-5231","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5231","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5231"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5231\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5234,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5231\/revisions\/5234"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5232"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5231"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5231"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5231"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}