{"id":4200,"date":"2022-05-07T11:26:10","date_gmt":"2022-05-07T09:26:10","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=4200"},"modified":"2022-05-07T11:29:05","modified_gmt":"2022-05-07T09:29:05","slug":"nati-jong-sterre-program-vir-opkomende-toneelskrywers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/nati-jong-sterre-program-vir-opkomende-toneelskrywers\/","title":{"rendered":"NATi Jong Sterre-program vir Opkomende Toneelskrywers","raw":"NATi Jong Sterre-program vir Opkomende Toneelskrywers"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-4204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos.png\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"272\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos.png 1000w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos-300x82.png 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos-768x209.png 768w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos-570x155.png 570w\" sizes=\"auto, (max-width: 1000px) 100vw, 1000px\" \/><\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) nooi voornemende dramaturge uit om aansoek te doen vir \u2019n drie-weeklange mentorskapprogram. Suksesvolle kandidate sal na die Stigting se skrywershuis in Paulet Somerset-Oos genooi word om aan hulle toneelstukke te werk wat by die Suidoosterfees in 2023 sal debuteer.<\/p>\n<p>Die NATi Jong Sterre-program, wat fokus op vaardigheidsontwikkeling en ook die ondersteuning en bevordering van jong, opkomende talent, is \u2019n gesamentlike projek van leiers in die uitvoerende kunste: NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief), die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Kunste Onbeperk en Kunstekaap.<\/p>\n<p>Aansoeke vir die program moet per e-pos gestuur word aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting Theo Kemp: <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen <strong>27 Mei 2022<\/strong>.<\/p>\n<p>Aansoeke moet die volgende insluit:<\/p>\n<ul>\n<li>\u2019n Nuwe toneelstuk of \u2019n uittreksel uit \u2019n nuwe toneelstuk in Afrikaans of Engels<\/li>\n<li>\u2019n Kort CV van die kandidaat<\/li>\n<li>\u2019n Motiveringsbrief vir die aansoek vir deelname aan die program.<\/li>\n<\/ul>\n<p><strong>Let asseblief op:<\/strong> Geen toneelstuk wat reeds voorheen opgevoer is, of wat reeds deur die proses van teksontwikkeling of mentorskap is, sal oorweeg word nie.<\/p>\n<p>Die name van die suksesvolle kandidate sal op <strong>24 Junie 2022<\/strong> aangekondig word, waarna die volgende sal paasvind:<\/p>\n<ul>\n<li>Die verkose kandidate sal na die Stigting se idilliese Paulet Huis met sy uitgestrekte tuin en kreatiewe atmosfeer in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vertrek om mentorskap te ontvang vanaf <strong>25 Julie tot 14 Augustus 2022<\/strong>.<\/li>\n<li>Bekende aktrise en teatermaker Lee-Ann van Rooi sal die kandidate lei en mentor om hul tekste te ontwikkel en te slyp.<\/li>\n<li>Die Jong Sterre-toneelstukke sal verder ontwikkel word onder leiding van die gerespekteerde dramaturg en regisseur Rafiek Mammon wat die individuele projekte en verhoogbestuur sal behartig vir uiteindelike opvoering tydens die Suidoosterfees van 2023.<\/li>\n<li>Die toneelskrywers sal die geleentheid kry om uittreksels uit hul stukke by die Teksmark van Kunste Onbeperk, die aanbieder van KKNK, op die planke te bring.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting sal deelnemers se reiskostes na en van Somerset-Oos, sowel as hul akkommodasie, spyseniering en onderrig by Paulet Huis, dek. Die Suidoosterfees en NATi sal die produksiekostes van die stukke dra. Kunstekaap sal ondersteuning bied in die vorm van repetisiesale, dekor, rekwisiete, kostuums en tegniese hulp.<\/p>\n<p>Die ondersteuning en mentorskap wat aan talentvolle individue gegee word wat \u2019n helpende hand benodig, eer die nalatenskap van die gestorwe professor Jakes Gerwel wat \u2019n leidende rol gespeel het in die ontstaan van die Suidoosterfees, \u2019n onderneming wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Jakes Gerwel Stigting sit professor Gerwel se bydrae tot die samelewing voort deur die bevordering van projekte wat opvoeding, kuns en kultuur sowel as maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika bevorder. Die historiese Paulet Huis is aan die Jakes Gerwel Stigting geskenk na die afsterwe van professor Gerwel deur sy vrou, Phoeb\u00e9 Gerwel, met die spesifieke doel om dit as \u2019n skrywershuis te gebruik.<\/p>\n<p>NATi is \u2019n organisasie sonder winsbejag wat fokus op die bevordering van Afrikaanse teater wat inklusief is en tot voordeel strek van die bre\u00eb Suid-Afrikaanse kunssektor.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-4204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos.png\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"272\" \/>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting (JGS) nooi voornemende dramaturge uit om aansoek te doen vir \u2019n drie-weeklange mentorskapprogram. Suksesvolle kandidate sal na die Stigting se skrywershuis in Paulet Somerset-Oos genooi word om aan hulle toneelstukke te werk wat by die Suidoosterfees in 2023 sal debuteer.\r\n\r\nDie NATi Jong Sterre-program, wat fokus op vaardigheidsontwikkeling en ook die ondersteuning en bevordering van jong, opkomende talent, is \u2019n gesamentlike projek van leiers in die uitvoerende kunste: NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief), die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Kunste Onbeperk en Kunstekaap.\r\n\r\nAansoeke vir die program moet per e-pos gestuur word aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting Theo Kemp: <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen <strong>27 Mei 2022<\/strong>.\r\n\r\nAansoeke moet die volgende insluit:\r\n<ul>\r\n \t<li>\u2019n Nuwe toneelstuk of \u2019n uittreksel uit \u2019n nuwe toneelstuk in Afrikaans of Engels<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Kort CV van die kandidaat<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Motiveringsbrief vir die aansoek vir deelname aan die program.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<strong>Let asseblief op:<\/strong> Geen toneelstuk wat reeds voorheen opgevoer is, of wat reeds deur die proses van teksontwikkeling of mentorskap is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDie name van die suksesvolle kandidate sal op <strong>24 Junie 2022<\/strong> aangekondig word, waarna die volgende sal paasvind:\r\n<ul>\r\n \t<li>Die verkose kandidate sal na die Stigting se idilliese Paulet Huis met sy uitgestrekte tuin en kreatiewe atmosfeer in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vertrek om mentorskap te ontvang vanaf <strong>25 Julie tot 14 Augustus 2022<\/strong>.<\/li>\r\n \t<li>Bekende aktrise en teatermaker Lee-Ann van Rooi sal die kandidate lei en mentor om hul tekste te ontwikkel en te slyp.<\/li>\r\n \t<li>Die Jong Sterre-toneelstukke sal verder ontwikkel word onder leiding van die gerespekteerde dramaturg en regisseur Rafiek Mammon wat die individuele projekte en verhoogbestuur sal behartig vir uiteindelike opvoering tydens die Suidoosterfees van 2023.<\/li>\r\n \t<li>Die toneelskrywers sal die geleentheid kry om uittreksels uit hul stukke by die Teksmark van Kunste Onbeperk, die aanbieder van KKNK, op die planke te bring.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nDie Jakes Gerwel Stigting sal deelnemers se reiskostes na en van Somerset-Oos, sowel as hul akkommodasie, spyseniering en onderrig by Paulet Huis, dek. Die Suidoosterfees en NATi sal die produksiekostes van die stukke dra. Kunstekaap sal ondersteuning bied in die vorm van repetisiesale, dekor, rekwisiete, kostuums en tegniese hulp.\r\n\r\nDie ondersteuning en mentorskap wat aan talentvolle individue gegee word wat \u2019n helpende hand benodig, eer die nalatenskap van die gestorwe professor Jakes Gerwel wat \u2019n leidende rol gespeel het in die ontstaan van die Suidoosterfees, \u2019n onderneming wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Jakes Gerwel Stigting sit professor Gerwel se bydrae tot die samelewing voort deur die bevordering van projekte wat opvoeding, kuns en kultuur sowel as maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika bevorder. Die historiese Paulet Huis is aan die Jakes Gerwel Stigting geskenk na die afsterwe van professor Gerwel deur sy vrou, Phoeb\u00e9 Gerwel, met die spesifieke doel om dit as \u2019n skrywershuis te gebruik.\r\n\r\nNATi is \u2019n organisasie sonder winsbejag wat fokus op die bevordering van Afrikaanse teater wat inklusief is en tot voordeel strek van die bre\u00eb Suid-Afrikaanse kunssektor."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":4201,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-4204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos.png\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"272\" \/>\r\n\r\nThe Jakes Gerwel Foundation (JGF) invites aspiring playwrights to apply for a three-week scriptwriting mentorship programme. Successful applicants will be jetting off to Paulet House in Somerset East to work on their plays that will premiere at the 2023 Suidoosterfees.\r\n\r\nThe NATi Jong Sterre \/ Rising Stars Programme, which focuses on skills development as well as the nurturing and promotion of young, upcoming talent, is a collaborative project of leading players in performance arts: NATi (National Afrikaans Theatre Initiative), the Jakes Gerwel Foundation, Suidoosterfees, Kunste Onbeperk and Artscape.\r\n\r\nApplications for the programme must be submitted via email to the executive director of the Jakes Gerwel Foundation Theo Kemp: <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> by <strong>27 May 2022<\/strong>.\r\n\r\nThe application must include:\r\n<ul>\r\n \t<li>A fresh, new play or an extract of a new play in Afrikaans or English<\/li>\r\n \t<li>A short CV of the applicant<\/li>\r\n \t<li>A motivational letter for applying to participate in the programme.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<strong>Please note:<\/strong> No plays that have been staged previously, or that have already gone through a process of script development or mentorship will be considered.\r\n\r\nThe names of the successful applicants will be announced on <strong>24 June 2022<\/strong>, after which:\r\n<ul>\r\n \t<li>The selected applicants will travel to the Foundation\u2019s idyllic Paulet House with its sweeping gardens and creative atmosphere in Somerset East in the Eastern Cape to receive mentorship from <strong>25 July to 14 August 2022<\/strong>.<\/li>\r\n \t<li>Well-known actress and theatremaker Lee-Ann van Rooi will guide and mentor applicants to develop and refine their scripts.<\/li>\r\n \t<li>The Rising Stars plays will be further developed with respected playwright and theatre producer Rafiek Mammon overseeing the individual projects and stage management for final production at the 2023 Suidoosterfees.<\/li>\r\n \t<li>The playwrights will get the opportunity to stage extracts from their plays at the Teksmark of Kunste Onbeperk, the presenter of the KKNK.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nThe Jakes Gerwel Foundation will cover participants\u2019 travel costs to and from Somerset East, as well as their accommodation, catering and tuition at Paulet House. The Suidoosterfees will carry, with the support of NATi, the production fees to stage the theatre pieces. And finally, Artscape will lend support in the form of rehearsal space, decor, props, costumes and technical help.\r\n\r\nThe support and mentorship offered to talented individuals needing a helping hand honour the legacy of the late Professor Jakes Gerwel who played a key role in creating the Suidoosterfees, an initiative which promotes inclusivity in the arts. The Jakes Gerwel Foundation continues Professor Gerwel\u2019s contribution to society through projects promoting education, the arts and culture as well as social justice in South Africa. The historic Paulet House was donated to the Jakes Gerwel Foundation after the passing of Professor Gerwel by his wife, Phoeb\u00e9 Gerwel, with the specific aim of transforming it into a writers\u2019 house.\r\n\r\nNATi is a non-profit organisation, focusing on the promotion of inclusive Afrikaans theatre for the benefit of the broader South African arts sector.","_en_post_name":"nati-jong-sterre-rising-stars-programme-for-upcoming-playwrights","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"NATi Jong Sterre \/ Rising Stars Programme for Upcoming Playwrights","_af_post_content":"<img class=\"alignnone size-full wp-image-4204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/jongsterrelogos.png\" alt=\"\" width=\"1000\" height=\"272\" \/>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting (JGS) nooi voornemende dramaturge uit om aansoek te doen vir \u2019n drie-weeklange mentorskapprogram. Suksesvolle kandidate sal na die Stigting se skrywershuis in Paulet Somerset-Oos genooi word om aan hulle toneelstukke te werk wat by die Suidoosterfees in 2023 sal debuteer.\r\n\r\nDie NATi Jong Sterre-program, wat fokus op vaardigheidsontwikkeling en ook die ondersteuning en bevordering van jong, opkomende talent, is \u2019n gesamentlike projek van leiers in die uitvoerende kunste: NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief), die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Kunste Onbeperk en Kunstekaap.\r\n\r\nAansoeke vir die program moet per e-pos gestuur word aan die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting Theo Kemp: <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> teen <strong>27 Mei 2022<\/strong>.\r\n\r\nAansoeke moet die volgende insluit:\r\n<ul>\r\n \t<li>\u2019n Nuwe toneelstuk of \u2019n uittreksel uit \u2019n nuwe toneelstuk in Afrikaans of Engels<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Kort CV van die kandidaat<\/li>\r\n \t<li>\u2019n Motiveringsbrief vir die aansoek vir deelname aan die program.<\/li>\r\n<\/ul>\r\n<strong>Let asseblief op:<\/strong> Geen toneelstuk wat reeds voorheen opgevoer is, of wat reeds deur die proses van teksontwikkeling of mentorskap is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDie name van die suksesvolle kandidate sal op <strong>24 Junie 2022<\/strong> aangekondig word, waarna die volgende sal paasvind:\r\n<ul>\r\n \t<li>Die verkose kandidate sal na die Stigting se idilliese Paulet Huis met sy uitgestrekte tuin en kreatiewe atmosfeer in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vertrek om mentorskap te ontvang vanaf <strong>25 Julie tot 14 Augustus 2022<\/strong>.<\/li>\r\n \t<li>Bekende aktrise en teatermaker Lee-Ann van Rooi sal die kandidate lei en mentor om hul tekste te ontwikkel en te slyp.<\/li>\r\n \t<li>Die Jong Sterre-toneelstukke sal verder ontwikkel word onder leiding van die gerespekteerde dramaturg en regisseur Rafiek Mammon wat die individuele projekte en verhoogbestuur sal behartig vir uiteindelike opvoering tydens die Suidoosterfees van 2023.<\/li>\r\n \t<li>Die toneelskrywers sal die geleentheid kry om uittreksels uit hul stukke by die Teksmark van Kunste Onbeperk, die aanbieder van KKNK, op die planke te bring.<\/li>\r\n<\/ul>\r\nDie Jakes Gerwel Stigting sal deelnemers se reiskostes na en van Somerset-Oos, sowel as hul akkommodasie, spyseniering en onderrig by Paulet Huis, dek. Die Suidoosterfees en NATi sal die produksiekostes van die stukke dra. Kunstekaap sal ondersteuning bied in die vorm van repetisiesale, dekor, rekwisiete, kostuums en tegniese hulp.\r\n\r\nDie ondersteuning en mentorskap wat aan talentvolle individue gegee word wat \u2019n helpende hand benodig, eer die nalatenskap van die gestorwe professor Jakes Gerwel wat \u2019n leidende rol gespeel het in die ontstaan van die Suidoosterfees, \u2019n onderneming wat inklusiwiteit in die kunste bevorder. Die Jakes Gerwel Stigting sit professor Gerwel se bydrae tot die samelewing voort deur die bevordering van projekte wat opvoeding, kuns en kultuur sowel as maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika bevorder. Die historiese Paulet Huis is aan die Jakes Gerwel Stigting geskenk na die afsterwe van professor Gerwel deur sy vrou, Phoeb\u00e9 Gerwel, met die spesifieke doel om dit as \u2019n skrywershuis te gebruik.\r\n\r\nNATi is \u2019n organisasie sonder winsbejag wat fokus op die bevordering van Afrikaanse teater wat inklusief is en tot voordeel strek van die bre\u00eb Suid-Afrikaanse kunssektor.","_af_post_name":"nati-jong-sterre-program-vir-opkomende-toneelskrywers","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"NATi Jong Sterre-program vir Opkomende Toneelskrywers","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-4200","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4200"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4200\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4205,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4200\/revisions\/4205"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4201"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}