{"id":3208,"date":"2021-12-01T16:30:24","date_gmt":"2021-12-01T14:30:24","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=3208"},"modified":"2021-12-01T16:36:10","modified_gmt":"2021-12-01T14:36:10","slug":"mentorskapprogram-vir-opkomende-skrywers-van-fiksie-en-nie-fiksie-2022-se-skrywers-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/mentorskapprogram-vir-opkomende-skrywers-van-fiksie-en-nie-fiksie-2022-se-skrywers-bekend\/","title":{"rendered":"Mentorskapprogram vir Opkomende Skrywers van Fiksie en Nie-fiksie: 2022 se skrywers bekend","raw":"Mentorskapprogram vir Opkomende Skrywers van Fiksie en Nie-fiksie: 2022 se skrywers bekend"},"content":{"rendered":"<p>Hierdie program wat ons aanpak in vennootskap met NB-Uitgewers (met drukname Tafelberg, Human &amp; Rousseau, Kwela, Queillerie, Lux Verbi en Pharos), bied aan opkomende skrywers die geleentheid om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat nog nooit voorheen gepubliseer het nie en wat \u2019n storie het om te vertel maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Dit is verder gemik op skrywers wat nie die inskrywingsfooie van skryfskole kan bekostig nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met di\u00e9 skrywers om daardie vars stories wat nog nie voorheen gehoor is of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie, te laat hoor. Daarom betrek ons bekwame en ervare mentors wat in beide groepsverband en individueel met die opkomende skrywers aan hulle manuskripte sal skaaf. Die skrywers wat deelneem aan die program sal vir met tye saam met die mentors op Somerset-Oos in die Stigting se skrywershuis gaan werk en verder deur die jaar per e-pos kommunikeer. Ons fokus op beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels.<\/p>\n<p><strong>Meer oor die skrywers van 2022: <\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-3203\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Allen Grootboom<\/strong><\/p>\n<p>Allen Grootboom het in Middelburg en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap grootgeword en werk tans as \u2019n psigiater in George. Sy belowende manuskrip <em>Die vuur huil<\/em> speel af in die 1960\u2019s en vertel die storie van Jakob Koetaan van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) en van sy familie wat hulle plaas gedurende die apartheidsjare verloor het.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-3204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Hans Kisting<\/strong><\/p>\n<p>Hans Kisting is in die Keetmanshoopdistrik gebore en het in Rehoboth gematrikuleer. Hy het aan die Dower Kollege in Uitenhage studeer en was vir twee-en-dertig jaar \u2019n onderwyser voordat hy in 2004 afgetree het. Hy woon in Wellington in die Wes-Kaap. Hy sal sy memoires skryf wat \u2019n blik gee op die Suidwes-Afrika van die 1950\u2019s en wat ook beide sy Nama en Europese herkoms ondersoek.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-3205\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Juliette Manitshana-Mnqeta<\/strong><\/p>\n<p>Juliette Manitshana-Mnqeta het gematrikuleer aan Westerford Ho\u00ebrskool in 2005. Sy is tans gebaseer in Plettenbergbaai en vryskut by die Arbeidhof as \u2019n transkribeerder en isiXhosa-vertaler. Die misdaadroman waaraan sy werk, het die werkstitel <em>If The Dead Could Talk<\/em>.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-3206\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Nixon Mateulah<\/strong><\/p>\n<p>Nixon Mateulah is in Lilongwe in Malawi gebore en het hom in 1996 in Suid-Afrika gevestig. <em>Running Home<\/em> is \u2019n fiktiewe verhaal wat gebaseer is op sy ervarings toe hy van Malawi in Suid-Afrika aangekom het gedurende die vroe\u00eb jare van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Hy het \u2019n aantal kortverhale en gedigte gepubliseer in verskeie gedrukte en aanlynpublikasies.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Hierdie program wat ons aanpak in vennootskap met NB-Uitgewers (met drukname Tafelberg, Human &amp; Rousseau, Kwela, Queillerie, Lux Verbi en Pharos), bied aan opkomende skrywers die geleentheid om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat nog nooit voorheen gepubliseer het nie en wat \u2019n storie het om te vertel maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Dit is verder gemik op skrywers wat nie die inskrywingsfooie van skryfskole kan bekostig nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met di\u00e9 skrywers om daardie vars stories wat nog nie voorheen gehoor is of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie, te laat hoor. Daarom betrek ons bekwame en ervare mentors wat in beide groepsverband en individueel met die opkomende skrywers aan hulle manuskripte sal skaaf. Die skrywers wat deelneem aan die program sal vir met tye saam met die mentors op Somerset-Oos in die Stigting se skrywershuis gaan werk en verder deur die jaar per e-pos kommunikeer. Ons fokus op beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels.\r\n\r\n<strong>Meer oor die skrywers van 2022: <\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3203\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Allen Grootboom<\/strong>\r\n\r\nAllen Grootboom het in Middelburg en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap grootgeword en werk tans as \u2019n psigiater in George. Sy belowende manuskrip <em>Die vuur huil<\/em> speel af in die 1960\u2019s en vertel die storie van Jakob Koetaan van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) en van sy familie wat hulle plaas gedurende die apartheidsjare verloor het.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Hans Kisting<\/strong>\r\n\r\nHans Kisting is in die Keetmanshoopdistrik gebore en het in Rehoboth gematrikuleer. Hy het aan die Dower Kollege in Uitenhage studeer en was vir twee-en-dertig jaar \u2019n onderwyser voordat hy in 2004 afgetree het. Hy woon in Wellington in die Wes-Kaap. Hy sal sy memoires skryf wat \u2019n blik gee op die Suidwes-Afrika van die 1950\u2019s en wat ook beide sy Nama en Europese herkoms ondersoek.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3205\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Juliette Manitshana-Mnqeta<\/strong>\r\n\r\nJuliette Manitshana-Mnqeta het gematrikuleer aan Westerford Ho\u00ebrskool in 2005. Sy is tans gebaseer in Plettenbergbaai en vryskut by die Arbeidhof as \u2019n transkribeerder en isiXhosa-vertaler. Die misdaadroman waaraan sy werk, het die werkstitel <em>If The Dead Could Talk<\/em>.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3206\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nixon Mateulah<\/strong>\r\n\r\nNixon Mateulah is in Lilongwe in Malawi gebore en het hom in 1996 in Suid-Afrika gevestig. <em>Running Home<\/em> is \u2019n fiktiewe verhaal wat gebaseer is op sy ervarings toe hy van Malawi in Suid-Afrika aangekom het gedurende die vroe\u00eb jare van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Hy het \u2019n aantal kortverhale en gedigte gepubliseer in verskeie gedrukte en aanlynpublikasies."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":"  "},"author":2,"featured_media":3209,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"This programme we are undertaking in partnership with NB Publishers (home to the imprints Tafelberg, Human &amp; Rousseau, Kwela, Queillerie, Lux Verbi and Pharos) aims at nurturing and supporting emerging writers during the process of developing their manuscript and making it publishable. We focus on those writers with a story to tell, who have never been published before and perhaps don\u2019t quite know how to pen it down. It\u2019s further meant for writers without the means to pay entrance fees to writing schools. The Jakes Gerwel Foundation and NB Publishers are eager to take hands with these writers in telling stories that are fresh or scarcely exploited in the South African literature. Knowledgeable and experienced mentors will help the participating writers polish their stories inside the group of writers and also individually. Writers and mentors will work together for some periods of time on Somerset East in the writers\u2019 house of the Foundation and will remain in contact per e-mail during the rest of the year. We focus on both fiction and non-fiction in English and Afrikaans.\r\n\r\n<strong>More about the authors of 2022:<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3203\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Allen Grootboom<\/strong>\r\n\r\nAllen Grootboom grew up in Middelburg and Graaff-Reinet in the Eastern Cape and currently works as a psychiatrist in George. His promising manuscript <em>Die vuur huil<\/em> is set in the 1960s and tells the story of Jakob Koetaan from Gqeberha (formerly Port Elizabeth) and his family who lost their farm during the apartheid regime.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Hans Kisting<\/strong>\r\n\r\nHans Kisting was born in the Keetmanshoop district and matriculated in Rehoboth. He studied at the Dower College in Uitenhage and was a teacher for thirty-two years before retiring in 2004. He lives in Wellington in the Western Cape. Hans will be writing his memoirs, looking at the South West Africa of the 1950s and exploring both his Nama and European heritage.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3205\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Juliette Manitshana-Mnqeta<\/strong>\r\n\r\nJuliette Manitshana-Mnqeta matriculated from Westerford High School in 2005. She is currently based in Plettenberg Bay and works as a freelance Labour Court transcriber and isiXhosa translator. The crime novel she will be working on has the working title <em>If The Dead Could Talk<\/em>.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3206\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nixon Mateulah<\/strong>\r\n\r\nNixon Mateulah was born in Lilongwe in Malawi and moved to South Africa in 1996. <em>Running Home<\/em> is a fictional memoir based on his experiences when arriving from Malawi in South Africa during the early years of the South African democracy. He has published a number of short stories and poems in various online and print publications.","_en_post_name":"mentorskapprogram-vir-opkomende-skrywers-van-fiksie-en-nie-fiksie-2022-se-skrywers-bekend","_en_post_excerpt":"  ","_en_post_title":"Mentoring Programme for Upcoming Writers of Fiction and Non-fiction: the participants for 2022","_af_post_content":"Hierdie program wat ons aanpak in vennootskap met NB-Uitgewers (met drukname Tafelberg, Human &amp; Rousseau, Kwela, Queillerie, Lux Verbi en Pharos), bied aan opkomende skrywers die geleentheid om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat nog nooit voorheen gepubliseer het nie en wat \u2019n storie het om te vertel maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Dit is verder gemik op skrywers wat nie die inskrywingsfooie van skryfskole kan bekostig nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met di\u00e9 skrywers om daardie vars stories wat nog nie voorheen gehoor is of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie, te laat hoor. Daarom betrek ons bekwame en ervare mentors wat in beide groepsverband en individueel met die opkomende skrywers aan hulle manuskripte sal skaaf. Die skrywers wat deelneem aan die program sal vir met tye saam met die mentors op Somerset-Oos in die Stigting se skrywershuis gaan werk en verder deur die jaar per e-pos kommunikeer. Ons fokus op beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels.\r\n\r\n<strong>Meer oor die skrywers van 2022: <\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3203\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/allengrootboom280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Allen Grootboom<\/strong>\r\n\r\nAllen Grootboom het in Middelburg en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap grootgeword en werk tans as \u2019n psigiater in George. Sy belowende manuskrip <em>Die vuur huil<\/em> speel af in die 1960\u2019s en vertel die storie van Jakob Koetaan van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) en van sy familie wat hulle plaas gedurende die apartheidsjare verloor het.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3204\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/HansKasting_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Hans Kisting<\/strong>\r\n\r\nHans Kisting is in die Keetmanshoopdistrik gebore en het in Rehoboth gematrikuleer. Hy het aan die Dower Kollege in Uitenhage studeer en was vir twee-en-dertig jaar \u2019n onderwyser voordat hy in 2004 afgetree het. Hy woon in Wellington in die Wes-Kaap. Hy sal sy memoires skryf wat \u2019n blik gee op die Suidwes-Afrika van die 1950\u2019s en wat ook beide sy Nama en Europese herkoms ondersoek.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3205\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/JulietteManisana_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Juliette Manitshana-Mnqeta<\/strong>\r\n\r\nJuliette Manitshana-Mnqeta het gematrikuleer aan Westerford Ho\u00ebrskool in 2005. Sy is tans gebaseer in Plettenbergbaai en vryskut by die Arbeidhof as \u2019n transkribeerder en isiXhosa-vertaler. Die misdaadroman waaraan sy werk, het die werkstitel <em>If The Dead Could Talk<\/em>.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-3206\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/nixon_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nixon Mateulah<\/strong>\r\n\r\nNixon Mateulah is in Lilongwe in Malawi gebore en het hom in 1996 in Suid-Afrika gevestig. <em>Running Home<\/em> is \u2019n fiktiewe verhaal wat gebaseer is op sy ervarings toe hy van Malawi in Suid-Afrika aangekom het gedurende die vroe\u00eb jare van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Hy het \u2019n aantal kortverhale en gedigte gepubliseer in verskeie gedrukte en aanlynpublikasies.","_af_post_name":"mentorskapprogram-vir-opkomende-skrywers-van-fiksie-en-nie-fiksie-2022-se-skrywers-bekend","_af_post_excerpt":"  ","_af_post_title":"Mentorskapprogram vir Opkomende Skrywers van Fiksie en Nie-fiksie: 2022 se skrywers bekend","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-3208","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3208"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3208\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":3213,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3208\/revisions\/3213"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3209"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}