{"id":2576,"date":"2021-07-11T15:47:57","date_gmt":"2021-07-11T13:47:57","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=2576"},"modified":"2022-05-05T16:49:19","modified_gmt":"2022-05-05T14:49:19","slug":"nati-jong-sterre-projek-2021-se-dramaturge","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/nati-jong-sterre-projek-2021-se-dramaturge\/","title":{"rendered":"NATi Jong Sterre Projek: 2021 se dramaturge","raw":"NATi Jong Sterre Projek: 2021 se dramaturge"},"content":{"rendered":"<h4><strong>\u00a0<\/strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-1709 size-full\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg 700w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-300x182.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-570x346.jpg 570w\" sizes=\"auto, (max-width: 700px) 100vw, 700px\" \/><\/h4>\n<p>Abduragman AdamsNATi, die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees en Kunstekaap poog om met hierdie gesamentlike projek die talent van ontluikende dramaturge te ontwikkel. Hierdie intensiewe mentorskapprogram word onder leiding van Abduragman Adams, ervare akteur en dramaturg, aangebied. Die jong dramaturge se werk sal met die oog op die Suidoosterfees in 2022 ontwikkel word en die hulle sal die geleentheid gebied word om uittreksels uit hul toneelstukke op Kunste Onbeperk, die moedermaatskappy van die KKNK, in Kaapstad op die planke te bring. Rafiek Mammon is aan die stuur van die produksie-ontwikkeling.<\/p>\n<p>Ons is trots op die volgende opkomende dramaturge wat gekies is om in 2021 deel te neem aan die projek:<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-2570\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Helo\u00efne Armstrong<\/strong><\/p>\n<p>Helo\u00efne Armstrong is \u2019n multidissiplin\u00eare kunstenaar en gemeenskapspraktisyn, oorspronklik van Rosemore in George. Sy het haar BA in ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi as \u2019n trotse ontvanger van die Masakh\u2019iSizwe \/ Kom ons Bou die Nasie Beurs. Sy het \u2019n diverse werksagtergrond in die skeppende kunste, die mediabedryf en in die gemeenskap en het reeds vir \u2019n verskeidenheid werkgewers soos die regering, universiteite, NRO\u2019s en OSW\u2019s in die Wes- en Oos-Kaap gewerk. As \u2019n vrou en \u2019n feminis is Helo\u00efne passievol oor die vertel van stories en die bewusmaking van kwessies wat gemarginaliseerdes affekteer. Sy is op die oomblik in O\u2019Kiep gebaseer waar sy fondse vir die kunste invorder, werk vir \u2019n kontempor\u00eare dansteatergeselskap, betrokke is by \u2019n uitreikprogram, skryf en inspirasie vind in die enigmatiese Namakwaland.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-2571\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Henque Heymans <\/strong><\/p>\n<p>Henque Heymans het sy liefde vir skryf ontdek toe hy in die televisie-bedryf onder Franz Marx en Christo Compion gewerk het, waarna hy begin het om vir die filmbedryf en ook redelik onlangs die teater te skryf. In 2016 is hy medewerker aan en skrywer vir Suid-Afrika se eerste een-tot-een teaterproduksie <em>DEURnis<\/em>. Hierdie ambisieuse baanbrekerswerk in plekspesifieke teater lewer vir hom in 2017 sy eerste nominasie vir \u2019n ATKV-Woordveertjie asook in 2018 die Blou Fi\u00ebsta-prys. Henque het hom in 2019 onderskei deur die opvoer van wyd uiteenlopende maar uitstaande produksies soos <em>Birthing Nureyev<\/em>, as vlagskip vir die Nasionale Kunstefees (NAF), <em>Kamerverlaat<\/em>, wat goud verkry het by die ATKV-Tjokkertoneel, en die ATKV-Tienertoneelproduksie <em>Br(o)os<\/em>, wat \u2019n silwer toekenning losgeslaan het. Henque se ryk tekste is gesog by akteurs wat streef om hul potensiaal ten volle te ontwikkel en die benoemings en toekennings van Aardklop, KykNET F\u00efesta en die Woordfees vir beste akteur \u2013 met selfs \u2019n Naledi-teatertoekenning in 2020 \u2013 stroom in.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-2574\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Jane Mamotse Mpholo<\/strong><\/p>\n<p>Jane Mamotse Mpholo, wat in Botshabelo grootgeword het, het haar BA in drama en teaterkuns by die Universiteit van die Vrystaat voltooi waar sy ook in 2012 in aanmerking geneem was vir die Elsa Krantz-medalje vir artistieke prestasie. Jane het reeds baie rolle vervul: aktrise, dramaturg, radio drama-skrywer, outeur, projekbestuurder, regisseuse, spreker, vertaler, agtergrondstem-kunstenaar, model en kunsfasiliteerder, om net \u2019n paar te noem. Haar teaterstuk <em>Psalm69<\/em> wat op haar eie lewenspad gebaseer is, is opgevoer by die Suid-Afrikaanse Staatsteater in 2017, was op die program van die Global Leadership Summit in 2018 en was ook te sien by die Soweto-teater in 2019. Jane beskryf die werkswinkelproduksie <em>Alpha<\/em> onder die direksie van Erwin Maas van die Verenigde State en Stef De Paepe van Belgi\u00eb by die Vrystaat Kunstefees in 2018 as \u2019n hoogtepunt in haar toneelloopbaan. Dit was ook \u2019n eer om in 2019 die rol van Winston in <em>The Island<\/em> onder die direksie van die geliefde en gerespekteerde Dr Jerry Mofokeng wa Makhetha te vertolk. As provinsiale ambassadeur van Business and Arts South Africa (BASA), <em>Love Life<\/em> se rolmodel van die jaar (2020\/21) en stryder vir vroueregte, hou Jane aan om ander op te hef en te inspireer.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-2572\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Melissa Myburgh<\/strong><\/p>\n<p>Melissa Myburgh is \u2019n opkomende aktrise, dramaturg en regisseuse. Sy het haar BA honneursgraad in toneel- en draaiboekskryf in 2020 voltooi. Sy het haar televisiedebuut in 2019 in <em>Lui maar op Belinda<\/em> gemaak en het die vroulike hoofrol Mika Brink in die KykNET-reeks <em>Kompleks<\/em> in 2020 vertolk. Melissa was die regisseuse van twee produksies wat in 2018 by die Woordfees gedebuteer het, naamlik <em>Kansel <\/em>en <em>Deurmekaar.<\/em> Die hoogs suksesvolle komedie \u201c<em>Bless\u201d die Blou Bal<\/em> waarin sy in 2020 by die Woordfees gespeel het, is ook deur haar geskryf en geproduseer. \u2019n Ander hoogtepunt by die Woordfees in 2020 was die nominasie vir \u2019n Woordfeestrofee vir <em>NiksAllesTogIets<\/em> waarby sy as medeskrywer en aktrise betrokke was. Melissa poog om gehore terselfdertyd te vermaak en uit te daag deur middel van haar teater. \u2019n Ideaal waarna sy streef is om toneel te skep wat jonger gehore na die teater toe sal lok en \u2019n nuwe generasie teatergangers sal verseker.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-2573\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Stephren Saayman<\/strong><\/p>\n<p>Stephren Saayman is \u0149 opkomende skrywer, teatermaker en akteur wat afkomstig is van Riversdal in die Wes-Kaap. Hy het sy BA in drama en teaterstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Stephren het reeds in 2018 in sy tweede studiejaar met sy eerste dramastuk <em>Brandmerk<\/em> by die KKNK \u0149 Kanna-nominasie vir beste opkomende kunstenaar ontvang. Sy tweede teks <em>Ek, Eva<\/em> het die toekenning vir mees innoverende produksie by die Zabalaza Teaterfees in 2020 ontvang. Hy is ook medeskrywer van <em>Heads or Tail(s)?<\/em> wat as een van die beste produksies by die Zabalaza Teaterfees in 2021 aangewys is. Stephren staan verder ook sy skoene vol as akteur in teaterproduksies soos <em>In Slavenhuis 39<\/em> wat in 2019 by die Woordfees gedebuteer het en <em>Mannetjie<\/em> wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien was. Sy televisie-verskynings sluit die reekse <em>Suidooster<\/em>, <em>Dwaalster<\/em> en <em>Kompleks<\/em> in. Met verskeie toekennings van die Departement van Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap agter sy naam, poog hy om met teater genesing vir die siel en uitdagings vir die denke te bring.<\/p>\n<h4><\/h4>\n","protected":false,"raw":"<h4><strong>\u00a0<\/strong><img class=\"wp-image-1709 size-full\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/><\/h4>\r\nAbduragman AdamsNATi, die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees en Kunstekaap poog om met hierdie gesamentlike projek die talent van ontluikende dramaturge te ontwikkel. Hierdie intensiewe mentorskapprogram word onder leiding van Abduragman Adams, ervare akteur en dramaturg, aangebied. Die jong dramaturge se werk sal met die oog op die Suidoosterfees in 2022 ontwikkel word en die hulle sal die geleentheid gebied word om uittreksels uit hul toneelstukke op Kunste Onbeperk, die moedermaatskappy van die KKNK, in Kaapstad op die planke te bring. Rafiek Mammon is aan die stuur van die produksie-ontwikkeling.\r\n\r\nOns is trots op die volgende opkomende dramaturge wat gekies is om in 2021 deel te neem aan die projek:\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2570\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Helo\u00efne Armstrong<\/strong>\r\n\r\nHelo\u00efne Armstrong is \u2019n multidissiplin\u00eare kunstenaar en gemeenskapspraktisyn, oorspronklik van Rosemore in George. Sy het haar BA in ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi as \u2019n trotse ontvanger van die Masakh\u2019iSizwe \/ Kom ons Bou die Nasie Beurs. Sy het \u2019n diverse werksagtergrond in die skeppende kunste, die mediabedryf en in die gemeenskap en het reeds vir \u2019n verskeidenheid werkgewers soos die regering, universiteite, NRO\u2019s en OSW\u2019s in die Wes- en Oos-Kaap gewerk. As \u2019n vrou en \u2019n feminis is Helo\u00efne passievol oor die vertel van stories en die bewusmaking van kwessies wat gemarginaliseerdes affekteer. Sy is op die oomblik in O\u2019Kiep gebaseer waar sy fondse vir die kunste invorder, werk vir \u2019n kontempor\u00eare dansteatergeselskap, betrokke is by \u2019n uitreikprogram, skryf en inspirasie vind in die enigmatiese Namakwaland.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2571\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Henque Heymans <\/strong>\r\n\r\nHenque Heymans het sy liefde vir skryf ontdek toe hy in die televisie-bedryf onder Franz Marx en Christo Compion gewerk het, waarna hy begin het om vir die filmbedryf en ook redelik onlangs die teater te skryf. In 2016 is hy medewerker aan en skrywer vir Suid-Afrika se eerste een-tot-een teaterproduksie <em>DEURnis<\/em>. Hierdie ambisieuse baanbrekerswerk in plekspesifieke teater lewer vir hom in 2017 sy eerste nominasie vir \u2019n ATKV-Woordveertjie asook in 2018 die Blou Fi\u00ebsta-prys. Henque het hom in 2019 onderskei deur die opvoer van wyd uiteenlopende maar uitstaande produksies soos <em>Birthing Nureyev<\/em>, as vlagskip vir die Nasionale Kunstefees (NAF), <em>Kamerverlaat<\/em>, wat goud verkry het by die ATKV-Tjokkertoneel, en die ATKV-Tienertoneelproduksie <em>Br(o)os<\/em>, wat \u2019n silwer toekenning losgeslaan het. Henque se ryk tekste is gesog by akteurs wat streef om hul potensiaal ten volle te ontwikkel en die benoemings en toekennings van Aardklop, KykNET F\u00efesta en die Woordfees vir beste akteur \u2013 met selfs \u2019n Naledi-teatertoekenning in 2020 \u2013 stroom in.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2574\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Jane Mamotse Mpholo<\/strong>\r\n\r\nJane Mamotse Mpholo, wat in Botshabelo grootgeword het, het haar BA in drama en teaterkuns by die Universiteit van die Vrystaat voltooi waar sy ook in 2012 in aanmerking geneem was vir die Elsa Krantz-medalje vir artistieke prestasie. Jane het reeds baie rolle vervul: aktrise, dramaturg, radio drama-skrywer, outeur, projekbestuurder, regisseuse, spreker, vertaler, agtergrondstem-kunstenaar, model en kunsfasiliteerder, om net \u2019n paar te noem. Haar teaterstuk <em>Psalm69<\/em> wat op haar eie lewenspad gebaseer is, is opgevoer by die Suid-Afrikaanse Staatsteater in 2017, was op die program van die Global Leadership Summit in 2018 en was ook te sien by die Soweto-teater in 2019. Jane beskryf die werkswinkelproduksie <em>Alpha<\/em> onder die direksie van Erwin Maas van die Verenigde State en Stef De Paepe van Belgi\u00eb by die Vrystaat Kunstefees in 2018 as \u2019n hoogtepunt in haar toneelloopbaan. Dit was ook \u2019n eer om in 2019 die rol van Winston in <em>The Island<\/em> onder die direksie van die geliefde en gerespekteerde Dr Jerry Mofokeng wa Makhetha te vertolk. As provinsiale ambassadeur van Business and Arts South Africa (BASA), <em>Love Life<\/em> se rolmodel van die jaar (2020\/21) en stryder vir vroueregte, hou Jane aan om ander op te hef en te inspireer.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2572\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Melissa Myburgh<\/strong>\r\n\r\nMelissa Myburgh is \u2019n opkomende aktrise, dramaturg en regisseuse. Sy het haar BA honneursgraad in toneel- en draaiboekskryf in 2020 voltooi. Sy het haar televisiedebuut in 2019 in <em>Lui maar op Belinda<\/em> gemaak en het die vroulike hoofrol Mika Brink in die KykNET-reeks <em>Kompleks<\/em> in 2020 vertolk. Melissa was die regisseuse van twee produksies wat in 2018 by die Woordfees gedebuteer het, naamlik <em>Kansel <\/em>en <em>Deurmekaar.<\/em> Die hoogs suksesvolle komedie \u201c<em>Bless\u201d die Blou Bal<\/em> waarin sy in 2020 by die Woordfees gespeel het, is ook deur haar geskryf en geproduseer. \u2019n Ander hoogtepunt by die Woordfees in 2020 was die nominasie vir \u2019n Woordfeestrofee vir <em>NiksAllesTogIets<\/em> waarby sy as medeskrywer en aktrise betrokke was. Melissa poog om gehore terselfdertyd te vermaak en uit te daag deur middel van haar teater. \u2019n Ideaal waarna sy streef is om toneel te skep wat jonger gehore na die teater toe sal lok en \u2019n nuwe generasie teatergangers sal verseker.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2573\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Stephren Saayman<\/strong>\r\n\r\nStephren Saayman is \u0149 opkomende skrywer, teatermaker en akteur wat afkomstig is van Riversdal in die Wes-Kaap. Hy het sy BA in drama en teaterstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Stephren het reeds in 2018 in sy tweede studiejaar met sy eerste dramastuk <em>Brandmerk<\/em> by die KKNK \u0149 Kanna-nominasie vir beste opkomende kunstenaar ontvang. Sy tweede teks <em>Ek, Eva<\/em> het die toekenning vir mees innoverende produksie by die Zabalaza Teaterfees in 2020 ontvang. Hy is ook medeskrywer van <em>Heads or Tail(s)?<\/em> wat as een van die beste produksies by die Zabalaza Teaterfees in 2021 aangewys is. Stephren staan verder ook sy skoene vol as akteur in teaterproduksies soos <em>In Slavenhuis 39<\/em> wat in 2019 by die Woordfees gedebuteer het en <em>Mannetjie<\/em> wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien was. Sy televisie-verskynings sluit die reekse <em>Suidooster<\/em>, <em>Dwaalster<\/em> en <em>Kompleks<\/em> in. Met verskeie toekennings van die Departement van Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap agter sy naam, poog hy om met teater genesing vir die siel en uitdagings vir die denke te bring.\r\n<h4><\/h4>"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":"  "},"author":2,"featured_media":2577,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"[caption id=\"attachment_1709\" align=\"alignnone\" width=\"700\"]<img class=\"wp-image-1709 size-full\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" sizes=\"(max-width: 700px) 100vw, 700px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg 700w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-300x182.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-570x346.jpg 570w\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/> Abduragman Adams[\/caption]\r\n\r\nNATi, the Jakes Gerwel Foundation, Suidoosterfees and Artscape aim to develop the talent of upcoming playwrights though this shared project. This intensive mentorship programme is presented under guidance of Abduragman Adams, experienced actor and playwright. The young playwrights\u2019 work will be developed for the 2022 Suidoosterfees and the playwrights will get the chance to stage extracts from their plays on Kunste Onbeperk, the parent company of the KKNK, at the Baxtre Theatre in Cape Town. Rafiek Mammon is at the helm of the production development.\r\n\r\nWe are proud of the following upcoming playwrights who are part of 2021 programme.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2570\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Helo\u00efne Armstrong<\/strong>\r\n\r\nHelo\u00efne Armstrong is a multidisciplinary artist and community practitioner, originally from Rosemore in George. She completed her BA degree in development studies at Stellenbosch University as a proud Masakh\u2019iSizwe \/ Let\u2019s Build the Nation Bursary holder. She has a varied work background in the creative arts, the media industry and inside communities and has worked for a variety of employers, such as the government, universities, NGOs and NPOs in the provinces of the Western and Northern Cape. As a woman and a feminist, Helo\u00efne is passionate about storytelling and foregrounding issues affecting the marginalised. Currently, she is based in O\u2019Kiep where she raises funds for the arts, works with a contemporary dance theatre company, is involved in an outreach programme, writes and draws inspiration from the enigmatic Namaqualand.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2571\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Henque Heymans <\/strong>\r\n\r\nHenque Heymans discovered his love for writing while he worked in the television industry under Franz Marx and Christo Compion and he has since turned to writing for film and also quite recently for the theatre as well. In 2016 he collaborated on and wrote for South Africa's first one-on-one theatre production <em>DEURnis<\/em>. For this ambitious pioneering work in place-specific theatre he received his first ATKV Woordveertjie nomination in 2017 as well as the Blou F\u00efesta Prize in 2018. Henque distinguished himself in 2019 with diverse and outstanding productions he brought to different stages, for example <em>Birthing Nureyev<\/em>, as flagship for the National Arts Festival, <em>Kamerverlaat<\/em>, that received gold at the ATKV Tjokkertoneel, and the ATKV Tienertoneel production <em>Br(o)os<\/em> that earned him silver. Henque\u2019s rich texts are coveted by actors who strive to develop their full potential, and nominations and awards from Aardklop, KykNET F\u00efesta and the Woordfees for best actor \u2013 with even a Naledi Theatre Award in 2020 \u2013 continue to flow in.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2574\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Jane Mamotse Mpholo<\/strong>\r\n\r\nJane Mamotse Mpholo, who grew up in Botshabelo, completed her BA degree in drama and theatre arts at the University of the Free State where she was also a runner-up for the Elsa Krantz medal for artistic achievement in 2012. Jane has many titles under her belt: actress, playwright, radio drama writer, author, project manager, producer, speaker, translator, voice-over artist, model and arts facilitator, to name but a few. Her theatre piece <em>Psalm69<\/em> that is based on her personal journey in life was showcased at the South African State Theatre in 2017, performed as part of The Global Leadership Summit in 2018 and was seen at the Soweto Theatre in 2019. Jane describes the workshop production <em>Alpha<\/em> under the direction of Erwin Maas from the United States and Stef De Paepe from Belgium at the Vrystaat Theatre Festival in 2018 as an acting highlight. She was also honoured to be cast as Winston in <em>The Island<\/em>, a piece that was directed by the much loved and respected Dr Jerry Mofokeng wa Makhetha in 2019. Jane continues to uplift and inspire others as provincial ambassador for Business and Arts South Africa (BASA), <em>Love Life<\/em>'s role model of the year (2020\/21) and as campaigner for women's rights.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2572\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Melissa Myburgh<\/strong>\r\n\r\nMelissa Myburgh is an upcoming actress, playwright and director. She completed her BA honours degree in scriptwriting in 2020. She made her television debut in 2019 in <em>Lui maar op Belinda<\/em> and played the female lead role Mika Brink in the 2020 KykNET series <em>Kompleks. <\/em>Melissa produced two debut plays at the 2018 Woordfees, namely <em>Kansel <\/em>and <em>Deurmekaar.<\/em> The highly successful 2020 Wordfees comedy \u201c<em>Bless\u201d die Blou Bal<\/em> in which she performed was also written and directed by her. Another highlight, also at the 2020 Woordfees, was the nomination for a Woordfeestrofee for <em>NiksAllesTogIets<\/em> where she was involved in the capacity of co-writer and actress. Melissa aims to entertain as well as challenge audiences through her theatre. An ideal she strives for is to create plays that will draw younger audiences to the theatre and ensure a new generation of theatregoers.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2573\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Stephren Saayman<\/strong>\r\n\r\nStephren Saayman is an upcoming writer, theatre maker and actor from Riversdale in the Western Cape. He completed his BA in drama and theatre studies at Stellenbosch University. When Stephren was in his second year (2018) he already received a Kanna nomination for best upcoming artist for his first piece <em>Brandmerk<\/em>. His second text <em>Ek, Eva<\/em> received the award for most innovative production at the Zabalaza Theatre Festival in 2020. He is also a co-writer of <em>Heads or Tail(s)?<\/em> that was nominated as one of the best productions at the Zabalaza Theatre Festival in 2021. Stephren further fills his shoes as actor in theatre productions such as <em>In Slavenhuis 39<\/em> that premiered in 2019 at the Woordfees and <em>Mannetjie<\/em> that was performed at this year\u2019s Suidoosterfees. His television appearances include the series <em>Suidooster<\/em>, <em>Dwaalster<\/em> and <em>Kompleks<\/em>. With several awards from the Department of Cultural Affairs and Sport in the Western Cape behind him, he strives to bring healing for the soul and challenges for the mind through his theatre.","_en_post_name":"nati-jong-sterre-young-stars-project-2021-programme","_en_post_excerpt":"  ","_en_post_title":"NATi Jong Sterre\/Rising Stars Project: 2021 programme","_af_post_content":"<h4><strong>\u00a0<\/strong><img class=\"wp-image-1709 size-full\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/><\/h4>\r\nAbduragman AdamsNATi, die Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees en Kunstekaap poog om met hierdie gesamentlike projek die talent van ontluikende dramaturge te ontwikkel. Hierdie intensiewe mentorskapprogram word onder leiding van Abduragman Adams, ervare akteur en dramaturg, aangebied. Die jong dramaturge se werk sal met die oog op die Suidoosterfees in 2022 ontwikkel word en die hulle sal die geleentheid gebied word om uittreksels uit hul toneelstukke op Kunste Onbeperk, die moedermaatskappy van die KKNK, in Kaapstad op die planke te bring. Rafiek Mammon is aan die stuur van die produksie-ontwikkeling.\r\n\r\nOns is trots op die volgende opkomende dramaturge wat gekies is om in 2021 deel te neem aan die projek:\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2570\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Heloine-ArmstrongSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Helo\u00efne Armstrong<\/strong>\r\n\r\nHelo\u00efne Armstrong is \u2019n multidissiplin\u00eare kunstenaar en gemeenskapspraktisyn, oorspronklik van Rosemore in George. Sy het haar BA in ontwikkelingstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi as \u2019n trotse ontvanger van die Masakh\u2019iSizwe \/ Kom ons Bou die Nasie Beurs. Sy het \u2019n diverse werksagtergrond in die skeppende kunste, die mediabedryf en in die gemeenskap en het reeds vir \u2019n verskeidenheid werkgewers soos die regering, universiteite, NRO\u2019s en OSW\u2019s in die Wes- en Oos-Kaap gewerk. As \u2019n vrou en \u2019n feminis is Helo\u00efne passievol oor die vertel van stories en die bewusmaking van kwessies wat gemarginaliseerdes affekteer. Sy is op die oomblik in O\u2019Kiep gebaseer waar sy fondse vir die kunste invorder, werk vir \u2019n kontempor\u00eare dansteatergeselskap, betrokke is by \u2019n uitreikprogram, skryf en inspirasie vind in die enigmatiese Namakwaland.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2571\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Henque-HeymansSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Henque Heymans <\/strong>\r\n\r\nHenque Heymans het sy liefde vir skryf ontdek toe hy in die televisie-bedryf onder Franz Marx en Christo Compion gewerk het, waarna hy begin het om vir die filmbedryf en ook redelik onlangs die teater te skryf. In 2016 is hy medewerker aan en skrywer vir Suid-Afrika se eerste een-tot-een teaterproduksie <em>DEURnis<\/em>. Hierdie ambisieuse baanbrekerswerk in plekspesifieke teater lewer vir hom in 2017 sy eerste nominasie vir \u2019n ATKV-Woordveertjie asook in 2018 die Blou Fi\u00ebsta-prys. Henque het hom in 2019 onderskei deur die opvoer van wyd uiteenlopende maar uitstaande produksies soos <em>Birthing Nureyev<\/em>, as vlagskip vir die Nasionale Kunstefees (NAF), <em>Kamerverlaat<\/em>, wat goud verkry het by die ATKV-Tjokkertoneel, en die ATKV-Tienertoneelproduksie <em>Br(o)os<\/em>, wat \u2019n silwer toekenning losgeslaan het. Henque se ryk tekste is gesog by akteurs wat streef om hul potensiaal ten volle te ontwikkel en die benoemings en toekennings van Aardklop, KykNET F\u00efesta en die Woordfees vir beste akteur \u2013 met selfs \u2019n Naledi-teatertoekenning in 2020 \u2013 stroom in.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2574\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Jane-Mamotse-MpholoSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Jane Mamotse Mpholo<\/strong>\r\n\r\nJane Mamotse Mpholo, wat in Botshabelo grootgeword het, het haar BA in drama en teaterkuns by die Universiteit van die Vrystaat voltooi waar sy ook in 2012 in aanmerking geneem was vir die Elsa Krantz-medalje vir artistieke prestasie. Jane het reeds baie rolle vervul: aktrise, dramaturg, radio drama-skrywer, outeur, projekbestuurder, regisseuse, spreker, vertaler, agtergrondstem-kunstenaar, model en kunsfasiliteerder, om net \u2019n paar te noem. Haar teaterstuk <em>Psalm69<\/em> wat op haar eie lewenspad gebaseer is, is opgevoer by die Suid-Afrikaanse Staatsteater in 2017, was op die program van die Global Leadership Summit in 2018 en was ook te sien by die Soweto-teater in 2019. Jane beskryf die werkswinkelproduksie <em>Alpha<\/em> onder die direksie van Erwin Maas van die Verenigde State en Stef De Paepe van Belgi\u00eb by die Vrystaat Kunstefees in 2018 as \u2019n hoogtepunt in haar toneelloopbaan. Dit was ook \u2019n eer om in 2019 die rol van Winston in <em>The Island<\/em> onder die direksie van die geliefde en gerespekteerde Dr Jerry Mofokeng wa Makhetha te vertolk. As provinsiale ambassadeur van Business and Arts South Africa (BASA), <em>Love Life<\/em> se rolmodel van die jaar (2020\/21) en stryder vir vroueregte, hou Jane aan om ander op te hef en te inspireer.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2572\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Melissa-MyburghSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Melissa Myburgh<\/strong>\r\n\r\nMelissa Myburgh is \u2019n opkomende aktrise, dramaturg en regisseuse. Sy het haar BA honneursgraad in toneel- en draaiboekskryf in 2020 voltooi. Sy het haar televisiedebuut in 2019 in <em>Lui maar op Belinda<\/em> gemaak en het die vroulike hoofrol Mika Brink in die KykNET-reeks <em>Kompleks<\/em> in 2020 vertolk. Melissa was die regisseuse van twee produksies wat in 2018 by die Woordfees gedebuteer het, naamlik <em>Kansel <\/em>en <em>Deurmekaar.<\/em> Die hoogs suksesvolle komedie \u201c<em>Bless\u201d die Blou Bal<\/em> waarin sy in 2020 by die Woordfees gespeel het, is ook deur haar geskryf en geproduseer. \u2019n Ander hoogtepunt by die Woordfees in 2020 was die nominasie vir \u2019n Woordfeestrofee vir <em>NiksAllesTogIets<\/em> waarby sy as medeskrywer en aktrise betrokke was. Melissa poog om gehore terselfdertyd te vermaak en uit te daag deur middel van haar teater. \u2019n Ideaal waarna sy streef is om toneel te skep wat jonger gehore na die teater toe sal lok en \u2019n nuwe generasie teatergangers sal verseker.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-2573\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/07\/Stephren-SaaymanSW280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Stephren Saayman<\/strong>\r\n\r\nStephren Saayman is \u0149 opkomende skrywer, teatermaker en akteur wat afkomstig is van Riversdal in die Wes-Kaap. Hy het sy BA in drama en teaterstudies aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Stephren het reeds in 2018 in sy tweede studiejaar met sy eerste dramastuk <em>Brandmerk<\/em> by die KKNK \u0149 Kanna-nominasie vir beste opkomende kunstenaar ontvang. Sy tweede teks <em>Ek, Eva<\/em> het die toekenning vir mees innoverende produksie by die Zabalaza Teaterfees in 2020 ontvang. Hy is ook medeskrywer van <em>Heads or Tail(s)?<\/em> wat as een van die beste produksies by die Zabalaza Teaterfees in 2021 aangewys is. Stephren staan verder ook sy skoene vol as akteur in teaterproduksies soos <em>In Slavenhuis 39<\/em> wat in 2019 by die Woordfees gedebuteer het en <em>Mannetjie<\/em> wat by vanjaar se Suidoosterfees te sien was. Sy televisie-verskynings sluit die reekse <em>Suidooster<\/em>, <em>Dwaalster<\/em> en <em>Kompleks<\/em> in. Met verskeie toekennings van die Departement van Kultuursake en Sport in die Wes-Kaap agter sy naam, poog hy om met teater genesing vir die siel en uitdagings vir die denke te bring.\r\n<h4><\/h4>","_af_post_name":"nati-jong-sterre-projek-2021-se-dramaturge","_af_post_excerpt":"  ","_af_post_title":"NATi Jong Sterre Projek: 2021 se dramaturge","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-2576","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2576","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2576"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2576\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4176,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2576\/revisions\/4176"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2577"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2576"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2576"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2576"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}