{"id":2495,"date":"2021-06-09T16:27:06","date_gmt":"2021-06-09T14:27:06","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=2495"},"modified":"2021-06-09T16:28:52","modified_gmt":"2021-06-09T14:28:52","slug":"mentorskapprogram-vir-opkomende-liriekskrywers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/mentorskapprogram-vir-opkomende-liriekskrywers\/","title":{"rendered":"Mentorskapprogram vir Opkomende Liriekskrywers","raw":"Mentorskapprogram vir Opkomende Liriekskrywers"},"content":{"rendered":"<p><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-2399 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"600\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies.jpg 600w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies-300x300.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies-200x200.jpg 200w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies-570x570.jpg 570w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies-510x510.jpg 510w\" sizes=\"auto, (max-width: 600px) 100vw, 600px\" \/><\/strong><\/p>\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting het in 2020, in samewerking met die Suidoosterfees, vir die eerste keer \u2019n mentorskapprogram aangebied vir liriekskrywers en sangers wat oorspronklike treffers in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. Die teikengroep is jong kunstenaars wat kan baat by die ervaring en leiding van \u2019n mentor om sodoende vars en treffende lirieke of liedjies te lewer. Die gekose kunstenaars het ook die geleentheid gekry om saam met hul mentor, Frazer Barry, hoofsanger van Tribal Echo, asook ander professionele kunstenaars te werk aan \u2019n musiekproduksie wat tydens die Suidoosterfees vroe\u00ebr vanjaar \u2019n ware hoogtepunt was.<\/p>\n<p>Van die deelnemers vertel s\u00f3 van die mentorskapprogram:<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1680\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Gabri\u00ebl Plaatjies <\/strong><\/p>\n<p>Die tyd van mentorskap was vir my baie besonders omdat dit my as mens verander het. Voor ek na Paulet Huis in die Oos-Kaap vertrek het, het ek eintlik nie meer geloof gehad in die kunste en in my toekoms as kunstenaar nie. Wat ek ontvang en geleer het, was soos \u2019n verfrissing en ek het weer eens kom lief raak vir die kunste. Ek het weer besef dat ek regtig lief is vir die letterkunde en skryfkuns en ek het baie insig gekry oor wat dit behels. Ek het geleer dat ek ver meer kan doen as wat ek gedink het en regtig helder beelde kan skep met my woorde. Ek hoef nie haastig te wees met my skeppings nie, maar ek kan my tyd neem om my werk te skep. Ek het nuwe hoogtes van woordkuns bereik en het \u2019n heeltemal nuwe uitkyk op my kunstenaarskap. Ek pas die dinge toe wat ek daar geleer het wanneer ek iets nuuts skep. Ek kan myself beter verwoord en uitdruk. Meer nog, ek kan my opinie en ervarings makliker op skrif stel en musikaal uitdruk. Ek het geleer wat binne my as kunstenaar is. Die mentorskap het my lewe definitief kom verander en my nuwe fokus gegee. Ook met die aanloop na die Suidoosterfees en ons musiekproduksie kon ek my ervaring met my medekunstenaars in my vriendekring deel. Die Jakes Gerwel mentorskap het nie net van my \u2019n beter kunstenaar en skrywer gemaak nie, maar ook \u2019n meer volledige mens.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1682\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Nicol Klopper<\/strong><\/p>\n<p>Toe ek by Paulet Huis in Somerset-Oos aangekom het, het ek \u2019n idee gehad van wie ek is en watter musiek ek maak. Maar, Frazer Barry, jy het my geleer om eers te vergeet van al die buite invloede en ek het my eintlike stem, my wie en wat ek is en watter musiek ek maak nou eers regtig gevind deur die metode wat jy gevolg het.<\/p>\n<p>Wanneer ek onseker was, het jy geluister en verstaan wat ek s\u00ea en jy het my gehelp en gelei uit my onsekerheid uit. Deur die hele ervaring tot by die Suidoosterfees het ek net aangehou leer en aangehou groei. Dit was \u2019n ontsaglike lekker ervaring vir ons om die eerstes te wees in die liedjiesprogram en om te kon wegbreek vir twee weke en net te kon fokus op liedjies skryf.<\/p>\n<p>Vir my persoonlik, om myself te kon omring met mense wat dieselfde passie het vir liedjies en wat dieselfde dinge doen as ek \u2013 en dan om \u2019n ongelooflike mentor te kon h\u00ea wat verstaan \u2013 was spesiaal. Die feit dat jy passievol was oor my eie skryfwerk en musiek was vir my baie spesiaal. Jy het my baie ge\u00efnspireer en aangemoedig om die stem in my te vind, om dit te ontwikkel en om vertroue in myself te h\u00ea.<\/p>\n<p>My groei in hierdie tyd is danksy die Jakes Gerwel mentorskapprogram en danksy jou metode en manier van werk. Ek het hiervoor baie dankbaarheid en groot waardering.<\/p>\n<p><strong><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1681\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/strong><\/p>\n<p><strong>Naaim Briesies<\/strong><\/p>\n<p>Voor die slypskool in Somerset-Oos met Frazer Barry het ek geweet ek moet myself uitskud en gereed wees om nuwe dinge te leer en myself te verbeter. Maar Mnr Barry wou werklik skoon blaaie h\u00ea om mee te begin. Ons het ons eie stories van vooraf geskryf oor waar ons elkeen vandaan kom, of dink ons vandaan kom. Toe ons eers, in Mnr Barry se woorde, \u201cdie fontein van ons eie kreatiwiteit oopgegrawe het,\u201d kon ons begin liedjies skryf.<\/p>\n<p>Die soetste klanke en woorde \u2013 soos tuisgemaakte magou en oondgebakte broodjies \u2013 het oor my lippe gevloei. Somerset-Oos was soos my huis; ek het geleer ek dra my huis saam soos die skilpad wat die embleem van Paulet Huis is. Want deur die mentorskap het ek geleer dat alles wat ek wil bereik in my musiekloopbaan binne-in my is en hier plaaslik rondom my. Elkeen van ons is uniek, daarom sal wat uit my uit vloei ook uniek wees en in aanvraag wees. Die hemel binne-in my is oopgesluit en ek het nie nodig om ander klanke na te jaag nie.<\/p>\n<p>Ek is so bly om deel te kon raak van die eerste mentorskapprogram vir liedjieskrywers en van die premi\u00e8re van <em>Drome het vlerke<\/em> by die Suidoosterfees. Onder die leiding en mentorskap van Mnr Barry kan enige musiekkunstenaar se drome net vlerke kry!<\/p>\n<p>Baie dankie ook aan Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting en die mense van Paulet Huis en in Somerset-Oos wat ons verwelkom en tuis laat voel het.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<strong><img class=\"size-full wp-image-2399 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"600\" \/><\/strong>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting het in 2020, in samewerking met die Suidoosterfees, vir die eerste keer \u2019n mentorskapprogram aangebied vir liriekskrywers en sangers wat oorspronklike treffers in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. Die teikengroep is jong kunstenaars wat kan baat by die ervaring en leiding van \u2019n mentor om sodoende vars en treffende lirieke of liedjies te lewer. Die gekose kunstenaars het ook die geleentheid gekry om saam met hul mentor, Frazer Barry, hoofsanger van Tribal Echo, asook ander professionele kunstenaars te werk aan \u2019n musiekproduksie wat tydens die Suidoosterfees vroe\u00ebr vanjaar \u2019n ware hoogtepunt was.\r\n\r\nVan die deelnemers vertel s\u00f3 van die mentorskapprogram:\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1680\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gabri\u00ebl Plaatjies <\/strong>\r\n\r\nDie tyd van mentorskap was vir my baie besonders omdat dit my as mens verander het. Voor ek na Paulet Huis in die Oos-Kaap vertrek het, het ek eintlik nie meer geloof gehad in die kunste en in my toekoms as kunstenaar nie. Wat ek ontvang en geleer het, was soos \u2019n verfrissing en ek het weer eens kom lief raak vir die kunste. Ek het weer besef dat ek regtig lief is vir die letterkunde en skryfkuns en ek het baie insig gekry oor wat dit behels. Ek het geleer dat ek ver meer kan doen as wat ek gedink het en regtig helder beelde kan skep met my woorde. Ek hoef nie haastig te wees met my skeppings nie, maar ek kan my tyd neem om my werk te skep. Ek het nuwe hoogtes van woordkuns bereik en het \u2019n heeltemal nuwe uitkyk op my kunstenaarskap. Ek pas die dinge toe wat ek daar geleer het wanneer ek iets nuuts skep. Ek kan myself beter verwoord en uitdruk. Meer nog, ek kan my opinie en ervarings makliker op skrif stel en musikaal uitdruk. Ek het geleer wat binne my as kunstenaar is. Die mentorskap het my lewe definitief kom verander en my nuwe fokus gegee. Ook met die aanloop na die Suidoosterfees en ons musiekproduksie kon ek my ervaring met my medekunstenaars in my vriendekring deel. Die Jakes Gerwel mentorskap het nie net van my \u2019n beter kunstenaar en skrywer gemaak nie, maar ook \u2019n meer volledige mens.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1682\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nicol Klopper<\/strong>\r\n\r\nToe ek by Paulet Huis in Somerset-Oos aangekom het, het ek \u2019n idee gehad van wie ek is en watter musiek ek maak. Maar, Frazer Barry, jy het my geleer om eers te vergeet van al die buite invloede en ek het my eintlike stem, my wie en wat ek is en watter musiek ek maak nou eers regtig gevind deur die metode wat jy gevolg het.\r\n\r\nWanneer ek onseker was, het jy geluister en verstaan wat ek s\u00ea en jy het my gehelp en gelei uit my onsekerheid uit. Deur die hele ervaring tot by die Suidoosterfees het ek net aangehou leer en aangehou groei. Dit was \u2019n ontsaglike lekker ervaring vir ons om die eerstes te wees in die liedjiesprogram en om te kon wegbreek vir twee weke en net te kon fokus op liedjies skryf.\r\n\r\nVir my persoonlik, om myself te kon omring met mense wat dieselfde passie het vir liedjies en wat dieselfde dinge doen as ek \u2013 en dan om \u2019n ongelooflike mentor te kon h\u00ea wat verstaan \u2013 was spesiaal. Die feit dat jy passievol was oor my eie skryfwerk en musiek was vir my baie spesiaal. Jy het my baie ge\u00efnspireer en aangemoedig om die stem in my te vind, om dit te ontwikkel en om vertroue in myself te h\u00ea.\r\n\r\nMy groei in hierdie tyd is danksy die Jakes Gerwel mentorskapprogram en danksy jou metode en manier van werk. Ek het hiervoor baie dankbaarheid en groot waardering.\r\n\r\n<strong><img class=\"alignnone size-full wp-image-1681\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/strong>\r\n\r\n<strong>Naaim Briesies<\/strong>\r\n\r\nVoor die slypskool in Somerset-Oos met Frazer Barry het ek geweet ek moet myself uitskud en gereed wees om nuwe dinge te leer en myself te verbeter. Maar Mnr Barry wou werklik skoon blaaie h\u00ea om mee te begin. Ons het ons eie stories van vooraf geskryf oor waar ons elkeen vandaan kom, of dink ons vandaan kom. Toe ons eers, in Mnr Barry se woorde, \u201cdie fontein van ons eie kreatiwiteit oopgegrawe het,\u201d kon ons begin liedjies skryf.\r\n\r\nDie soetste klanke en woorde \u2013 soos tuisgemaakte magou en oondgebakte broodjies \u2013 het oor my lippe gevloei. Somerset-Oos was soos my huis; ek het geleer ek dra my huis saam soos die skilpad wat die embleem van Paulet Huis is. Want deur die mentorskap het ek geleer dat alles wat ek wil bereik in my musiekloopbaan binne-in my is en hier plaaslik rondom my. Elkeen van ons is uniek, daarom sal wat uit my uit vloei ook uniek wees en in aanvraag wees. Die hemel binne-in my is oopgesluit en ek het nie nodig om ander klanke na te jaag nie.\r\n\r\nEk is so bly om deel te kon raak van die eerste mentorskapprogram vir liedjieskrywers en van die premi\u00e8re van <em>Drome het vlerke<\/em> by die Suidoosterfees. Onder die leiding en mentorskap van Mnr Barry kan enige musiekkunstenaar se drome net vlerke kry!\r\n\r\nBaie dankie ook aan Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting en die mense van Paulet Huis en in Somerset-Oos wat ons verwelkom en tuis laat voel het."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":2399,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<img class=\"size-full wp-image-2399 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"600\" \/>\r\n\r\nIn 2020, the Jakes Gerwel Foundation offered, in collaboration with the Suidoosterfees, a mentorship programme for songwriters who create original hits in Afrikaans, English or isiXhosa. The target group is young artists who can benefit from the experience and guidance of a mentor in order to produce fresh and catchy lyrics or songs. The selected artists also had the opportunity to work with their mentor, Frazer Barry, lead singer of Tribal Echo, as well as other professional artists on a musical production that was a veritable highlight during the Suidoosterfees earlier this year.\r\n\r\nSome of the participants have the following to say about the mentorship programme:\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1680\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gabri\u00ebl Plaatjies <\/strong>\r\n\r\nThe time of mentorship was very special to me because it changed me as a person. Before my departure to Paulet House in the Eastern Cape, I actually no longer had any faith in the arts and in my future as an artist. What I received and learned was like a refreshment and I came to love the arts again. I realised again that I have a real love for literature and creative writing and I gained a deep insight into what this involves. I learned that I can do far more than I thought and that I can create really vivid images with my words. I don\u2019t have to rush when I\u2019m creating, but I can take my time to work on my creations. I reached new heights of word art and have a totally new perspective on my creativity. I apply the things I learned when I create something new. I can express myself and my thoughts more easily in words. Even better, I find it easier to express my opinion and experiences in writing and in music. I learned what is inside me as an artist. The mentorship definitely changed my life and gave me new focus. Also with the run-up to the Suidoosterfees and our musical production I could share my experience with the fellow artists in my circle of friends. The Jakes Gerwel mentorship not only made me a better artist and writer, but also a more complete person.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1682\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nicol Klopper<\/strong>\r\n\r\nWhen I arrived at Paulet House in Somerset East, I had an idea of who I am and what kind of music I make. But, Frazer Barry, you taught me to first forget about all the outside influences and I finally found, through your method, my true voice, my who and what I am and what music I make.\r\n\r\nWhen I was uncertain, you listened and understood what I said, and you helped and led me out of my uncertainty. Throughout the whole experience up to the Suidoosterfees I never stopped learning and growing. It was a great experience for us to be the first to do the song-writing programme and to be able to break away for two weeks to focus only on song-writing.\r\n\r\nTo me personally, it was really special to surround myself with people with the same passion for songs and who do the same things I do \u2013 and then to have such an incredible and understanding mentor. The fact that you were passionate about my own writing and music was extra special to me. You inspired me and encouraged me to find the voice inside me, to develop it and to have confidence in myself.\r\n\r\nMy growth during this time is owing to the Jakes Gerwel mentorship programme and to your method and approach. I feel deeply grateful and have great appreciation for this.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1681\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Naaim Briesies<\/strong>\r\n\r\nBefore the workshop in Somerset East with Frazer Barry I knew that I had to shake myself out and be ready to learn new things and to better myself. But Mr Barry wanted clean sheet to start with. We wrote our own stories right from the start about where we come from, or thought we came from. When we finally succeeded in, to use Mr Barry\u2019s words, \u2018digging open our fountain of creativity\u2019 we could start with song-writing.\r\n\r\nThe sweetest sounds and words \u2013 like homebrew <em>magou<\/em> and oven-baked bread \u2013 started flowing from my lips. Somerset East was like my home; I learned to carry my home with me like the tortoise that is the emblem of Paulet House. Because, through the mentorship, I learned that everything that I want to attain in my music career is to be found inside me and here locally around me. Each of us is unique, so that what flows from me will also be unique and be in demand. The heaven inside me has been unlocked and I don\u2019t have to run after other sounds.\r\n\r\nI\u2019m so glad that I could be part of the first mentorship programme for songwriters and of the premi\u00e8re of <em>Drome het vlerke<\/em> at the Suidoosterfees. Under the guidance and mentorship of Mr Barry any musician can only give wings to their dreams!\r\n\r\nMy thanks also to Theo Kemp of the Jakes Gerwel Foundation and the people of Paulet House and in Somerset East who welcomed us and made us at home.","_en_post_name":"mentorship-programme-for-upcoming-songwriters","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Mentorship Programme for Upcoming Songwriters","_af_post_content":"<strong><img class=\"size-full wp-image-2399 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/Jong-musikante-wat-deel-was-van-ons-mentorskapsprogram-vlnr-Naaim-Briesies-Nicol-Klopper-Brumelda-Bell-en-Gabriel-Plaatjies.jpg\" alt=\"\" width=\"600\" height=\"600\" \/><\/strong>\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting het in 2020, in samewerking met die Suidoosterfees, vir die eerste keer \u2019n mentorskapprogram aangebied vir liriekskrywers en sangers wat oorspronklike treffers in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep. Die teikengroep is jong kunstenaars wat kan baat by die ervaring en leiding van \u2019n mentor om sodoende vars en treffende lirieke of liedjies te lewer. Die gekose kunstenaars het ook die geleentheid gekry om saam met hul mentor, Frazer Barry, hoofsanger van Tribal Echo, asook ander professionele kunstenaars te werk aan \u2019n musiekproduksie wat tydens die Suidoosterfees vroe\u00ebr vanjaar \u2019n ware hoogtepunt was.\r\n\r\nVan die deelnemers vertel s\u00f3 van die mentorskapprogram:\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1680\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/GabrielPlaatjies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gabri\u00ebl Plaatjies <\/strong>\r\n\r\nDie tyd van mentorskap was vir my baie besonders omdat dit my as mens verander het. Voor ek na Paulet Huis in die Oos-Kaap vertrek het, het ek eintlik nie meer geloof gehad in die kunste en in my toekoms as kunstenaar nie. Wat ek ontvang en geleer het, was soos \u2019n verfrissing en ek het weer eens kom lief raak vir die kunste. Ek het weer besef dat ek regtig lief is vir die letterkunde en skryfkuns en ek het baie insig gekry oor wat dit behels. Ek het geleer dat ek ver meer kan doen as wat ek gedink het en regtig helder beelde kan skep met my woorde. Ek hoef nie haastig te wees met my skeppings nie, maar ek kan my tyd neem om my werk te skep. Ek het nuwe hoogtes van woordkuns bereik en het \u2019n heeltemal nuwe uitkyk op my kunstenaarskap. Ek pas die dinge toe wat ek daar geleer het wanneer ek iets nuuts skep. Ek kan myself beter verwoord en uitdruk. Meer nog, ek kan my opinie en ervarings makliker op skrif stel en musikaal uitdruk. Ek het geleer wat binne my as kunstenaar is. Die mentorskap het my lewe definitief kom verander en my nuwe fokus gegee. Ook met die aanloop na die Suidoosterfees en ons musiekproduksie kon ek my ervaring met my medekunstenaars in my vriendekring deel. Die Jakes Gerwel mentorskap het nie net van my \u2019n beter kunstenaar en skrywer gemaak nie, maar ook \u2019n meer volledige mens.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1682\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NicolKlopper280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Nicol Klopper<\/strong>\r\n\r\nToe ek by Paulet Huis in Somerset-Oos aangekom het, het ek \u2019n idee gehad van wie ek is en watter musiek ek maak. Maar, Frazer Barry, jy het my geleer om eers te vergeet van al die buite invloede en ek het my eintlike stem, my wie en wat ek is en watter musiek ek maak nou eers regtig gevind deur die metode wat jy gevolg het.\r\n\r\nWanneer ek onseker was, het jy geluister en verstaan wat ek s\u00ea en jy het my gehelp en gelei uit my onsekerheid uit. Deur die hele ervaring tot by die Suidoosterfees het ek net aangehou leer en aangehou groei. Dit was \u2019n ontsaglike lekker ervaring vir ons om die eerstes te wees in die liedjiesprogram en om te kon wegbreek vir twee weke en net te kon fokus op liedjies skryf.\r\n\r\nVir my persoonlik, om myself te kon omring met mense wat dieselfde passie het vir liedjies en wat dieselfde dinge doen as ek \u2013 en dan om \u2019n ongelooflike mentor te kon h\u00ea wat verstaan \u2013 was spesiaal. Die feit dat jy passievol was oor my eie skryfwerk en musiek was vir my baie spesiaal. Jy het my baie ge\u00efnspireer en aangemoedig om die stem in my te vind, om dit te ontwikkel en om vertroue in myself te h\u00ea.\r\n\r\nMy groei in hierdie tyd is danksy die Jakes Gerwel mentorskapprogram en danksy jou metode en manier van werk. Ek het hiervoor baie dankbaarheid en groot waardering.\r\n\r\n<strong><img class=\"alignnone size-full wp-image-1681\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/NaaimBriesies280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/strong>\r\n\r\n<strong>Naaim Briesies<\/strong>\r\n\r\nVoor die slypskool in Somerset-Oos met Frazer Barry het ek geweet ek moet myself uitskud en gereed wees om nuwe dinge te leer en myself te verbeter. Maar Mnr Barry wou werklik skoon blaaie h\u00ea om mee te begin. Ons het ons eie stories van vooraf geskryf oor waar ons elkeen vandaan kom, of dink ons vandaan kom. Toe ons eers, in Mnr Barry se woorde, \u201cdie fontein van ons eie kreatiwiteit oopgegrawe het,\u201d kon ons begin liedjies skryf.\r\n\r\nDie soetste klanke en woorde \u2013 soos tuisgemaakte magou en oondgebakte broodjies \u2013 het oor my lippe gevloei. Somerset-Oos was soos my huis; ek het geleer ek dra my huis saam soos die skilpad wat die embleem van Paulet Huis is. Want deur die mentorskap het ek geleer dat alles wat ek wil bereik in my musiekloopbaan binne-in my is en hier plaaslik rondom my. Elkeen van ons is uniek, daarom sal wat uit my uit vloei ook uniek wees en in aanvraag wees. Die hemel binne-in my is oopgesluit en ek het nie nodig om ander klanke na te jaag nie.\r\n\r\nEk is so bly om deel te kon raak van die eerste mentorskapprogram vir liedjieskrywers en van die premi\u00e8re van <em>Drome het vlerke<\/em> by die Suidoosterfees. Onder die leiding en mentorskap van Mnr Barry kan enige musiekkunstenaar se drome net vlerke kry!\r\n\r\nBaie dankie ook aan Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting en die mense van Paulet Huis en in Somerset-Oos wat ons verwelkom en tuis laat voel het.","_af_post_name":"mentorskapprogram-vir-opkomende-liriekskrywers","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Mentorskapprogram vir Opkomende Liriekskrywers","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-2495","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2495","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2495"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2495\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2497,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2495\/revisions\/2497"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2399"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2495"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2495"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2495"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}