{"id":2448,"date":"2021-05-01T09:09:53","date_gmt":"2021-05-01T07:09:53","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=2448"},"modified":"2021-05-10T09:16:26","modified_gmt":"2021-05-10T07:16:26","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/","title":{"rendered":"","raw":""},"content":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":2449,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied.\r\n\r\nDie fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie.\r\n\r\nDie volgende ses skrywers is vir vanjaar se skrywersresidensie gekies:\r\n<ul>\r\n \t<li>Andries Bezuidenhout<\/li>\r\n \t<li>Lydia Gittens<\/li>\r\n \t<li>Mercy Kannemeyer<\/li>\r\n \t<li>Salvia Ockhuis<\/li>\r\n \t<li>Sarie Nell<\/li>\r\n \t<li>Valda Jansen<\/li>\r\n<\/ul>\r\nDie goedgekeurde skryfprojekte sluit \u2019n opwindende verskeidenheid romans, vir volwasse \u00e9n jonger lesers, kortverhale, en gedigte in.\r\n\r\n\u201cBaie geluk aan die suksesvolle aansoekers. Ons het volle vertroue dat die skryftyd in Paulet-huis op Somerset-Oos vir julle waardevol sal wees om daardie boeiende skryfprojekte waarmee jul besig is, te kan voltooi,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting.\r\n\r\nDie Jakes Gerwel Stigting dek die kostes van die skrywers se verblyf, insluitende internet, skoonmaakdienste, etes (drie maaltye per dag), retoerkaartjies na Port Elizabeth en vervoer van en na die lughawe.\r\n\r\n\u201cDie skrywersresidensie bly \u2019n hoogtepunt op PEN Afrikaans se jaarkalender,\u201d s\u00ea Marga Stoffer, voorsitter van PEN Afrikaans. \u201cDie groep suksesvolle aansoekers bestaan vanjaar uit gevestigde \u00e9n opkomende skrywers, onder andere twee wat verlede jaar aan PEN Afrikaans se aanlyn skryfkursusse deelgeneem het en nou verder aan hulle skryfprojekte gaan skaaf. Ons is werklik trots op die kaliber aansoeke en dankbaar dat die Jakes Gerwel Stigting hierdie wonderlike geleentheid moontlik maak.\u201d\r\n\r\n&nbsp;\r\n\r\nRig asseblief navrae aan Theo Kemp by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.","_en_post_name":"ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_tribe_ticket_capacity":"0","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-2448","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.2 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"JakesGW\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/\" \/>\n\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.2\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:secure_url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"650\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"400\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2021-05-01T07:09:53+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2021-05-10T07:16:26+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#blogposting\",\"name\":\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"headline\":\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/skrywers2021.png\",\"width\":650,\"height\":400,\"caption\":\"PEN dit Neer 2021\"},\"datePublished\":\"2021-05-01T09:09:53+02:00\",\"dateModified\":\"2021-05-10T09:16:26+02:00\",\"inLanguage\":\"af\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"In die nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"In die nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#listItem\",\"name\":\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/category\\\/nuusfotos\\\/#listItem\",\"name\":\"In die nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/JakesGerwelFoundation\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/\",\"name\":\"JakesGW\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"JakesGW\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/\",\"name\":\"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"description\":\"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die\",\"inLanguage\":\"af\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2021\\\/05\\\/skrywers2021.png\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#mainImage\",\"width\":650,\"height\":400,\"caption\":\"PEN dit Neer 2021\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\\\/#mainImage\"},\"datePublished\":\"2021-05-01T09:09:53+02:00\",\"dateModified\":\"2021-05-10T09:16:26+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"inLanguage\":\"af\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die","canonical_url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#blogposting","name":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting","headline":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021","author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png","width":650,"height":400,"caption":"PEN dit Neer 2021"},"datePublished":"2021-05-01T09:09:53+02:00","dateModified":"2021-05-10T09:16:26+02:00","inLanguage":"af","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#webpage"},"articleSection":"In die nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","position":2,"name":"In die nuus","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#listItem","name":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#listItem","position":3,"name":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/#listItem","name":"In die nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/","name":"JakesGW","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"JakesGW"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#webpage","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/","name":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die","inLanguage":"af","isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#mainImage","width":650,"height":400,"caption":"PEN dit Neer 2021"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/#mainImage"},"datePublished":"2021-05-01T09:09:53+02:00","dateModified":"2021-05-10T09:16:26+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","inLanguage":"af","publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","og:type":"article","og:title":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting","og:description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die","og:url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/","og:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png","og:image:secure_url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2021\/05\/skrywers2021.png","og:image:width":650,"og:image:height":400,"article:published_time":"2021-05-01T07:09:53+00:00","article:modified_time":"2021-05-10T07:16:26+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021 - Die Jakes Gerwel Stigting","twitter:description":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat di\u00e9 twee organisasies weer vanjaar aanbied. Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie. Die","twitter:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png"},"aioseo_meta_data":{"post_id":"2448","title":null,"description":null,"keywords":null,"keyphrases":null,"primary_term":null,"canonical_url":null,"og_title":null,"og_description":null,"og_object_type":"default","og_image_type":"default","og_image_url":null,"og_image_width":null,"og_image_height":null,"og_image_custom_url":null,"og_image_custom_fields":null,"og_video":null,"og_custom_url":null,"og_article_section":null,"og_article_tags":null,"twitter_use_og":false,"twitter_card":"default","twitter_image_type":"default","twitter_image_url":null,"twitter_image_custom_url":null,"twitter_image_custom_fields":null,"twitter_title":null,"twitter_description":null,"schema":{"blockGraphs":[],"customGraphs":[],"default":{"data":{"Article":[],"Course":[],"Dataset":[],"FAQPage":[],"Movie":[],"Person":[],"Product":[],"ProductReview":[],"Car":[],"Recipe":[],"Service":[],"SoftwareApplication":[],"WebPage":[]},"graphName":"","isEnabled":true},"graphs":[]},"schema_type":"default","schema_type_options":null,"pillar_content":false,"robots_default":true,"robots_noindex":false,"robots_noarchive":false,"robots_nosnippet":false,"robots_nofollow":false,"robots_noimageindex":false,"robots_noodp":false,"robots_notranslate":false,"robots_max_snippet":null,"robots_max_videopreview":null,"robots_max_imagepreview":"large","priority":null,"frequency":null,"local_seo":null,"breadcrumb_settings":null,"limit_modified_date":false,"ai":null,"created":"2024-03-10 19:22:11","updated":"2025-10-21 23:03:46","focus_keyword":null,"additional_keywords":null,"truseo_locale":null,"seo_analyzer_scan_date":null},"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/\" title=\"In die nuus\">In die nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tSes skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/"},{"label":"In die nuus","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/category\/nuusfotos\/"},{"label":"Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/ses-skrywers-gekies-vir-die-jakes-gerwel-stigting-en-pen-afrikaans-skrywersresidensie-2021\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2448","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2448"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2448\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2450,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2448\/revisions\/2450"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2449"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2448"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2448"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2448"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}