{"id":1910,"date":"2020-11-18T12:37:34","date_gmt":"2020-11-18T10:37:34","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1910"},"modified":"2025-05-15T12:34:05","modified_gmt":"2025-05-15T10:34:05","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/names-of-the-candidates-of-the-prestigious-mentorship-programme-for-emerging-authors-in-2021-revealed\/","title":{"rendered":"Name van die kandidate van die gesogte mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021 bekendgemaak","raw":"Name van die kandidate van die gesogte mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021 bekendgemaak"},"content":{"rendered":"\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers kondig met trots die kandidate aan wat in 2021 sal deelneem aan ons residensie-program vir ontluikende skrywers: Crystal-Donna Roberts, Doreen Musson, Tebello Mzamo en Sphesihle Vusimuzi Qwabe.<\/p>\n<p>Hierdie program bied \u2013 onder die bekwame leiding van Suzette Kotze-Myburgh en Angela Briggs \u2013 die geleentheid aan opkomende skrywers om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat \u2019n storie het om te vertel, maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met die verkose skrywers om stories wat nog nie voorheen gehoor is \u2013 of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie \u2013 te laat hoor. Die skrywers sal saam met hul mentors op Somerset-Oos in die Stigting se Paulet-skrywershuis gaan werk tydens geskeduleerde skrywersresidensies en hulle sal verder deur die jaar per e-pos in verbinding bly met hul mentors. Beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels word deur die program aangespreek.<\/p>\n<p><strong>Meer oor die skrywers van 2021: <\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1914\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Crystal-Donna Roberts <\/strong><\/p>\n<p>Crystal-Donna Roberts is &#8216;n Suid Afrikaanse aktrise wat haar kinderjare deels in Bonteheuwel, Kensington en Factreton in Kaapstad deurgebring het en toe haar ho\u00ebrskoolopleiding in Bloemfontein voltooi het. Sy het haar BA-graad in drama en teater aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf.<\/p>\n<p>Crystal-Donna is bekend vir teaterwerk soos <em>Rondomskrik<\/em> met Hennie van Greunen as regisseur, <em>Kanna hy k\u00f4 hystoe<\/em> onder regie van Gerben Kamper en <em>Bidsprinkaan<\/em> met Janice Honeyman as regisseur.<\/p>\n<p>In die film- en televisiebedryf was sy betrokke by produksies soos <em>The Endless River<\/em>, <em>Krotoa<\/em>, <em>Arendsvlei<\/em> en <em>Swartwater<\/em>.<\/p>\n<p>Behalwe vir haar werk as aktrise, wil Crystal-Donna graag haar liefde vir die verbeelde en binnew\u00earelde van mense op papier uitleef.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1913\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Doreen Musson<\/strong><\/p>\n<p>Doreen het op Beaufort-Wes in die laat sestigerjare gematrikuleer en het onderwys aan die UWK studeer. Sy was onderwyseres in die Suid-Skiereiland Grassy Park. Verder was Doreen dosent by die Hewat Onderwyskollege, stigterslid van Khanya Kollege, bestuurder by Sached (die Suid-Afrikaanse Komitee vir Ho\u00ebr Onderwys) asook nagraadse Fulbright-student en navorser in onderwys en opleiding by Stanford\/ Princeton in die VSA.<\/p>\n<p><strong> <img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1911\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/strong><\/p>\n<p><strong>Tebello Mzamo<\/strong><\/p>\n<p>Tebello Mzamo het in Gugulethu in Kaapstad grootgeword en het haar meestersgraad cum laude by Rhodes Universiteit voltooi. Haar werk het reeds verskyn in die joernale <em>TYHINI<\/em>, <em>Writing ThreeSixty<\/em> en <em>New Contrast<\/em>, in die kortverhaalbundel <em>Incredible Journey: Stories that move you<\/em> en die aanlyn-koerant <em>GroundUp<\/em>. In 2009 het sy &#8216;n silwer merietesertifikaat ontvang in die Ek&#8217;s &#8216;n skrywer! Kompetisie van die SABC. Tebello werk op die oomblik aan haar eerste roman.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1912\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Sphesihle Vusimuzi Qwabe<\/strong><\/p>\n<p>Sphesihle Vusimuzi Qwabe is in &#8216;n klein dorpie in Kwazulu-Natal gebore. Hy is grootgemaak deur sy ouma wat as afgetrede onderwyseres elke aand vir haar kleinkinders gelees het. Hy is 29 jaar oud en werk in \u2019n Foschini-winkel in Johannesburg. Sphesihle het \u2019n nasionale diploma in openbare betrekkinge voltooi. Hy spandeer sy etensure deur te lees en skryf dan elke aand wanneer hy tuiskom. Hy skryf omdat hy vas daarin glo dat dit is wat hy bedoel is om te doen; dis sy roeping en bydrae tot die w\u00eareld. Hy is op sy gelukkigste wanneer hy \u2019n pen in die hand het. He is toegewy aan die skryfkuns en vasberade om skryf sy voltydse beroep te maak.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers kondig met trots die kandidate aan wat in 2021 sal deelneem aan ons residensie-program vir ontluikende skrywers: Crystal-Donna Roberts, Doreen Musson, Tebello Mzamo en Sphesihle Vusimuzi Qwabe.<\/p>\n<p>Hierdie program bied \u2013 onder die bekwame leiding van Suzette Kotze-Myburgh en Angela Briggs \u2013 die geleentheid aan opkomende skrywers om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat \u2019n storie het om te vertel, maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met die verkose skrywers om stories wat nog nie voorheen gehoor is \u2013 of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie \u2013 te laat hoor. Die skrywers sal saam met hul mentors op Somerset-Oos in die Stigting se Paulet-skrywershuis gaan werk tydens geskeduleerde skrywersresidensies en hulle sal verder deur die jaar per e-pos in verbinding bly met hul mentors. Beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels word deur die program aangespreek.<\/p>\n<p><strong>Meer oor die skrywers van 2021: <\/strong><\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1914\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Crystal-Donna Roberts <\/strong><\/p>\n<p>Crystal-Donna Roberts is 'n Suid Afrikaanse aktrise wat haar kinderjare deels in Bonteheuwel, Kensington en Factreton in Kaapstad deurgebring het en toe haar ho\u00ebrskoolopleiding in Bloemfontein voltooi het. Sy het haar BA-graad in drama en teater aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf.<\/p>\n<p>Crystal-Donna is bekend vir teaterwerk soos <em>Rondomskrik<\/em> met Hennie van Greunen as regisseur, <em>Kanna hy k\u00f4 hystoe<\/em> onder regie van Gerben Kamper en <em>Bidsprinkaan<\/em> met Janice Honeyman as regisseur.<\/p>\n<p>In die film- en televisiebedryf was sy betrokke by produksies soos <em>The Endless River<\/em>, <em>Krotoa<\/em>, <em>Arendsvlei<\/em> en <em>Swartwater<\/em>.<\/p>\n<p>Behalwe vir haar werk as aktrise, wil Crystal-Donna graag haar liefde vir die verbeelde en binnew\u00earelde van mense op papier uitleef.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1913\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Doreen Musson<\/strong><\/p>\n<p>Doreen het op Beaufort-Wes in die laat sestigerjare gematrikuleer en het onderwys aan die UWK studeer. Sy was onderwyseres in die Suid-Skiereiland Grassy Park. Verder was Doreen dosent by die Hewat Onderwyskollege, stigterslid van Khanya Kollege, bestuurder by Sached (die Suid-Afrikaanse Komitee vir Ho\u00ebr Onderwys) asook nagraadse Fulbright-student en navorser in onderwys en opleiding by Stanford\/ Princeton in die VSA.<\/p>\n<p><strong> <img class=\"alignnone size-full wp-image-1911\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/strong><\/p>\n<p><strong>Tebello Mzamo<\/strong><\/p>\n<p>Tebello Mzamo het in Gugulethu in Kaapstad grootgeword en het haar meestersgraad cum laude by Rhodes Universiteit voltooi. Haar werk het reeds verskyn in die joernale <em>TYHINI<\/em>, <em>Writing ThreeSixty<\/em> en <em>New Contrast<\/em>, in die kortverhaalbundel <em>Incredible Journey: Stories that move you<\/em> en die aanlyn-koerant <em>GroundUp<\/em>. In 2009 het sy 'n silwer merietesertifikaat ontvang in die Ek's 'n skrywer! Kompetisie van die SABC. Tebello werk op die oomblik aan haar eerste roman.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1912\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Sphesihle Vusimuzi Qwabe<\/strong><\/p>\n<p>Sphesihle Vusimuzi Qwabe is in 'n klein dorpie in Kwazulu-Natal gebore. Hy is grootgemaak deur sy ouma wat as afgetrede onderwyseres elke aand vir haar kleinkinders gelees het. Hy is 29 jaar oud en werk in \u2019n Foschini-winkel in Johannesburg. Sphesihle het \u2019n nasionale diploma in openbare betrekkinge voltooi. Hy spandeer sy etensure deur te lees en skryf dan elke aand wanneer hy tuiskom. Hy skryf omdat hy vas daarin glo dat dit is wat hy bedoel is om te doen; dis sy roeping en bydrae tot die w\u00eareld. Hy is op sy gelukkigste wanneer hy \u2019n pen in die hand het. He is toegewy aan die skryfkuns en vasberade om skryf sy voltydse beroep te maak.<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n<p>The Jakes Gerwel foundation and NB Publishers proudly announce the candidates who will be participating in the residency programme for emerging authors: Crystal-Donna Roberts, Doreen Musson, Tebello Mzamo and Sphesihle Vusimuzi Qwabe.<\/p>\n<p>This programme offers upcoming authors the opportunity to develop their manuscripts and get them ready for publication under the expertise and guidance of Suzette Kotze-Myburgh and Angela Briggs. We focus on authors with a story to tell but who do not know exactly how to pen down their ideas. The Jakes Gerwel Foundation and NB Publishers will accompany the selected authors on the road to write up those stories that have not been heard before or that have not been heard often enough in the South African literature. The authors will work with their mentors in Somerset East in Paulet House \u2013 the Foundation\u2019s writers house \u2013 during scheduled author residencies and they will stay in contact with their mentors during the rest of the year through emails. Both fiction and non-fiction works are covered by the programme.<\/p>\n<p><strong>More about the authors of 2021:<\/strong><\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1914\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Crystal-Donna Roberts <\/strong><\/p>\n<p>Crystal-Donna Roberts is a South African actress who spent her childhood partly in Bonteheuwel, Kensington and Factreton in Cape Town and completed her high school tuition in Bloemfontein. She obtained her BA degree in drama and theatre from the University of the Free State. Crystal-Donna is known for theatre work in productions such as <em>Rondomskrik<\/em> with Hennie van Greunen as director, <em>Kanna hy k\u00f4 hystoe<\/em> under direction of Gerben Kamper and <em>Bidsprinkaan<\/em> with Janice Honeyman as director. In the film and television industry she was involved in productions such as <em>The Endless River<\/em>, <em>Krotoa<\/em>, <em>Arendsvlei<\/em> and <em>Swartwater<\/em>. (Roberts passed away on 6 March 2025).<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1913\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Doreen Musson<\/strong><\/p>\n<p>Doreen matriculated in Beaufort West in the late sixties and completed her educational studies at UWC. She taught in the South Peninsula and in Grassy Park. Doreen was also a lecturer at the Hewat Teaching College and a founder member of Khanya College, manager at Sached (the South African Committee for Higher Education) as well as postgraduate Fulbright student and researcher in education and training at Stanford\/Princeton in the USA.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1911\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Tebello Mzamo<\/strong><\/p>\n<p>Tebello Mzamo grew up in Gugulethu in Cape Town and completed her master's degree cum laude at Rhodes University. Her work has already appeared in the journals <em>TYHINI<\/em>, <em>Writing ThreeSixty<\/em> and <em>New Contrast<\/em>, in the short story collection <em>Incredible Journey: Stories that move you<\/em> and in the online newspaper <em>GroundUp<\/em>. In 2009 she was a recipient of a silver merit certificate in the I\u2019m a Writer! Competition of the SABC. Tebello is currently working on her first novel.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1912\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Sphesihle Vusimuzi Qwabe<\/strong><\/p>\n<p>Sphesihle Vusimuzi Qwabe was born in a small Kwazulu-Natal village. He was raised by his grandmother who, as a retired teacher, read to her grandchildren every evening. He is 29 years old and works for a Foschini store in Johannesburg. Sphesihle completed a national diploma in public relations. He spends every lunch break reading and then writes every evening when he gets home. He writes because he firmly believes that this is what he was meant to do; it is his calling and contribution to this world. He is never so at peace as when he holds a pen in his hand. He is fully committed to the art of writing and is determined to make writing his full-time occupation.<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->","_en_post_name":"names-of-the-candidates-of-the-prestigious-mentorship-programme-for-emerging-authors-in-2021-revealed","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Names of the candidates of the prestigious mentorship programme for emerging authors in 2021 revealed","_af_post_content":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers kondig met trots die kandidate aan wat in 2021 sal deelneem aan ons residensie-program vir ontluikende skrywers: Crystal-Donna Roberts, Doreen Musson, Tebello Mzamo en Sphesihle Vusimuzi Qwabe.<\/p>\n<p>Hierdie program bied \u2013 onder die bekwame leiding van Suzette Kotze-Myburgh en Angela Briggs \u2013 die geleentheid aan opkomende skrywers om hulle manuskripte te ontwikkel en publiseerbaar te kry. Ons fokus op skrywers wat \u2019n storie het om te vertel, maar nie presies weet hoe om dit neer te pen nie. Die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers stap die pad saam met die verkose skrywers om stories wat nog nie voorheen gehoor is \u2013 of wat nog nie genoegsaam in die Suid-Afrikaanse letterkunde oopgeskryf is nie \u2013 te laat hoor. Die skrywers sal saam met hul mentors op Somerset-Oos in die Stigting se Paulet-skrywershuis gaan werk tydens geskeduleerde skrywersresidensies en hulle sal verder deur die jaar per e-pos in verbinding bly met hul mentors. Beide fiksie en nie-fiksie in Afrikaans en Engels word deur die program aangespreek.<\/p>\n<p><strong>Meer oor die skrywers van 2021: <\/strong><\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1914\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/crystal-roberts_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Crystal-Donna Roberts <\/strong><\/p>\n<p>Crystal-Donna Roberts is 'n Suid Afrikaanse aktrise wat haar kinderjare deels in Bonteheuwel, Kensington en Factreton in Kaapstad deurgebring het en toe haar ho\u00ebrskoolopleiding in Bloemfontein voltooi het. Sy het haar BA-graad in drama en teater aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf.<\/p>\n<p>Crystal-Donna is bekend vir teaterwerk soos <em>Rondomskrik<\/em> met Hennie van Greunen as regisseur, <em>Kanna hy k\u00f4 hystoe<\/em> onder regie van Gerben Kamper en <em>Bidsprinkaan<\/em> met Janice Honeyman as regisseur.<\/p>\n<p>In die film- en televisiebedryf was sy betrokke by produksies soos <em>The Endless River<\/em>, <em>Krotoa<\/em>, <em>Arendsvlei<\/em> en <em>Swartwater<\/em>.<\/p>\n<p>Behalwe vir haar werk as aktrise, wil Crystal-Donna graag haar liefde vir die verbeelde en binnew\u00earelde van mense op papier uitleef.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1913\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Doreen-Musson_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Doreen Musson<\/strong><\/p>\n<p>Doreen het op Beaufort-Wes in die laat sestigerjare gematrikuleer en het onderwys aan die UWK studeer. Sy was onderwyseres in die Suid-Skiereiland Grassy Park. Verder was Doreen dosent by die Hewat Onderwyskollege, stigterslid van Khanya Kollege, bestuurder by Sached (die Suid-Afrikaanse Komitee vir Ho\u00ebr Onderwys) asook nagraadse Fulbright-student en navorser in onderwys en opleiding by Stanford\/ Princeton in die VSA.<\/p>\n<p><strong> <img class=\"alignnone size-full wp-image-1911\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/Tebello_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/strong><\/p>\n<p><strong>Tebello Mzamo<\/strong><\/p>\n<p>Tebello Mzamo het in Gugulethu in Kaapstad grootgeword en het haar meestersgraad cum laude by Rhodes Universiteit voltooi. Haar werk het reeds verskyn in die joernale <em>TYHINI<\/em>, <em>Writing ThreeSixty<\/em> en <em>New Contrast<\/em>, in die kortverhaalbundel <em>Incredible Journey: Stories that move you<\/em> en die aanlyn-koerant <em>GroundUp<\/em>. In 2009 het sy 'n silwer merietesertifikaat ontvang in die Ek's 'n skrywer! Kompetisie van die SABC. Tebello werk op die oomblik aan haar eerste roman.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1912\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/11\/sihle_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Sphesihle Vusimuzi Qwabe<\/strong><\/p>\n<p>Sphesihle Vusimuzi Qwabe is in 'n klein dorpie in Kwazulu-Natal gebore. Hy is grootgemaak deur sy ouma wat as afgetrede onderwyseres elke aand vir haar kleinkinders gelees het. Hy is 29 jaar oud en werk in \u2019n Foschini-winkel in Johannesburg. Sphesihle het \u2019n nasionale diploma in openbare betrekkinge voltooi. Hy spandeer sy etensure deur te lees en skryf dan elke aand wanneer hy tuiskom. Hy skryf omdat hy vas daarin glo dat dit is wat hy bedoel is om te doen; dis sy roeping en bydrae tot die w\u00eareld. Hy is op sy gelukkigste wanneer hy \u2019n pen in die hand het. He is toegewy aan die skryfkuns en vasberade om skryf sy voltydse beroep te maak.<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Name van die kandidate van die gesogte mentorskapprogram vir opkomende skrywers in 2021 bekendgemaak","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1910","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1910","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1910"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1910\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":21459,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1910\/revisions\/21459"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1910"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1910"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1910"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}