{"id":1836,"date":"2020-09-23T16:26:09","date_gmt":"2020-09-23T14:26:09","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1836"},"modified":"2020-09-23T16:26:10","modified_gmt":"2020-09-23T14:26:10","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/dankie-virrie-ongelooflike-opportunity-veronique-jephtas\/","title":{"rendered":"","raw":""},"content":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1764,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n[caption id=\"attachment_1764\" align=\"alignnone\" width=\"2048\"]<img class=\"size-full wp-image-1764\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Veronique-Jephtas-in-paulet-straat-Foto-credit-Jeremeo-le-Cordeur.jpeg\" alt=\"\" width=\"2048\" height=\"1365\" \/> Veronique Jephtas in Pauletstraat<br \/>\u00a9 Jeremeo le Cordeur[\/caption]\n<p>Beste Pen Afrikaans \u2013 en Jakes Gerwel Stigting<\/p>\n<p>Hoep hierie epos vind julle goed. Firstly, jamme\u2019 virrie laat response. My mental state was op en af en ekke et elke dag maa\u2019 net gedoen wat ek kon om deurie dag te k\u00f4.<\/p>\n<p>Ekke wil begin deu\u2019 vi\u2019 julle baie dankie te s\u00ea virrie ongelooflike opportunity wat julle my gegierit. Dankie virrie gasvryheid en die ongelooflike diens wat ve\u2019skaf is deu\u2019 Avec Marie Catering. Aan Elsie, dankie. Aan Theo, baie dankie.<\/p>\n<p>My tydjie innie Paulet Huis et my gevat waa\u2019 ekkie noodwendig wou gan\u2019ie. Mnetally en emoltionally, nou. Maa\u2019, as skrywer issit half second nature om so \u2018n warboel van emosie te voel. Ek is dankbaa\u2019 die spasie kon my ytdaag en dare om myself in \u2018n hoek te druk en daa te bly tot dat ek alles kn ytfigure. Fun fact: Ek ettie alles ytgefigure nie, maa\u2019 ek iks darem halfpad daarso.<\/p>\n<p>As skrywer kon ek groei, as mens van kleur, selfs nog meer. Ekke et in my litnet-onderhoud ges\u00ea, dat my tydjie innie Paulet Huis my geleer et dat ekke ienage iets ka\u2019 doen as ek myself druk en krap waarit jik. Ekke was elke dag opgewonde om te skryf, skep en te skaaf. Ekke besefc watte amazing privilege ekke het en dat ekke die mag et om stories wat unheard of is te skryf, en daai is exciting.<\/p>\n<p>As mens va\u2019 kleur et ek geleer, ekke kannie anne mense se battles fight\u2019ie. Ekke kan oek\u2019ie hulle laste dra nie. Ekke kan it acknowledge, ekke kan erken ekke staan op hulle skoue\u2019s, maa\u2019 ekke issie minde\u2019 deserving oo\u2019 annere se judgement\u2019ie. Ve\u2019al nie as hullle nie gesien et watte harre w\u00eak ingesit w\u00f4d\u2019ie.<\/p>\n[caption id=\"attachment_1762\" align=\"aligncenter\" width=\"400\"]<img class=\"wp-image-1762\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Veronique-Jephtas-Credit-Jeremeo-le-Cordeur.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"550\" \/> Veronique Jephtas<br \/>\u00a9 Jeremeo le Cordeur[\/caption]\n<p>Dankie virrie opportunity om te sien dat dinge net gebeu\u2019 as jy it lat gebeu\u2019. Ekke et daai norrag gehad. Dankie virrie eerlike gesprekke en al\u2019ie moeilike konfrontasies. Subtiel olf in jou gesig. Alles et my lat groei.<\/p>\n<p>Ekke sit 'n klein unedited stukkie uit 'n storie, Sheltered Love, waa\u2019aan ekke gew\u00eak et, onne\u2019aan.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><em>Maa' nou jaa, genoeg van my. <\/em><em>. Hie\u2019 is kl\u020f nice mense hie\u2019 binne. Daai is Jefferey, hy s\u0207 hy et gebly in Chicago daa\u2019 innie Paarl, so ek stick altyd met hom, wan\u2019 daai mense wiet van baklei. Daai is Lisa. Ek het vi\u2019 Lisa gesmaak. Kyk daa\u2019, Lisa et \u2018n lekke hol. Lisa s\u0207 sy et VIGS, maa\u2019 miskien moet ek haa' my ma et vigs gehad, dan sal sy miskien begin sien ek ve'staan haa'. Maa' sy s\u00ea ek moenie my tyd met ieman' m\u00f4s met ieman wat vigs hettie. Sy s\u0207 ek moenie my liewe so weggooi nie, kinda weird, seeing dat \u020fs oppie straat bly, maa ek mean sy is sieke reg, ek is oek important. <\/em><\/p>\n<p><em>Daai is ie lady wat in charge is va\u2019 \u020fs. Miss Debra. Miss Debra k\u020f elke dag half siewe hie\u2019 in en daa gie sy vi\u2019 \u020fs ammel drukkies. Half siewe. Is kak vroeg. Maa\u2019 orait,\u00a0 ek moet sieke dankbaa\u2019 wies dat ieman\u2019 excited is om so \u2018n kl\u020f\u00a0 lonely bastards te sien elke dag. Sy preek altyd vi \u020fs. Daai remind my aan my ouma. Keisha , my chommie wat ek gehad et op skool et drie jaa\u2019 terug verby my geloep daa in Roelandstraat sy s\u0207 my ma et afgesterf. Meskien et sy gedink ek sal hys toe ga. Maa' ek et my ma lankal ve'loo'. En sy hettie altyd ve'staan \u2018ie.<\/em><\/p>\n<p><em>Keisha en ek was ie top students in Afrikaans op skool. Weet jy, sy bring nog altyd vi\u2019 my kos whenever sy in town toe k\u020f. Sy worry haa\u2019 sieke dood. Wan\u2019 sy wiet ie wat met my gebeu\u2019 et of waa\u2019 ek nou issie. Dis \u2018n first, \u2018n homeless person wat worry oo\u2019 iemand wat worry oo\u2019 hom. Ek dink sy worry oo\u2019 my. Ja, sy et altyd ges\u0207 ek is important vi\u2019 haa, but sy gattie my life choices vi\u2019 my maakie. Maa' is anyway winter now. So meskien wiet sy ek sou shelter toe k\u00f4. Oh ja. Jy moet my stop as ek so baie praat. <\/em><\/p>\n<p><em>Daai is Clayton. Nou hoo' hie' , ek en hy et \u020fsself aangestel as ie janitors vannie straat. Is basically soes \u2018n job.\u00a0 Ek en hy et soms beurte gemaak, hy vat die nagskof en ek vang\u2019ie dagskof, of annes om. Jy sal ve\u2019baas wies watte\u2019 kl\u020f dronk fights et \u020fs al gestop innie nag daa buite by Kimberley\u2019s Hotel. En daa in Zonnebloem, by die Fugard theatre, as ammel daa rykgatte daa ytk\u020f, hoef hulle nie te worry oo\u2019 kl\u020f gemors ie, cause \u020fs et klaa\u2019 \u020fs dag se cleaning en shopping gedoen. So basically, is ek en Clayton essential. Wan\u2019 as al ie geldgatte hulle geld gespend et, en hulle bananaskille innie slootjie geggooi et, en hulle bustikkets soes confetti gestrooi et, en hulle stain en cool drink gedrink et, en hulle borrels en blikkies innie pad gegooi et, en hulle visgraatbolle en vrot vrugte en stukkene boksies en papiere rondgegooi et, da\u2019 k\u020f \u020fs, en maakie strate skoon, soe, \u020fs is oek important. <\/em><\/p>\n<p><em>Daai klink kwaai ne, Pieter Snyders se woorde. I guess ie Afrikaansgogga se byt was toe everlasting. Ekke gaan nou slaap. Jeffery kry nagmerries as ek soe laat wakker is. Jy moet oek gaan slaap. Is jou ee\u2019ste aan\u2019 hies\u020f, en soes ek ges\u0207 Miss Debra k\u020f maak jou half siewe wakke\u2019 met liefde, soe moenie moan oorie tyd nie, wies net dankbaa\u2019 soes my ouma sou s\u00ea. Nag.\u00a0 <\/em><\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>Tot 'n volgene kee\u2019<\/p>\n<p>Veronique<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->","_en_post_name":"dankie-virrie-ongelooflike-opportunity-veronique-jephtas","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Dankie virrie ongelooflike opportunity \u2013  Veronique Jephtas","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1836","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1836","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1836"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1836\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1838,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1836\/revisions\/1838"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1764"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1836"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1836"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1836"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}