{"id":1791,"date":"2020-08-23T12:21:02","date_gmt":"2020-08-23T10:21:02","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1791"},"modified":"2022-05-05T16:50:11","modified_gmt":"2022-05-05T14:50:11","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/young-playwrights-announced-for-jong-sterre-young-stars-project\/","title":{"rendered":"Jong dramaturge aangewys vir Jong Sterre Projek","raw":"Jong dramaturge aangewys vir Jong Sterre Projek"},"content":{"rendered":"\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word. Alle reis- en verblyfkostes, asook etes en mentorskapfooie word deur die Jakes Gerwel Stigting gedek.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1709\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg 700w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-300x182.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-570x346.jpg 570w\" sizes=\"auto, (max-width: 700px) 100vw, 700px\" \/><\/p>\n<p>Dit is die tweede jaar wat hierdie program aangebied word en vanjaar is die mentor die bekende akteur en dramaturg <strong>Abduragman Adams<\/strong>. Naas die mentorskapprogram sal die opkomende dramaturge ook die geleentheid kry om hulle produksies tydens die Suidoosterfees in 2021 op die planke te bring. Hierdie verdere ontwikkelingskoste word deur NATi (die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) en Kunstekaap gedek.<\/p>\n<p>Die organiseerders het oor die vyftig Afrikaanse en Engelse aansoeke ontvang en het \u2019n kortlys van veertien belowende kandidate opgetrek. Tydens die daaropvolgende voorleggingsgeleentheid by die Kunstekaap was die paneel beoordelaars so be\u00efndruk deur die kwaliteit van hierdie aansoeke dat sewe deelnemers (teenoor die vyf van verlede jaar) aangewys is.\u00a0<\/p>\n<p>Vanjaar se wenners sluit die volgende jong dramaturge in: <strong>Andrico Goosen<\/strong>, <strong>Carlo Daniels<\/strong>, <strong>Fabian Rainers<\/strong>, <strong>Gerhard Visagie<\/strong>, <strong>Margo Kotze<\/strong>, <strong>Misha Krynauw<\/strong> en<strong> Xolisa Ngubelanga<\/strong>.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1792\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Andrico Goosen<\/strong> het hom reeds in sy nagraadse studies aan die Universiteit Stellenbosch toegespits op kontempor\u00eare Suid-Afrikaanse poppe- en voorwerpteater. In 2016 begin hy saam met ander kunstenaars die toneelgeselskap The Loft Puppet Company wat kinder- sowel as volwasse gehore teiken. In 2019 is die geselskap se <em>Beloofde Land | Promised Land<\/em> benoem vir \u2019n kykNET Fi\u00ebsta-toekenning vir beste teaterontwerp. Ander optredes in poppespel sluit Janni Younge se <em>Firebird<\/em> in asook <em>Huppelkind<\/em> wat in 2020 benoem is vir \u2019n Woordtrofee vir beste ensemble. Andrico is ook te sien as akteur in film- en televisieproduksies soos <em>Boland Moorde<\/em>, <em>Sara se Geheim<\/em>, <em>Kanarie<\/em> en <em>Die Spreeus<\/em>. In 2017-2018 het hy deelgeneem aan die Debuutprogram van Business and Arts South Africa (BASA) en verwerf hy ook \u2019n bedryfsertifikaat in bategebaseerde gemeenskapsontwikkeling.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1793\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Carlo Daniels<\/strong> het in Mitchellsplein grootgeword waar hy informeel op straathoeke begin optree en sing het. In 2007 het Carlo se professionele loopbaan by Madame Zingara afgeskop met baie teaterproduksies wat intussen daarop gevolg het. In 2011 het Carlo in sy eerste David Kramer musiekblyspel <em>Some like it vrot<\/em> in die Baxter-teater opgetree en daarna het ander Kramer-produksies gevolg soos <em>Kat and the Kings<\/em> en <em>District Six Kanala<\/em>. In 2016 het Carlo met Hansworse sonder Grense (CWBSA) saam getoer om voor minderbevoorregte kinders op te tree. Hy het opleiding in fisiese teater ontvang by die Magnet-teater en het in 2019 gegradueer. He is genomineer vir \u2019n Fleur de Cap-toekenning vir sy solo-optrede in <em>Klippies van die grond<\/em>.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1794\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Fabian Rainers is<\/strong> afkomstig van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Fabian is \u2019n skrywer, storieverteller, uitsaaier en inhoudskurator. Hy het \u2019n BA-graad in geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria en het \u2019n liefde vir alles wat met kultuur en tegnologie te make het. As \u2019n vader van twee en \u2019n mensgerigte persoon, werk Fabian aktief daarvoor om Suid-Afrika se unieke en ryke inheemse kennissisteme te bevorder en glo hy aan die vertel van ons land se eiesoortige stories.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1795\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Gerhard Visagie<\/strong> is gebore in Durban, het skoolgegaan in die Paarl, sy studies voltooi in Stellenbosch en gee tans Engels in Fraserburg waar hy alombekend geword het as \u201cSir\u201d. Hy het \u0149 fyn aanvoeling vir kinders en die kompleksiteite in hul lewens en is juis daarom intens betrokke by die bevordering van letterkunde en toneel in die Fraserburg-gemeenskap. As voorsitter van die re\u00eblingskomitee van die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees gebeure in skoletoneel iets wat hom elke slag opnuut meevoer: om te beleef hoe \u0149 skoolproduksie deur die klankgrens breek, is iets besonders.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1796\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Margo Kotze<\/strong> het in 2018 haar graad in drama- en toneelkunde aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en in 2019 voltooi sy \u2019n honneurs in skryfkuns. Haar voorgraadse fokus op stemkuns en spel het haar goed voorberei vir beide die verhoog en radio as medium. Haar skryfprojekte sluit teaterproduksies soos <em>Koek en Tert<\/em>, <em>MOS<\/em> en <em>Ode aan \u2019n One Man Show<\/em> in, terwyl haar radiowerk vir RSG <em>Luister en leer<\/em> en <em>Takalani Sesame<\/em> insluit. Margo is verder veral ge\u00efnteresseerd in komedie en klug en put haar inspirasie uit die werklikheid. Margo glo dat, waar daar mense is, is daar stories en waar daar stories is, is daar teater.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1797\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Misha Krynauw<\/strong> is \u2019n ywerige kopieskrywer en kunsresensent van Kaapstad. In haar kreatiewe werk poog sy om die bril waardeur die bruin queer-gemeenskap na hulself kyk asook die persepsie wat ander het van hierdie groep te verander. Sy werk tans aan \u2019n drama met die titel <em>The Infinite Woman<\/em> waarin die hoofkarakter, Anna, haar pad moet vind deur trauma wat oor generasies strek, geforseerde assimilasie asook ander aanslagte op haar identiteit en pogings om deur die siklus van armoede te breek sodat sy die \u201canderkant\u201d kan bereik waar haar hoop en drome is.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1798\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Xolisa Ngubelanga<\/strong> is \u2019n skrywer en teatermaker wat sy drama- en taalvaardighede toepas in sy werk as jeugontwikkelaar en -fasiliteerder. Xolisa se werk by Pearston Ho\u00ebrskool het daartoe bygedra dat hierdie skool in die Karoo hul matriekslaagsyfer binne \u2019n periode van twee jaar met ongeveer 45% verhoog het tot 62% in 2019. Xolisa se dramastukke sluit die volgende in: <em>Flamebook<\/em> waarvoor hy die Standard Bank Ovasie-toekenning in 2017 ontvang het, <em>Dinner with Bantu<\/em> wat die nalatenskap van Steve Biko gedenk en <em>Pieces of an African Drum<\/em> wat vrae oor Afrika-identiteit en die noodsaaklikheid om geld te verdien vir oorlewing ondersoek. Hy het sy meestersgraad in kreatiewe skryfkuns by Rhodes Universiteit in 2019 voltooi. Hy werk op die oomblik aan <em>It\u2019s My Baby<\/em> wat afspeel op \u2019n Karooplaas en wat die kompleksiteit van verhoudinge in \u2019n brandende konteks van isolasie en misdaad aan die lig stel.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word. Alle reis- en verblyfkostes, asook etes en mentorskapfooie word deur die Jakes Gerwel Stigting gedek.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1709\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/><\/p>\n<p>Dit is die tweede jaar wat hierdie program aangebied word en vanjaar is die mentor die bekende akteur en dramaturg <strong>Abduragman Adams<\/strong>. Naas die mentorskapprogram sal die opkomende dramaturge ook die geleentheid kry om hulle produksies tydens die Suidoosterfees in 2021 op die planke te bring. Hierdie verdere ontwikkelingskoste word deur NATi (die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) en Kunstekaap gedek.<\/p>\n<p>Die organiseerders het oor die vyftig Afrikaanse en Engelse aansoeke ontvang en het \u2019n kortlys van veertien belowende kandidate opgetrek. Tydens die daaropvolgende voorleggingsgeleentheid by die Kunstekaap was die paneel beoordelaars so be\u00efndruk deur die kwaliteit van hierdie aansoeke dat sewe deelnemers (teenoor die vyf van verlede jaar) aangewys is.\u00a0<\/p>\n<p>Vanjaar se wenners sluit die volgende jong dramaturge in: <strong>Andrico Goosen<\/strong>, <strong>Carlo Daniels<\/strong>, <strong>Fabian Rainers<\/strong>, <strong>Gerhard Visagie<\/strong>, <strong>Margo Kotze<\/strong>, <strong>Misha Krynauw<\/strong> en<strong> Xolisa Ngubelanga<\/strong>.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1792\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Andrico Goosen<\/strong> het hom reeds in sy nagraadse studies aan die Universiteit Stellenbosch toegespits op kontempor\u00eare Suid-Afrikaanse poppe- en voorwerpteater. In 2016 begin hy saam met ander kunstenaars die toneelgeselskap The Loft Puppet Company wat kinder- sowel as volwasse gehore teiken. In 2019 is die geselskap se <em>Beloofde Land | Promised Land<\/em> benoem vir \u2019n kykNET Fi\u00ebsta-toekenning vir beste teaterontwerp. Ander optredes in poppespel sluit Janni Younge se <em>Firebird<\/em> in asook <em>Huppelkind<\/em> wat in 2020 benoem is vir \u2019n Woordtrofee vir beste ensemble. Andrico is ook te sien as akteur in film- en televisieproduksies soos <em>Boland Moorde<\/em>, <em>Sara se Geheim<\/em>, <em>Kanarie<\/em> en <em>Die Spreeus<\/em>. In 2017-2018 het hy deelgeneem aan die Debuutprogram van Business and Arts South Africa (BASA) en verwerf hy ook \u2019n bedryfsertifikaat in bategebaseerde gemeenskapsontwikkeling.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1793\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Carlo Daniels<\/strong> het in Mitchellsplein grootgeword waar hy informeel op straathoeke begin optree en sing het. In 2007 het Carlo se professionele loopbaan by Madame Zingara afgeskop met baie teaterproduksies wat intussen daarop gevolg het. In 2011 het Carlo in sy eerste David Kramer musiekblyspel <em>Some like it vrot<\/em> in die Baxter-teater opgetree en daarna het ander Kramer-produksies gevolg soos <em>Kat and the Kings<\/em> en <em>District Six Kanala<\/em>. In 2016 het Carlo met Hansworse sonder Grense (CWBSA) saam getoer om voor minderbevoorregte kinders op te tree. Hy het opleiding in fisiese teater ontvang by die Magnet-teater en het in 2019 gegradueer. He is genomineer vir \u2019n Fleur de Cap-toekenning vir sy solo-optrede in <em>Klippies van die grond<\/em>.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1794\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Fabian Rainers is<\/strong> afkomstig van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Fabian is \u2019n skrywer, storieverteller, uitsaaier en inhoudskurator. Hy het \u2019n BA-graad in geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria en het \u2019n liefde vir alles wat met kultuur en tegnologie te make het. As \u2019n vader van twee en \u2019n mensgerigte persoon, werk Fabian aktief daarvoor om Suid-Afrika se unieke en ryke inheemse kennissisteme te bevorder en glo hy aan die vertel van ons land se eiesoortige stories.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1795\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Gerhard Visagie<\/strong> is gebore in Durban, het skoolgegaan in die Paarl, sy studies voltooi in Stellenbosch en gee tans Engels in Fraserburg waar hy alombekend geword het as \u201cSir\u201d. Hy het \u0149 fyn aanvoeling vir kinders en die kompleksiteite in hul lewens en is juis daarom intens betrokke by die bevordering van letterkunde en toneel in die Fraserburg-gemeenskap. As voorsitter van die re\u00eblingskomitee van die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees gebeure in skoletoneel iets wat hom elke slag opnuut meevoer: om te beleef hoe \u0149 skoolproduksie deur die klankgrens breek, is iets besonders.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1796\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Margo Kotze<\/strong> het in 2018 haar graad in drama- en toneelkunde aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en in 2019 voltooi sy \u2019n honneurs in skryfkuns. Haar voorgraadse fokus op stemkuns en spel het haar goed voorberei vir beide die verhoog en radio as medium. Haar skryfprojekte sluit teaterproduksies soos <em>Koek en Tert<\/em>, <em>MOS<\/em> en <em>Ode aan \u2019n One Man Show<\/em> in, terwyl haar radiowerk vir RSG <em>Luister en leer<\/em> en <em>Takalani Sesame<\/em> insluit. Margo is verder veral ge\u00efnteresseerd in komedie en klug en put haar inspirasie uit die werklikheid. Margo glo dat, waar daar mense is, is daar stories en waar daar stories is, is daar teater.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1797\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Misha Krynauw<\/strong> is \u2019n ywerige kopieskrywer en kunsresensent van Kaapstad. In haar kreatiewe werk poog sy om die bril waardeur die bruin queer-gemeenskap na hulself kyk asook die persepsie wat ander het van hierdie groep te verander. Sy werk tans aan \u2019n drama met die titel <em>The Infinite Woman<\/em> waarin die hoofkarakter, Anna, haar pad moet vind deur trauma wat oor generasies strek, geforseerde assimilasie asook ander aanslagte op haar identiteit en pogings om deur die siklus van armoede te breek sodat sy die \u201canderkant\u201d kan bereik waar haar hoop en drome is.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1798\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Xolisa Ngubelanga<\/strong> is \u2019n skrywer en teatermaker wat sy drama- en taalvaardighede toepas in sy werk as jeugontwikkelaar en -fasiliteerder. Xolisa se werk by Pearston Ho\u00ebrskool het daartoe bygedra dat hierdie skool in die Karoo hul matriekslaagsyfer binne \u2019n periode van twee jaar met ongeveer 45% verhoog het tot 62% in 2019. Xolisa se dramastukke sluit die volgende in: <em>Flamebook<\/em> waarvoor hy die Standard Bank Ovasie-toekenning in 2017 ontvang het, <em>Dinner with Bantu<\/em> wat die nalatenskap van Steve Biko gedenk en <em>Pieces of an African Drum<\/em> wat vrae oor Afrika-identiteit en die noodsaaklikheid om geld te verdien vir oorlewing ondersoek. Hy het sy meestersgraad in kreatiewe skryfkuns by Rhodes Universiteit in 2019 voltooi. Hy werk op die oomblik aan <em>It\u2019s My Baby<\/em> wat afspeel op \u2019n Karooplaas en wat die kompleksiteit van verhoudinge in \u2019n brandende konteks van isolasie en misdaad aan die lig stel.<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->"},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word."},"author":2,"featured_media":1799,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\r\n<p>The Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees develop the talent of emerging playwrights through their shared Jong Sterre \/ Rising Stars Project, an intensive three-week mentorship programme that is offered in the Foundation's writers house in Somerset East. All travel and accommodation costs, as well as meals and mentorship fees, are covered by the Jakes Gerwel Foundation.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1709\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/><\/p>\r\n<p>It\u2019s the second time that this programme is offered and this year the mentor is the well-known actor and playwright <strong>Abduragman Adams<\/strong>. Besides the mentorship programme, the emerging artists will also get the chance to stage their productions during the Suidoosterfees in 2021. The stage development costs will be covered by NATi (the National Afrikaans Theatre Initiative) and Artscape.<\/p>\r\n<p>The organisers received over fifty Afrikaans and English applications and fourteen promising candidates were shortlisted. During the presentation that followed at the Artscape, the judging panel was so impressed by the quality of the applications that seven (as opposed to five last year) were selected.\u00a0<\/p>\r\n<p>The playwrights who were selected this year are: <strong>Andrico Goosen<\/strong>, <strong>Carlo Daniels<\/strong>, <strong>Fabian Rainers<\/strong>, <strong>Gerhard Visagie<\/strong>, <strong>Margo Kotze<\/strong>, <strong>Misha Krynauw<\/strong> and<strong> Xolisa Ngubelanga<\/strong>.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1792\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Andrico Goosen<\/strong> has already turned his attention to contemporary South African puppet and object theatre in his postgraduate studies at the Stellenbosch University. In 2016 he and other artists started The Loft Puppet Company that includes shows for children as well as adults. In 2019 the company\u2019s production <em>Beloofde Land | Promised Land<\/em> was nominated for a kykNET Fi\u00ebsta Award for best set design. Other puppet performances include Janni Younge\u2019s <em>Firebird<\/em> as well as <em>Huppelkind<\/em> that was nominated for a Woordtrofee in 2020 for best ensemble. Andrico has also acted in various film and television productions such as <em>Boland Moorde<\/em>, <em>Sara se Geheim<\/em>, <em>Kanarie<\/em> and <em>Die Spreeus<\/em>. In 2017-2018 he participated in the Debut programme of Business and Arts South Africa (BASA) and he obtained an industry certificate in asset-based community development.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1793\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Carlo Daniels<\/strong> grew up in Mitchell\u2019s Plain where he started performing and singing on street corners. In 2007 Carlo's professional career kicked off at Madame Zingara and many other theatre productions have followed since. In 2011 Carlo appeared at the Baxter Theatre in his first David Kramer musical <em>Some like it vrot<\/em>, which led to him featuring in other Kramer productions such as <em>Kat and the Kings<\/em> and <em>District Six Kanala<\/em>. In 2016 Carlo toured with Clowns without Borders South Africa (CWBSA) to perform for underprivileged children. He received training in physical theatre at the Magnet Theatre and graduated in 2019. He was nominated for a Fleur de Cap Award for his solo performance in <em>Klippies van die grond<\/em>.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1794\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Fabian Rainers<\/strong> hails from Port Elizabeth in the Eastern Cape. Fabian is a writer, storyteller, broadcaster and content curator. He holds a BA degree in humanities from the University of Pretoria and has a love for all things cultural and technological. As a father of two and a people-oriented person, Fabian works actively to promote South Africa\u2019s unique and rich indigenous knowledge systems and believes in telling the authentic stories of our country.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1795\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Gerhard Visagie<\/strong> was born in Durban, went to school in Paarl, completed his studies at Stellenbosch University and now teaches English in Fraserburg. He has a singular understanding of children and the complexities in their lives, which is exactly why he is so deeply involved in developing literature and drama in the Fraserburg community. As chairperson of the organising committee of the annual Fraserburg Logan Drama Festival, happenings in school drama always succeed in transport him: to experience how a school production breaks the sound barrier is rich.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1796\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Margo Kotze<\/strong> obtained her degree in drama and theatre at the Stellenbosch University in 2018 and, in 2019, she completed an honours degree in creative writing. Her undergraduate focus on voice and acting prepared her well for the stage and radio as her preferred media. Her writing projects include theatre productions such as <em>Koek en Tert<\/em>, <em>MOS<\/em> and <em>Ode aan \u2019n One Man Show<\/em> while her radio work for RSG includes <em>Luister en leer<\/em> and <em>Takalani Sesame<\/em>. Margo has a special interest in comedy and farce and finds her inspiration in real life. Margo believes that where there are people, there are stories and where there are stories, there is theatre.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1797\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Misha Krynauw<\/strong> is a prolific copywriter and art critic from Cape Town. In her creative work, she aims to change the lens through which the queer coloured community looks at itself as well as the perceptions others have of this group. She is currently working on a play called <em>The Infinite Woman<\/em> in which the central character, Anna, has to find her way through generational trauma, enforced assimilation as well as other onslaughts on her individuality and efforts to break the cycle of poverty in order to reach the 'beyond' of her hopes and dreams.<\/p>\r\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1798\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\r\n<p><strong>Xolisa Ngubelanga<\/strong> is a writer and theatre maker who applies his drama and language skills to his work as youth developer and facilitator. Xolisa's work at Pearston High School in the Karoo contributed to improving their matric pass rate within a period of two years with about 45% to 62% in 2019. Xolisa's scripts include <em>Flamebook<\/em> for which he won the Standard Bank Ovation Award in 2017, <em>Dinner with Bantu<\/em> that celebrates Steve Biko's heritage and <em>Pieces of an African Drum<\/em> that poses questions about African identity and the need to make money to survive. He completed his master's degree in creative writing at Rhodes University in 2019. He is currently working on <em>It\u2019s My Baby<\/em> that is set on a Karoo farm and that explores the complexity of relationships in a burning context of isolation and crime.<\/p>\r\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->","_en_post_name":"young-playwrights-announced-for-jong-sterre-young-stars-project","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Young playwrights announced for Jong Sterre \/ Rising Stars Project","_af_post_content":"<!-- wp:tadv\/classic-paragraph -->\n<p>Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word. Alle reis- en verblyfkostes, asook etes en mentorskapfooie word deur die Jakes Gerwel Stigting gedek.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1709\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/><\/p>\n<p>Dit is die tweede jaar wat hierdie program aangebied word en vanjaar is die mentor die bekende akteur en dramaturg <strong>Abduragman Adams<\/strong>. Naas die mentorskapprogram sal die opkomende dramaturge ook die geleentheid kry om hulle produksies tydens die Suidoosterfees in 2021 op die planke te bring. Hierdie verdere ontwikkelingskoste word deur NATi (die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) en Kunstekaap gedek.<\/p>\n<p>Die organiseerders het oor die vyftig Afrikaanse en Engelse aansoeke ontvang en het \u2019n kortlys van veertien belowende kandidate opgetrek. Tydens die daaropvolgende voorleggingsgeleentheid by die Kunstekaap was die paneel beoordelaars so be\u00efndruk deur die kwaliteit van hierdie aansoeke dat sewe deelnemers (teenoor die vyf van verlede jaar) aangewys is.\u00a0<\/p>\n<p>Vanjaar se wenners sluit die volgende jong dramaturge in: <strong>Andrico Goosen<\/strong>, <strong>Carlo Daniels<\/strong>, <strong>Fabian Rainers<\/strong>, <strong>Gerhard Visagie<\/strong>, <strong>Margo Kotze<\/strong>, <strong>Misha Krynauw<\/strong> en<strong> Xolisa Ngubelanga<\/strong>.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1792\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Andrico-Goosen_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Andrico Goosen<\/strong> het hom reeds in sy nagraadse studies aan die Universiteit Stellenbosch toegespits op kontempor\u00eare Suid-Afrikaanse poppe- en voorwerpteater. In 2016 begin hy saam met ander kunstenaars die toneelgeselskap The Loft Puppet Company wat kinder- sowel as volwasse gehore teiken. In 2019 is die geselskap se <em>Beloofde Land | Promised Land<\/em> benoem vir \u2019n kykNET Fi\u00ebsta-toekenning vir beste teaterontwerp. Ander optredes in poppespel sluit Janni Younge se <em>Firebird<\/em> in asook <em>Huppelkind<\/em> wat in 2020 benoem is vir \u2019n Woordtrofee vir beste ensemble. Andrico is ook te sien as akteur in film- en televisieproduksies soos <em>Boland Moorde<\/em>, <em>Sara se Geheim<\/em>, <em>Kanarie<\/em> en <em>Die Spreeus<\/em>. In 2017-2018 het hy deelgeneem aan die Debuutprogram van Business and Arts South Africa (BASA) en verwerf hy ook \u2019n bedryfsertifikaat in bategebaseerde gemeenskapsontwikkeling.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1793\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Carlo-Daniels_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Carlo Daniels<\/strong> het in Mitchellsplein grootgeword waar hy informeel op straathoeke begin optree en sing het. In 2007 het Carlo se professionele loopbaan by Madame Zingara afgeskop met baie teaterproduksies wat intussen daarop gevolg het. In 2011 het Carlo in sy eerste David Kramer musiekblyspel <em>Some like it vrot<\/em> in die Baxter-teater opgetree en daarna het ander Kramer-produksies gevolg soos <em>Kat and the Kings<\/em> en <em>District Six Kanala<\/em>. In 2016 het Carlo met Hansworse sonder Grense (CWBSA) saam getoer om voor minderbevoorregte kinders op te tree. Hy het opleiding in fisiese teater ontvang by die Magnet-teater en het in 2019 gegradueer. He is genomineer vir \u2019n Fleur de Cap-toekenning vir sy solo-optrede in <em>Klippies van die grond<\/em>.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1794\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Fabian-Rainers_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Fabian Rainers is<\/strong> afkomstig van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Fabian is \u2019n skrywer, storieverteller, uitsaaier en inhoudskurator. Hy het \u2019n BA-graad in geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria en het \u2019n liefde vir alles wat met kultuur en tegnologie te make het. As \u2019n vader van twee en \u2019n mensgerigte persoon, werk Fabian aktief daarvoor om Suid-Afrika se unieke en ryke inheemse kennissisteme te bevorder en glo hy aan die vertel van ons land se eiesoortige stories.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1795\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Gerhard-Visagie_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Gerhard Visagie<\/strong> is gebore in Durban, het skoolgegaan in die Paarl, sy studies voltooi in Stellenbosch en gee tans Engels in Fraserburg waar hy alombekend geword het as \u201cSir\u201d. Hy het \u0149 fyn aanvoeling vir kinders en die kompleksiteite in hul lewens en is juis daarom intens betrokke by die bevordering van letterkunde en toneel in die Fraserburg-gemeenskap. As voorsitter van die re\u00eblingskomitee van die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees gebeure in skoletoneel iets wat hom elke slag opnuut meevoer: om te beleef hoe \u0149 skoolproduksie deur die klankgrens breek, is iets besonders.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1796\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Margo-Kotze_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Margo Kotze<\/strong> het in 2018 haar graad in drama- en toneelkunde aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en in 2019 voltooi sy \u2019n honneurs in skryfkuns. Haar voorgraadse fokus op stemkuns en spel het haar goed voorberei vir beide die verhoog en radio as medium. Haar skryfprojekte sluit teaterproduksies soos <em>Koek en Tert<\/em>, <em>MOS<\/em> en <em>Ode aan \u2019n One Man Show<\/em> in, terwyl haar radiowerk vir RSG <em>Luister en leer<\/em> en <em>Takalani Sesame<\/em> insluit. Margo is verder veral ge\u00efnteresseerd in komedie en klug en put haar inspirasie uit die werklikheid. Margo glo dat, waar daar mense is, is daar stories en waar daar stories is, is daar teater.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1797\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Misha-Krynauw_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Misha Krynauw<\/strong> is \u2019n ywerige kopieskrywer en kunsresensent van Kaapstad. In haar kreatiewe werk poog sy om die bril waardeur die bruin queer-gemeenskap na hulself kyk asook die persepsie wat ander het van hierdie groep te verander. Sy werk tans aan \u2019n drama met die titel <em>The Infinite Woman<\/em> waarin die hoofkarakter, Anna, haar pad moet vind deur trauma wat oor generasies strek, geforseerde assimilasie asook ander aanslagte op haar identiteit en pogings om deur die siklus van armoede te breek sodat sy die \u201canderkant\u201d kan bereik waar haar hoop en drome is.<\/p>\n<p><img class=\"alignnone size-full wp-image-1798\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/08\/Xolisa-Ngubelanga_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p><strong>Xolisa Ngubelanga<\/strong> is \u2019n skrywer en teatermaker wat sy drama- en taalvaardighede toepas in sy werk as jeugontwikkelaar en -fasiliteerder. Xolisa se werk by Pearston Ho\u00ebrskool het daartoe bygedra dat hierdie skool in die Karoo hul matriekslaagsyfer binne \u2019n periode van twee jaar met ongeveer 45% verhoog het tot 62% in 2019. Xolisa se dramastukke sluit die volgende in: <em>Flamebook<\/em> waarvoor hy die Standard Bank Ovasie-toekenning in 2017 ontvang het, <em>Dinner with Bantu<\/em> wat die nalatenskap van Steve Biko gedenk en <em>Pieces of an African Drum<\/em> wat vrae oor Afrika-identiteit en die noodsaaklikheid om geld te verdien vir oorlewing ondersoek. Hy het sy meestersgraad in kreatiewe skryfkuns by Rhodes Universiteit in 2019 voltooi. Hy werk op die oomblik aan <em>It\u2019s My Baby<\/em> wat afspeel op \u2019n Karooplaas en wat die kompleksiteit van verhoudinge in \u2019n brandende konteks van isolasie en misdaad aan die lig stel.<\/p>\n<!-- \/wp:tadv\/classic-paragraph -->","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees ontwikkel die talent van ontluikende dramaturge deur hul gesamentlike Jong Sterre Projek, \u2019n intensiewe mentorskapprogram wat oor drie weke strek en in die Stigting se skrywershuis op Somerset-Oos aangebied word.","_af_post_title":"Jong dramaturge aangewys vir Jong Sterre Projek","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1791","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1791"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1791\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4178,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1791\/revisions\/4178"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1799"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1791"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1791"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}