{"id":1708,"date":"2020-05-02T11:16:56","date_gmt":"2020-05-02T09:16:56","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1708"},"modified":"2020-05-02T11:18:59","modified_gmt":"2020-05-02T09:18:59","slug":"jong-dramaturge-word-aangemoedig-om-te-skep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jong-dramaturge-word-aangemoedig-om-te-skep\/","title":{"rendered":"Jong dramaturge word aangemoedig om te skep","raw":"Jong dramaturge word aangemoedig om te skep"},"content":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees wil graag jong dramaturge onderskraag en aanmoedig om juis te midde van die huidige onsekere tye kreatief te wees. Om hierdie rede word \u2019n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge gebied om onder professionele en intensiewe mentorskap aan hulle dramatekste te skaaf. Hiermee word erns geneem met die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent en die fokus is dus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-1709 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg 700w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-300x182.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700-570x346.jpg 570w\" sizes=\"auto, (max-width: 700px) 100vw, 700px\" \/><\/p>\n<p><strong>Abduragman Adams<\/strong> sal vanjaar die mentor wees van hierdie ontwikkelingsprojek. Adams is bekend as veral TV- en film-akteur wat geken word aan onder meer sy rol in die sepie Suidooster. Hy is verder by verskeie projekte betrokke as regisseur en dramaturg; en werk verder as drama-dosent.<\/p>\n<p>Belangstellendes moet teen <strong>26 Junie 2020 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of \u2019n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV stuur na <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a><\/p>\n<p>Geen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.<\/p>\n<p>Die suksesvolle kandidate sal die geleentheid gebied word om vir \u2019n tydperk van drie weke in September in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis, Paulet Huis, in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te gaan skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, elegante leefvertrekke en lowergroen tuin bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf. Die reis- en verblyfkostes asook maaltye van die gekose skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word.<\/p>\n<p>Met hierdie projek wat mentorskap bied aan talentvolle individue wat andersins nie toegang daartoe sou gehad het nie, word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit. Die Jakes Gerwel Stigting is juis in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en kundige besigheidsman \u2013 deur relevante projekte uit te bou. Voorts werk die Stigting en die Suidoosterfees, wat op inklusiwiteit in die kunste fokus en die instrumentele rol van prof Gerwel in sy ontstaan gedenk, dus graag saam as vennote in hierdie projek.<\/p>\n<p>Prof Gerwel se geliefde Paulet Huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die Stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.<\/p>\n<p>Na afloop van die mentorskapsprogram sal die tekste van die jong dramaturge oorweeg word vir opvoering tydens die volgende Suidoosterfees.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-1657 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500.jpg 500w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500-300x300.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 500px) 100vw, 500px\" \/><\/p>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees wil graag jong dramaturge onderskraag en aanmoedig om juis te midde van die huidige onsekere tye kreatief te wees. Om hierdie rede word \u2019n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge gebied om onder professionele en intensiewe mentorskap aan hulle dramatekste te skaaf. Hiermee word erns geneem met die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent en die fokus is dus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-1709 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/>\r\n\r\n<strong>Abduragman Adams<\/strong> sal vanjaar die mentor wees van hierdie ontwikkelingsprojek. Adams is bekend as veral TV- en film-akteur wat geken word aan onder meer sy rol in die sepie Suidooster. Hy is verder by verskeie projekte betrokke as regisseur en dramaturg; en werk verder as drama-dosent.\r\n\r\nBelangstellendes moet teen <strong>26 Junie 2020 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of \u2019n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV stuur na <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>\r\n\r\nGeen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate sal die geleentheid gebied word om vir \u2019n tydperk van drie weke in September in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis, Paulet Huis, in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te gaan skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, elegante leefvertrekke en lowergroen tuin bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf. Die reis- en verblyfkostes asook maaltye van die gekose skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word.\r\n\r\nMet hierdie projek wat mentorskap bied aan talentvolle individue wat andersins nie toegang daartoe sou gehad het nie, word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit. Die Jakes Gerwel Stigting is juis in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en kundige besigheidsman \u2013 deur relevante projekte uit te bou. Voorts werk die Stigting en die Suidoosterfees, wat op inklusiwiteit in die kunste fokus en die instrumentele rol van prof Gerwel in sy ontstaan gedenk, dus graag saam as vennote in hierdie projek.\r\n\r\nProf Gerwel se geliefde Paulet Huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die Stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.\r\n\r\nNa afloop van die mentorskapsprogram sal die tekste van die jong dramaturge oorweeg word vir opvoering tydens die volgende Suidoosterfees.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-1657 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>"},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1709,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"The Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees would like to support and encourage young playwrights to be creative in our current uncertain times. Therefore, young playwrights are being offered an exceptional chance to polish and perfect their plays under professional and intensive mentorship. As we are dedicated to developing and promote emerging talent this initiative targets playwrights who are at the threshold of their careers and who are still new to the industry.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-1709 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/>\r\n\r\n<strong>Abduragman Adams<\/strong>, well-known television and film actor, especially known for his role in Suidooster, will act as the mentor. Adams is also active as director, playwright and theatre lecturer.\r\n\r\nPlaywrights who would like to be part of this programme must submit their new play, or an excerpt from the play, together with their CV, to Theo Kemp, executive director of the Jakes Gerwel Foundation at <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a> by <strong>26 June 2020<\/strong>\r\n\r\nNo existing work that has already been performed will be considered.\r\n\r\nThe successful candidates will be given the opportunity to write for a period of three weeks in September in the writers\u2019 house of the Jakes Gerwel Foundation, Paulet House, which situated in Somerset East in the Eastern Cape. This house with its old-world charm, its spacious rooms, elegant living areas, and lush garden offers the ideal environment for undisturbed creative writing. The travel and accommodation costs as well as meals of the chosen writers will be covered by the Jakes Gerwel Foundation.\r\n\r\nThrough this project that offers mentorship to talented individuals who would not have had access to it otherwise, the passion of the late professor Jakes Gerwel is continued. In fact, it is with this purpose in mind that the Jakes Gerwel Foundation has been called into life: to build, through relevant projects, on the legacy of Gerwel who excelled as educator, liberator, patron of the arts and astute businessman. As Prof. Gerwel played an instrumental role in the establishment of the Suidoosterfees and, because the festival focuses on inclusivity in the arts, these two organisations are proud to join hands in this project.\r\n\r\nAfter Prof. Gerwel passed away, his widow Mrs Phoeb\u00e9 Gerwel donated his beloved Paulet House to the Foundation with the purpose in mind to turn it into a writers\u2019 house.\r\n\r\nThe texts of the young participating playwrights will, after completion of the mentorship programme, be considered for stage production at a future Suidoosterfees.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1657 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>","_en_post_name":"young-playwrights-are-encouraged-to-create","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Young playwrights are encouraged to create","_af_post_content":"Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees wil graag jong dramaturge onderskraag en aanmoedig om juis te midde van die huidige onsekere tye kreatief te wees. Om hierdie rede word \u2019n uitsonderlike geleentheid aan jong dramaturge gebied om onder professionele en intensiewe mentorskap aan hulle dramatekste te skaaf. Hiermee word erns geneem met die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent en die fokus is dus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-1709 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/abduragman700.jpg\" alt=\"\" width=\"700\" height=\"425\" \/>\r\n\r\n<strong>Abduragman Adams<\/strong> sal vanjaar die mentor wees van hierdie ontwikkelingsprojek. Adams is bekend as veral TV- en film-akteur wat geken word aan onder meer sy rol in die sepie Suidooster. Hy is verder by verskeie projekte betrokke as regisseur en dramaturg; en werk verder as drama-dosent.\r\n\r\nBelangstellendes moet teen <strong>26 Junie 2020 <\/strong>hul nuutgeskrewe dramatekste, of \u2019n uittreksel daaruit, tesame met \u2019n kort CV stuur na <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>\r\n\r\nGeen bestaande werk wat reeds opgevoer is, sal oorweeg word nie.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate sal die geleentheid gebied word om vir \u2019n tydperk van drie weke in September in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis, Paulet Huis, in Somerset-Oos in die Oos-Kaap te gaan skryf. Hierdie sjarmante en ouw\u00eareldse huis met sy ruim kamers, elegante leefvertrekke en lowergroen tuin bied die ideale omgewing om onverstoord kreatief te kan skryf. Die reis- en verblyfkostes asook maaltye van die gekose skrywers sal deur die Jakes Gerwel Stigting gedek word.\r\n\r\nMet hierdie projek wat mentorskap bied aan talentvolle individue wat andersins nie toegang daartoe sou gehad het nie, word die passie van wyle professor Jakes Gerwel voortgesit. Die Jakes Gerwel Stigting is juis in die lewe geroep met die doel om die nalatenskap van Gerwel \u2013 wat uitgeblink het as opvoeder, bevryder, beskermheer van die kunste en kundige besigheidsman \u2013 deur relevante projekte uit te bou. Voorts werk die Stigting en die Suidoosterfees, wat op inklusiwiteit in die kunste fokus en die instrumentele rol van prof Gerwel in sy ontstaan gedenk, dus graag saam as vennote in hierdie projek.\r\n\r\nProf Gerwel se geliefde Paulet Huis is na sy dood deur sy weduwee, mev Phoeb\u00e9 Gerwel, aan die Stigting geskenk met die doel om dit as skrywershuis in te rig.\r\n\r\nNa afloop van die mentorskapsprogram sal die tekste van die jong dramaturge oorweeg word vir opvoering tydens die volgende Suidoosterfees.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-1657 aligncenter\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/02\/SOF-logo500.jpg\" alt=\"\" width=\"500\" height=\"500\" \/>","_af_post_name":"jong-dramaturge-word-aangemoedig-om-te-skep","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Jong dramaturge word aangemoedig om te skep","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1708","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1708","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1708"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1708\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1710,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1708\/revisions\/1710"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1709"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1708"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1708"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1708"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}