{"id":1703,"date":"2020-04-16T13:04:33","date_gmt":"2020-04-16T11:04:33","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1703"},"modified":"2020-07-09T12:02:39","modified_gmt":"2020-07-09T10:02:39","slug":"skrywersverblyf-vir-afrikaanse-skrywers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/skrywersverblyf-vir-afrikaanse-skrywers\/","title":{"rendered":"Skrywersverblyf vir Afrikaanse skrywers","raw":"Skrywersverblyf vir Afrikaanse skrywers"},"content":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die skrywersverblyf wat hierdie jaar weer deur di\u00e9 twee organisasies aangebied word.<\/p>\n<p>Die skrywersverblyf word gebied aan skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde vertel is nie.<\/p>\n<p>\u201cOns is baie opgewonde oor die sterk aansoeke en die uitgelese groep skrywers wat vanjaar van die verblyf gebruik gaan maak,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende hoof van die Jakes Gerwel Stigting.<\/p>\n<p>Die geleentheid sal die skrywers in staat stel om vanaf 1 tot 27 Julie 2020 aan \u2019n manuskrip te slyp in die prentjiemooi Paulet Huis in Somerset-Oos. Die Jakes Gerwel Stigting dek die kostes van die skrywers se verblyf, insluitende Internet, skoonmaakdienste, etes (drie maaltye per dag), \u2019n retoerkaartjie na Port Elizabeth en vervoer van en na die lughawe.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-852 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/pa500.jpg\" alt=\"\" width=\"296\" height=\"220\" \/><\/p>\n<p>\u201cDit is vir PEN Afrikaans wonderlik om weer hierdie skrywersverblyf aan ons lede te kan bied. Baie dankie aan die Jakes Gerwel Stigting wat sulke gulde geleenthede vir skrywers moontlik maak,\u201d s\u00ea Marga Stoffer, voorsitter van PEN Afrikaans. \u201cHier is opwindende skryfprojekte oor \u2019n verskeidenheid genres in die pyplyn en begaafde skrywers wat die konsepte tot volvoering kan bring. Ons hoop dat die skrywers hul verblyf op Somerset-Oos baie sal geniet en ten volle sal benut.\u201d<\/p>\n<p>Die volgende ses skrywers is as die suksesvolle kandidate aangewys:<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9 Trantaal<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1686\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>Andr\u00e9 Trantaal skryf, illustreer en vertaal. Hy is mede-outeuran die strokiesprentboeke <em>Coloureds<\/em> en <em>Stormkaap. <\/em>Andr\u00e9 Trantaal werk saam met die historikus Koni Benson om haar tesis oor die geskiedenis van Crossroads in Kaapstad in \u2019n toeganklike strokiesprentreeks te verwerk. Sy strokies- en tekenprente, geskryf in Kaapsafrikaans en Engels, verskyn in <em>Die Burger<\/em>, <em>Beeld<\/em>, <em>Rapport<\/em>, die <em>Cape Times<\/em> en die <em>Cape Argus<\/em>. Sy werk is reeds in Amsterdam, Hamburg en Kaapstad uitgestal. Sy vertalings van sy broer Nathan Trantraal se gedigte verskyn in die <em>New England Journal<\/em>. Andr\u00e9 Trantaal se vertaling van Jason Reynolds se bekroonde roman <em>Ghost<\/em> vir die middelgrade verskyn met die titel <em>Spoekie<\/em> in Kaapsafrikaans. In opdrag van Lapa Uitgewers, skryf en teken Andr\u00e9 Trantaal tans \u2019n reeks kinderboeke met bruin karakters.<\/p>\n<p><strong>Olivia M Coetzee <\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1688\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>Olivia M Coetzee is in Mariental in Namibi\u00eb gebore, maar het in Electric City in Elsiesrivier grootgeword. Sy voltooi haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad. In 2019 debuteer sy met <em>Innie Shadows<\/em>, \u2019n misdaadroman in Kaaps. Sy is \u2019n gereelde skrywer vir LitNet en werk tans aan die vertaling van die Bybel in Kaaps.<\/p>\n<p><strong>Khadija Tracey Heeger<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1740\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p>Khadija Tracey Heeger is \u2019n digter, aktrise, dramaturg en kulturele aktivis en fasiliteerder van die Kaapse Vlakte.<\/p>\n<p>She het reeds twee multimedia po\u00ebsie-teaterstukke geskryf en opgevoer, naamlik <em>Stone words<\/em> in opdrag van Spier in 2007 en <em>uHadi<\/em> in medewerking met ander kunstenaars vir die 2013 Festival d\u2019Automne in Paris. In 2013 publiseer Heeger haar eerste digbundel <em>Beyond the delivery room<\/em> en haar tweede sal later hierdie jaar verskyn.<\/p>\n<p>Heeger verskyn in die KykNET-reeks <em>Sara se geheim<\/em>, in die film <em>Ellen, the Ellen Pakkies story<\/em> en die dokument\u00eare drama van ITV <em>What lies beneath<\/em>. Heeger werk mee met Jazzart Dance Theatre in die vertel van stories, soos <em>Cape of ghosts<\/em>, deur die medium van dans en po\u00ebsie.<\/p>\n<p>Heeger se filmwerk in opdrag van die Centre for Curating the Archive (CCA) fokus op die lewe van slawe-wasvroue aan die Kaap terwyl Kirsten Dunbar Chace haar opdrag gegee het om po\u00ebsieteks te skryf vir \u2019n kortfilm oor die bruinmense van die Kaap. Heeger werk ook mee met die Distrik Ses Museum, The Daily Music Show en die Instituut vir Geregtigheid en Versoening.<\/p>\n<p><strong>Veronique Jephtas<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1691\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/p>\n<p>Veronique Jephtas is \u2019n drie-en-twintigjarige skrywer, aktivis, digter, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2019 aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en in kreatiewe skryfwerk gespesialiseer. Sy het haar debuut as dramaturg by die 2020 Woordfees gemaak met die teks <em>Hoe change hulle<\/em> met Marlo Minnaar, onder leiding van Lee-Ann van Rooi. Sy was ook onlangs te sien in die Kanna-bekroonde produksie van Malan Steyn <em>Jakkals en Wolf Onbeperk<\/em>.<\/p>\n<p><strong>Jeremeo le Cordeur<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1739\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p>Jeremeo le Cordeur, gebore en geto\u00eb in Wellington in die Wes-Kaap, het \u2019n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterw\u00eareld op.<\/p>\n<p>Le Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, \u2019n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke.<\/p>\n<p>As vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van <em>Tannie Dora goes bos<\/em>, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van <em>Mama<\/em>, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke <em>Jerry, an unconventional hero<\/em> en <em>Dude, wa\u2019s my bakkie?<\/em> die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die skrywersverblyf wat hierdie jaar weer deur di\u00e9 twee organisasies aangebied word.\r\n\r\nDie skrywersverblyf word gebied aan skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde vertel is nie.\r\n\r\n\u201cOns is baie opgewonde oor die sterk aansoeke en die uitgelese groep skrywers wat vanjaar van die verblyf gebruik gaan maak,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende hoof van die Jakes Gerwel Stigting.\r\n\r\nDie geleentheid sal die skrywers in staat stel om vanaf 1 tot 27 Julie 2020 aan \u2019n manuskrip te slyp in die prentjiemooi Paulet Huis in Somerset-Oos. Die Jakes Gerwel Stigting dek die kostes van die skrywers se verblyf, insluitende Internet, skoonmaakdienste, etes (drie maaltye per dag), \u2019n retoerkaartjie na Port Elizabeth en vervoer van en na die lughawe.\r\n\r\n<img class=\"wp-image-852 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/pa500.jpg\" alt=\"\" width=\"296\" height=\"220\" \/>\r\n\r\n\u201cDit is vir PEN Afrikaans wonderlik om weer hierdie skrywersverblyf aan ons lede te kan bied. Baie dankie aan die Jakes Gerwel Stigting wat sulke gulde geleenthede vir skrywers moontlik maak,\u201d s\u00ea Marga Stoffer, voorsitter van PEN Afrikaans. \u201cHier is opwindende skryfprojekte oor \u2019n verskeidenheid genres in die pyplyn en begaafde skrywers wat die konsepte tot volvoering kan bring. Ons hoop dat die skrywers hul verblyf op Somerset-Oos baie sal geniet en ten volle sal benut.\u201d\r\n\r\nDie volgende ses skrywers is as die suksesvolle kandidate aangewys:\r\n\r\n<strong>Andr\u00e9 Trantaal<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1686\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nAndr\u00e9 Trantaal skryf, illustreer en vertaal. Hy is mede-outeuran die strokiesprentboeke <em>Coloureds<\/em> en <em>Stormkaap. <\/em>Andr\u00e9 Trantaal werk saam met die historikus Koni Benson om haar tesis oor die geskiedenis van Crossroads in Kaapstad in \u2019n toeganklike strokiesprentreeks te verwerk. Sy strokies- en tekenprente, geskryf in Kaapsafrikaans en Engels, verskyn in <em>Die Burger<\/em>, <em>Beeld<\/em>, <em>Rapport<\/em>, die <em>Cape Times<\/em> en die <em>Cape Argus<\/em>. Sy werk is reeds in Amsterdam, Hamburg en Kaapstad uitgestal. Sy vertalings van sy broer Nathan Trantraal se gedigte verskyn in die <em>New England Journal<\/em>. Andr\u00e9 Trantaal se vertaling van Jason Reynolds se bekroonde roman <em>Ghost<\/em> vir die middelgrade verskyn met die titel <em>Spoekie<\/em> in Kaapsafrikaans. In opdrag van Lapa Uitgewers, skryf en teken Andr\u00e9 Trantaal tans \u2019n reeks kinderboeke met bruin karakters.\r\n\r\n<strong>Olivia M Coetzee <\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1688\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nOlivia M Coetzee is in Mariental in Namibi\u00eb gebore, maar het in Electric City in Elsiesrivier grootgeword. Sy voltooi haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad. In 2019 debuteer sy met <em>Innie Shadows<\/em>, \u2019n misdaadroman in Kaaps. Sy is \u2019n gereelde skrywer vir LitNet en werk tans aan die vertaling van die Bybel in Kaaps.\r\n\r\n<strong>Khadija Tracey Heeger<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1740\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nKhadija Tracey Heeger is \u2019n digter, aktrise, dramaturg en kulturele aktivis en fasiliteerder van die Kaapse Vlakte.\r\n\r\nShe het reeds twee multimedia po\u00ebsie-teaterstukke geskryf en opgevoer, naamlik <em>Stone words<\/em> in opdrag van Spier in 2007 en <em>uHadi<\/em> in medewerking met ander kunstenaars vir die 2013 Festival d\u2019Automne in Paris. In 2013 publiseer Heeger haar eerste digbundel <em>Beyond the delivery room<\/em> en haar tweede sal later hierdie jaar verskyn.\r\n\r\nHeeger verskyn in die KykNET-reeks <em>Sara se geheim<\/em>, in die film <em>Ellen, the Ellen Pakkies story<\/em> en die dokument\u00eare drama van ITV <em>What lies beneath<\/em>. Heeger werk mee met Jazzart Dance Theatre in die vertel van stories, soos <em>Cape of ghosts<\/em>, deur die medium van dans en po\u00ebsie.\r\n\r\nHeeger se filmwerk in opdrag van die Centre for Curating the Archive (CCA) fokus op die lewe van slawe-wasvroue aan die Kaap terwyl Kirsten Dunbar Chace haar opdrag gegee het om po\u00ebsieteks te skryf vir \u2019n kortfilm oor die bruinmense van die Kaap. Heeger werk ook mee met die Distrik Ses Museum, The Daily Music Show en die Instituut vir Geregtigheid en Versoening.\r\n\r\n<strong>Veronique Jephtas<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1691\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nVeronique Jephtas is \u2019n drie-en-twintigjarige skrywer, aktivis, digter, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2019 aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en in kreatiewe skryfwerk gespesialiseer. Sy het haar debuut as dramaturg by die 2020 Woordfees gemaak met die teks <em>Hoe change hulle<\/em> met Marlo Minnaar, onder leiding van Lee-Ann van Rooi. Sy was ook onlangs te sien in die Kanna-bekroonde produksie van Malan Steyn <em>Jakkals en Wolf Onbeperk<\/em>.\r\n\r\n<strong>Jeremeo le Cordeur<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1739\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nJeremeo le Cordeur, gebore en geto\u00eb in Wellington in die Wes-Kaap, het \u2019n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterw\u00eareld op.\r\n\r\nLe Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, \u2019n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke.\r\n\r\nAs vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van <em>Tannie Dora goes bos<\/em>, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van <em>Mama<\/em>, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke <em>Jerry, an unconventional hero<\/em> en <em>Dude, wa\u2019s my bakkie?<\/em> die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1742,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"The Jakes Gerwel Foundation and PEN Afrikaans are proud to announce the successful applicants for the writers residency that these two organisations are offering again this year.\r\n\r\nThe writers\u2019 residency is offered to writers bringing new stories to the Afrikaans literary scene and who are opening up, through their writing, worlds of experience that haven't yet been told sufficiently in the literature.\r\n\r\n\u2018We are very excited about the strong applications and the group of first-class writers who are going to make use of the writers residency this year,\u2019 said Theo Kemp, executive director of the Jakes Gerwel Foundation.\r\n\r\nThe opportunity makes it possible for the writers to polish their manuscripts from 1 to 27 July 2020 in the picture-perfect Paulet House in Somerset East. The Jakes Gerwel Foundation covers the cost of the writers stay, including Internet, cleaning services, meals (three times a day), a return ticket to Port Elizabeth and transport from and to the airport.\r\n\r\n<img class=\"wp-image-852 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/pa500.jpg\" alt=\"\" width=\"362\" height=\"241\" \/>\r\n\r\n\u2018It is wonderful for us at PEN Afrikaans to be able to offer our members this opportunity again this year. We thank the Jakes Gerwel Foundation for providing writers such golden opportunities,\u2019 said Marga Stoffer, chairperson of PEN Afrikaans. \u2018There are exciting writing projects covering a variety of genres in the pipeline with gifted writers who can accomplish the concepts. We hope that the writers will enjoy and make full use of their residency in Somerset East.\u2019\r\n\r\nThe following six writers have been selected as the successful candidates:\r\n\r\n<strong>Andr\u00e9 Trantaal<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1686\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nAndr\u00e9 Trantaal is a writer, illustrator and translator. He co-authored e comics <em>Coloureds<\/em> and <em>Stormkaap. <\/em>He is collaborating with historicist Koni Benson to transform her thesis on the history of Crossroads in Cape Town into an accessible comics series. His cartoons and graphic novels, written in Cape Afrikaans and English, appear in the <em>Burger<\/em>, <em>Beeld<\/em>, <em>Rapport<\/em>, the <em>Cape Times<\/em> and the <em>Cape Argus<\/em>. His work has already been exhibited in Amsterdam, Hamburg and Cape Town. His translations of poems written by his brother Nathan Trantraal appeared in the <em>New England Journal<\/em>. Andr\u00e9 Trantaal's translation of the award-winning novel <em>Ghost<\/em> by Jason Reynolds for the middle years has appeared in Cape Afrikaans with the title <em>Spoekie<\/em>. Andr\u00e9 Trantaal is currently busy writing and illustrating a series of children's books with coloured characters for which he has been commissioned by Lapa Publishers.\r\n\r\n<strong>Olivia M Coetzee <\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1688\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nOlivia M Coetzee was born in Mariental in Namibia, but she grew up in Electric City in Eerste River. She completed her master's degree in creative writing at the University of Cape Town in 2017. In 2019 she made her debut with <em>Innie Shadows<\/em>, a crime novel in Cape Afrikaans. She writes regularly for LitNet and is currently busy with a translation of the Bible in Cape Afrikaans.\r\n\r\n<strong>Khadija Tracey Heeger<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1740\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nKhadija Tracey Heeger is a poet, actress, playwright and cultural activist and facilitator from the Cape Flats.\r\n\r\nShe has written and performed two multimedia poetry theatre pieces, namely, <em>Stone words<\/em>, commissioned in 2007 for Spier, and <em>uHadi<\/em>, in collaboration with other artists for the 2013 Festival d\u2019Automne in Paris. In 2013 Heeger published her first poetry collection <em>Beyond the delivery room<\/em> and her second collection will appear later this year.\r\n\r\nHeeger features in the KykNET series <em>Sara se geheim<\/em>, in the film <em>Ellen, the Ellen Pakkies story<\/em> and the ITV docudrama <em>What lies beneath<\/em>. Heeger also collaborates with Jazzart Dance Theatre in telling stories, such as <em>Cape of ghosts<\/em>, through dance and poetry.\r\n\r\nHeeger's commissioned film work for the Centre for Curating the Archive (CCA) focuses on the lives of slave washerwomen at the Cape while Kirsten Dunbar Chace commissioned her to write poetry script for a short film on the\u00a0 so called Cape coloured people. Heeger also collaborates with the District Six Museum, The Daily Music Show and the Institute for Justice and Reconciliation.\r\n\r\n<strong>Veronique Jephtas<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1691\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nVeronique Jephtas is a twenty-three-year-old writer, activist, poet, director and actress from the Paarl. In 2019 she completed her honours degree in drama and theatre studies at the Stellenbosch University and specialised in creative writing. She made her debut as playwright at the 2020 Woordfees with the text <em>Hoe change hulle<\/em> with Marlo Minnaar, under direction of Lee-Ann van Rooi. Recently, she was also seen in the production of Malan Steyn <em>Jakkals en Wolf Onbeperk<\/em> that received a Kanna award.\r\n\r\n<strong>Jeremeo le Cordeur<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1739\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nJeremeo le Cordeur, born and bred in Wellington in the Western Cape, is a creative soul. Since graduating from City Varsity's School of Media and Creative Arts, Le Cordeur has been working as an art photographer and has also taken on various roles in theatre-making.\r\n\r\nLe Cordeur is the entrepreneur behind Vulture Productions, a production and design platform for creative and original South African theatre pieces.\r\n\r\nAs producer and director, Le Cordeur has been at the helm of many successful theatre productions. In 2014, he directed <em>Tannie Dora goes bos<\/em>, Warren Meyer's hilarious and suspense and murder drama that was performed at Artscape's eighth Women\u2019s Humanity Arts Festival. In 2019, he directed <em>Mama<\/em>, a character piece on which he collaborated with Chenal Kock. In the same year, his one-man shows <em>Jerry, an unconventional hero<\/em> and <em>Dude, wa\u2019s my bakkie?<\/em> saw the light. In 2019 he received the NATi Jong Sterre award at the Suidoosterfees.","_en_post_name":"writers-residency-for-afrikaans-writers","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Writers residency for Afrikaans writers","_af_post_content":"Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die skrywersverblyf wat hierdie jaar weer deur di\u00e9 twee organisasies aangebied word.\r\n\r\nDie skrywersverblyf word gebied aan skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefw\u00earelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde vertel is nie.\r\n\r\n\u201cOns is baie opgewonde oor die sterk aansoeke en die uitgelese groep skrywers wat vanjaar van die verblyf gebruik gaan maak,\u201d s\u00ea Theo Kemp, uitvoerende hoof van die Jakes Gerwel Stigting.\r\n\r\nDie geleentheid sal die skrywers in staat stel om vanaf 1 tot 27 Julie 2020 aan \u2019n manuskrip te slyp in die prentjiemooi Paulet Huis in Somerset-Oos. Die Jakes Gerwel Stigting dek die kostes van die skrywers se verblyf, insluitende Internet, skoonmaakdienste, etes (drie maaltye per dag), \u2019n retoerkaartjie na Port Elizabeth en vervoer van en na die lughawe.\r\n\r\n<img class=\"wp-image-852 alignleft\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/02\/pa500.jpg\" alt=\"\" width=\"296\" height=\"220\" \/>\r\n\r\n\u201cDit is vir PEN Afrikaans wonderlik om weer hierdie skrywersverblyf aan ons lede te kan bied. Baie dankie aan die Jakes Gerwel Stigting wat sulke gulde geleenthede vir skrywers moontlik maak,\u201d s\u00ea Marga Stoffer, voorsitter van PEN Afrikaans. \u201cHier is opwindende skryfprojekte oor \u2019n verskeidenheid genres in die pyplyn en begaafde skrywers wat die konsepte tot volvoering kan bring. Ons hoop dat die skrywers hul verblyf op Somerset-Oos baie sal geniet en ten volle sal benut.\u201d\r\n\r\nDie volgende ses skrywers is as die suksesvolle kandidate aangewys:\r\n\r\n<strong>Andr\u00e9 Trantaal<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1686\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/andretrantaal_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nAndr\u00e9 Trantaal skryf, illustreer en vertaal. Hy is mede-outeuran die strokiesprentboeke <em>Coloureds<\/em> en <em>Stormkaap. <\/em>Andr\u00e9 Trantaal werk saam met die historikus Koni Benson om haar tesis oor die geskiedenis van Crossroads in Kaapstad in \u2019n toeganklike strokiesprentreeks te verwerk. Sy strokies- en tekenprente, geskryf in Kaapsafrikaans en Engels, verskyn in <em>Die Burger<\/em>, <em>Beeld<\/em>, <em>Rapport<\/em>, die <em>Cape Times<\/em> en die <em>Cape Argus<\/em>. Sy werk is reeds in Amsterdam, Hamburg en Kaapstad uitgestal. Sy vertalings van sy broer Nathan Trantraal se gedigte verskyn in die <em>New England Journal<\/em>. Andr\u00e9 Trantaal se vertaling van Jason Reynolds se bekroonde roman <em>Ghost<\/em> vir die middelgrade verskyn met die titel <em>Spoekie<\/em> in Kaapsafrikaans. In opdrag van Lapa Uitgewers, skryf en teken Andr\u00e9 Trantaal tans \u2019n reeks kinderboeke met bruin karakters.\r\n\r\n<strong>Olivia M Coetzee <\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1688\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/OliviaCoetzee280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nOlivia M Coetzee is in Mariental in Namibi\u00eb gebore, maar het in Electric City in Elsiesrivier grootgeword. Sy voltooi haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad. In 2019 debuteer sy met <em>Innie Shadows<\/em>, \u2019n misdaadroman in Kaaps. Sy is \u2019n gereelde skrywer vir LitNet en werk tans aan die vertaling van die Bybel in Kaaps.\r\n\r\n<strong>Khadija Tracey Heeger<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1740\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/kadija_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nKhadija Tracey Heeger is \u2019n digter, aktrise, dramaturg en kulturele aktivis en fasiliteerder van die Kaapse Vlakte.\r\n\r\nShe het reeds twee multimedia po\u00ebsie-teaterstukke geskryf en opgevoer, naamlik <em>Stone words<\/em> in opdrag van Spier in 2007 en <em>uHadi<\/em> in medewerking met ander kunstenaars vir die 2013 Festival d\u2019Automne in Paris. In 2013 publiseer Heeger haar eerste digbundel <em>Beyond the delivery room<\/em> en haar tweede sal later hierdie jaar verskyn.\r\n\r\nHeeger verskyn in die KykNET-reeks <em>Sara se geheim<\/em>, in die film <em>Ellen, the Ellen Pakkies story<\/em> en die dokument\u00eare drama van ITV <em>What lies beneath<\/em>. Heeger werk mee met Jazzart Dance Theatre in die vertel van stories, soos <em>Cape of ghosts<\/em>, deur die medium van dans en po\u00ebsie.\r\n\r\nHeeger se filmwerk in opdrag van die Centre for Curating the Archive (CCA) fokus op die lewe van slawe-wasvroue aan die Kaap terwyl Kirsten Dunbar Chace haar opdrag gegee het om po\u00ebsieteks te skryf vir \u2019n kortfilm oor die bruinmense van die Kaap. Heeger werk ook mee met die Distrik Ses Museum, The Daily Music Show en die Instituut vir Geregtigheid en Versoening.\r\n\r\n<strong>Veronique Jephtas<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1691\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg\" sizes=\"(max-width: 280px) 100vw, 280px\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor.jpg 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/VeroniqueJephtas_280_Fotor-200x200.jpg 200w\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nVeronique Jephtas is \u2019n drie-en-twintigjarige skrywer, aktivis, digter, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2019 aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en in kreatiewe skryfwerk gespesialiseer. Sy het haar debuut as dramaturg by die 2020 Woordfees gemaak met die teks <em>Hoe change hulle<\/em> met Marlo Minnaar, onder leiding van Lee-Ann van Rooi. Sy was ook onlangs te sien in die Kanna-bekroonde produksie van Malan Steyn <em>Jakkals en Wolf Onbeperk<\/em>.\r\n\r\n<strong>Jeremeo le Cordeur<\/strong>\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1739\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2020\/04\/jerome280_Fotor.jpg\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\nJeremeo le Cordeur, gebore en geto\u00eb in Wellington in die Wes-Kaap, het \u2019n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterw\u00eareld op.\r\n\r\nLe Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, \u2019n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke.\r\n\r\nAs vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van <em>Tannie Dora goes bos<\/em>, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van <em>Mama<\/em>, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke <em>Jerry, an unconventional hero<\/em> en <em>Dude, wa\u2019s my bakkie?<\/em> die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees.","_af_post_name":"skrywersverblyf-vir-afrikaanse-skrywers","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Skrywersverblyf vir Afrikaanse skrywers","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1703","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1703","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1703"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1703\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1738,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1703\/revisions\/1738"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1742"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1703"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1703"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1703"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}