{"id":1473,"date":"2019-10-30T13:41:29","date_gmt":"2019-10-30T11:41:29","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1473"},"modified":"2019-10-30T13:41:29","modified_gmt":"2019-10-30T11:41:29","slug":"","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/jong-sterre-projek-rafiek-mammon-aangewys-as-mentor\/","title":{"rendered":"","raw":""},"content":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1474,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"[caption id=\"attachment_1474\" align=\"aligncenter\" width=\"1417\"]<img class=\"wp-image-1474 size-full\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Rafiek-Mammon-e1572435480764.jpg\" alt=\"\" width=\"1417\" height=\"774\" \/> Rafiek Mammon[\/caption]\r\n\r\nRafiek Mammon is onlangs aangewys as die mentor wat die Suidoosterfees\/NATi Jong Sterre, met die ondersteuning van die Jakes Gerwel Stigting. Ons het \u2019n paar vrae aan hom gestel oor hierdie projek.\r\n\r\n<strong>Wat maak jou opgewonde oor die projek?<\/strong>\r\n\r\nEnigiemand wat in die kunste werk moet eintlik opgewonde wees. Punt. Maar, om boonop met jong sterre soos hierdie te kan werk om nuwe werke op die planke te bring en te sien hoe hulle glinster, is \u2019n voorreg wat nie elke dag in jou skoot val nie. Dis altyd vir my vreeslik exciting om te sien hoe nuwe tekste ontwikkel van idee tot vollengte verhoog stukke.\r\n\r\n<strong>Jy is gekies as mentor vir die\u00a0Suidoosterfees\/NATi Jong Sterre-projek. Watter mentor het die verskil in jou loopbaan gemaak?<\/strong>\r\n\r\nDis moeilik om te beantwoord ... ons leer gedurig van mekaar en daar\u2019s so baie mense wat van klein tot groot rolle speel in ons lewens \u2013 soms, op daai spesifieke oomblik, sien jy hulle nie as \u201cmentors\u201d as sulks nie, maar hul bydrae tot wie of wat jy nou is, is dikwels van onskatbare waarde. Ek glo almal is op een of ander tyd \u2019n \u201cmentor\u201d vir iemand anders.\r\n\r\n<strong>Watter slaggate moet jong skrywers vermy?<\/strong>\r\n\r\nMaklik: moet nooit dink jy het \u201carrive\u201d nie. Hou die attitude in check...Ons is altyd iewers heen op een of ander pad...almal het wonderlike stories en skitterende konsepte vir nuwe werk, maar om dit op die planke te bring is nie altyd maklik in hierdie \u201cday-\u2019n-age\u201d nie. So, wees dankbaar en hou vir jou plat soos \u2019n Margherita pizza want daar is altyd iemand in die wing (soos \u2019n four seasons pizzza) wat wag vir die geleentheid om die shine te vang.\r\n\r\n<strong>Hoe voel jy oor jong talent in die kunste industrie?<\/strong>\r\n\r\nEk lees so baie tekste vir verskillende feeste dat ek altyd op hoogte is van wat in ons jongspan se koppe aangaan en wat hulle graag op die verhoog wil sit. En ek moet s\u00ea, die jong mense is aan die gang ... soos dit moet wees ... hulle skryf en collaborate en dit is gerusstellend om te weet dat die toekoms van die kunste in goeie hande is. Hulle moet natuurlik ook gewillig wees om te leer van diegene wat bietjie meer wysheid en miskien ook meer toegang het.\r\n\r\n<strong>Watter uitdagings is daar vir jong kunstenaars?<\/strong>\r\n\r\nEk wil amper s\u00ea uitdagings is maar ons almal se lot spesiaal di\u00e9 van ons wat in die kunste wil floreer. Dit ges\u00ea, is daar t\u00f3g sekere uitdagings wat spesifiek is tot jong kunstenaars. Dinge soos \u2018toeganklikheid\u2019 en \u2018houding\u2019 l\u00ea na-aan my hart omdat daar nie altyd geleenthede is om nuwe werk te skep en op te voer nie. Kompetisie is sterk \u2013 almal wil doen, maar daar is net soveel geleenthede! Onthou dit ...\r\n\r\n<strong>Waarna kan ons as feeste- en teatergangers uitsien rakende Suidoosterfees\/NATi Jong Sterre-projek?<\/strong>\r\n\r\nDaar is so \u2019n interessante verskeidenheid van werke wat ingestuur was ... die top vyf verteenwoordig regtig \u2019n goeie mengelmoes van die jongelinge se vaardighede en perspektiewe op die lewe ... mense moet dit ondersteun. Ek glo almal gaan verbaas wees om te sien hoe goed hierdie jongspan kan dink en skryf!\r\n\r\n<strong>Watter raad het jy vir ander jong skrywers om volgende jaar gekeur te word vir die projek?<\/strong>\r\n\r\nStuur jou werk in! Moet nooit ophou skryf nie. Ons almal loop rond met stories \u2026 Nuwe tekste en konsepte en stories is ons manier om ons ryk geskiedenis te dokumenteer en help om ons toekoms te bou. Vertel jou eie storie \u2026 of gaan jy wag tot iemand anders dit doen en dan skree jy die hardste: \u201cDis Cultural appropriation!\u201d\r\n\r\n&nbsp;","_en_post_name":"jong-sterre-projek-rafiek-mammon-aangewys-as-mentor","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Jong Sterre-projek: Rafiek Mammon aangewys as mentor","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1473","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1473","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1473"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1473\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1475,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1473\/revisions\/1475"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1474"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1473"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1473"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1473"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}