{"id":1465,"date":"2019-10-30T13:24:37","date_gmt":"2019-10-30T11:24:37","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=1465"},"modified":"2019-10-30T13:27:35","modified_gmt":"2019-10-30T11:27:35","slug":"vlaamse-skrywers-kom-in-suid-afrika-skryf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/vlaamse-skrywers-kom-in-suid-afrika-skryf\/","title":{"rendered":"Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf","raw":"Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf"},"content":{"rendered":"<p><strong>Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers, Miriam van Hee en Rachida Lamrabet, sal die huis deel met twee Suid-Afrikaners, die opkomende skrywer Chase Rhys en die dramaturg en taalaktivis Denver Breda.<\/strong><\/p>\n<p>Jakes Gerwel het destyds sy doktorsgraad in literatuur en filosofie aan die Vrije Universiteit Brussel in Belgi\u00eb voltooi. Dit is binne hierdie konteks dat die Jakes Gerwel Stigting hande neem met Passa Porta, \u2019n internasionale literatuurhuis in Brussel. Hierdie gesamentlike projek behels \u2019n jaarlikse uitnodiging aan Vlaamse skrywers om aansoek te doen vir \u2019n skrywersresidensie van drie weke in Suid-Afrika. Meer nog, die Stigting nooi dan ook Suid-Afrikaanse skrywers uit om hulle gedurende dieselfde tydperk by die Vlaamse skrywers in Paulet Huis aan te sluit. Sodoende wil die Stigting skrywers van verskillende agtergronde bymekaar uitbring om kruisbestuiwing van idees en die verruiming van letterkunde \u2013 hier en elders \u2013 teweeg te bring. Dit is die eerste keer dat daar so \u2019n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen \u2019n literatuurhuis in Belgi\u00eb en \u2019n Suid-Afrikaanse organisasie.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1466\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p><strong>Miriam Van Hee<\/strong> het in 1978 met haar bundel <em>Het karige maal<\/em> gedebuteer waarvoor sy dan ook die Letterkundeprys van die Provinsie van Oos-Vlaandere gewen het. Haar po\u00ebsie is reeds in tien ander tale vertaal en haar tiende bundel is in 2017 bekroon met die Ultimaprys vir Letterkunde.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1467\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p><strong>Rachida Lamrabet<\/strong> is \u2019n Vlaamse skrywer van Marokkaanse afkoms. Sy het tot onlangs nog as prokureur vir die Sentrum vir Gelyke Geleenthede en Teenstand teen Rassisme gepraktiseer, maar skryf nou voltyds. Haar eerste roman <em>Vrouwland<\/em> is in 2007 gepubliseer en bekroon met die Vlaamse Debuutprys.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1468\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p><strong>Chase Rhys<\/strong> het met sy toneelstuk <em>Kinnes<\/em> die heel eerste skrywer geword om die Adam en Rosalie Small-prys te ontvang. Hierdie stuk handel oor die lewens van \u2019n groep jongmense op die Kaapse Vlakte en dit is ook deur Rhys tot novelle verwerk. Hiervoor het hy verskeie liter\u00eare nominasies ontvang.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-full wp-image-1469\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda.jpg 300w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda-200x200.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<p><strong>Denver Breda<\/strong> is \u2019n onverskrokke taal- en kultuuraktivis asook skrywer. Hy beywer hom vir die herlewing van die Khoesantale asook vir die voortbestaan van Afrikaans in sy verskillende dialekte. Breda het reeds verskeie werke gepubliseer, onder meer <em>Stories wat kort is<\/em> en sy dramaproduksie <em>Rokkie<\/em>.<\/p>\n<p>Klik op <a href=\"http:\/\/www.jgf.org.za\">www.jgf.org.za<\/a> om meer uit te vind oor die projekte van die Jakes Gerwel Stigting of stuur \u2019n e-pos na Theo Kemp, die uitvoerende direkteur, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.<\/p>\n","protected":false,"raw":"<strong>Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers, Miriam van Hee en Rachida Lamrabet, sal die huis deel met twee Suid-Afrikaners, die opkomende skrywer Chase Rhys en die dramaturg en taalaktivis Denver Breda.<\/strong>\r\n\r\nJakes Gerwel het destyds sy doktorsgraad in literatuur en filosofie aan die Vrije Universiteit Brussel in Belgi\u00eb voltooi. Dit is binne hierdie konteks dat die Jakes Gerwel Stigting hande neem met Passa Porta, \u2019n internasionale literatuurhuis in Brussel. Hierdie gesamentlike projek behels \u2019n jaarlikse uitnodiging aan Vlaamse skrywers om aansoek te doen vir \u2019n skrywersresidensie van drie weke in Suid-Afrika. Meer nog, die Stigting nooi dan ook Suid-Afrikaanse skrywers uit om hulle gedurende dieselfde tydperk by die Vlaamse skrywers in Paulet Huis aan te sluit. Sodoende wil die Stigting skrywers van verskillende agtergronde bymekaar uitbring om kruisbestuiwing van idees en die verruiming van letterkunde \u2013 hier en elders \u2013 teweeg te bring. Dit is die eerste keer dat daar so \u2019n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen \u2019n literatuurhuis in Belgi\u00eb en \u2019n Suid-Afrikaanse organisasie.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1466\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Miriam Van Hee<\/strong> het in 1978 met haar bundel <em>Het karige maal<\/em> gedebuteer waarvoor sy dan ook die Letterkundeprys van die Provinsie van Oos-Vlaandere gewen het. Haar po\u00ebsie is reeds in tien ander tale vertaal en haar tiende bundel is in 2017 bekroon met die Ultimaprys vir Letterkunde.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1467\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Rachida Lamrabet<\/strong> is \u2019n Vlaamse skrywer van Marokkaanse afkoms. Sy het tot onlangs nog as prokureur vir die Sentrum vir Gelyke Geleenthede en Teenstand teen Rassisme gepraktiseer, maar skryf nou voltyds. Haar eerste roman <em>Vrouwland<\/em> is in 2007 gepubliseer en bekroon met die Vlaamse Debuutprys.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1468\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Chase Rhys<\/strong> het met sy toneelstuk <em>Kinnes<\/em> die heel eerste skrywer geword om die Adam en Rosalie Small-prys te ontvang. Hierdie stuk handel oor die lewens van \u2019n groep jongmense op die Kaapse Vlakte en dit is ook deur Rhys tot novelle verwerk. Hiervoor het hy verskeie liter\u00eare nominasies ontvang.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1469\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Denver Breda<\/strong> is \u2019n onverskrokke taal- en kultuuraktivis asook skrywer. Hy beywer hom vir die herlewing van die Khoesantale asook vir die voortbestaan van Afrikaans in sy verskillende dialekte. Breda het reeds verskeie werke gepubliseer, onder meer <em>Stories wat kort is<\/em> en sy dramaproduksie <em>Rokkie<\/em>.\r\n\r\nKlik op <a href=\"http:\/\/www.jgf.org.za\">www.jgf.org.za<\/a> om meer uit te vind oor die projekte van die Jakes Gerwel Stigting of stuur \u2019n e-pos na Theo Kemp, die uitvoerende direkteur, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":1470,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"<strong>The Jakes Gerwel Foundation welcomes, for the first time, authors hailing from outside South Africa\u2019s borders at Paulet House in Somerset East. These award-winning international authors, Miriam van Hee and Rachida Lamrabet, will share the house with two South Africans, the upcoming author Chase Rhys and the playwright and language activist Denver Breda.<\/strong>\r\n\r\nJakes Gerwel obtained his doctoral degree in literature and philosophy at the Vrije Universiteit Brussel in Belgium. It\u2019s within this context that the Jakes Gerwel Foundation teams up with Passa Porta, an international house of literature in Brussels. This partnership entails extending an annual invitation to Flemish authors to apply for a writer's residency for a period of three weeks in South Africa. Moreover, the Foundation then invites South African authors to join up with the Flemish writers in Paulet House during the same period. In this way the Foundation wants to bring authors from different backgrounds together and facilitate the cross-pollination of ideas and the enhancement of literature \u2013 here and elsewhere. It\u2019s the first time that a house of literature in Belgium and a South African organisation enter into such a partnership.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1466\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Miriam Van Hee<\/strong> made her debut in 1978 with her collection of poems <em>Het karige maal<\/em> for which she also received the Literature Prize of the Province East-Flanders. Her poetry has already been translated into ten other languages and her tenth collection was awarded the Ultima Award for Literature.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1467\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Rachida Lamrabet<\/strong> is a Flemish writer of Moroccan origin. Until recently she worked at the Centre for Equal Opportunities and Opposition to Racism, but now writes full time. Her first novel <em>Vrouwland<\/em> was published in 2007 and received the Flemish Debut Prize.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1468\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Chase Rhys<\/strong> won the inaugural Adam and Rosalie Small Prize with his play <em>Kinnes<\/em>. This piece portrays the lives of a group of young people on the Cape Flats. Rhys has been nominated for various literary prizes for his adaptation of this piece into a short novel.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1469\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Denver Breda<\/strong> is an unwavering language and cultural activist as well as writer. He lobbies for the rebirth of the Khoesan languages and the continuation of Afrikaans in its various dialects. Breda has already published several works, such as <em>Stories wat kort is<\/em> and his play <em>Rokkie<\/em>.\r\n\r\nClick on <a href=\"http:\/\/www.jgf.org.za\">www.jgf.org.za<\/a> to find out more about the projects of the Jakes Gerwel Foundation or write an email to Theo Kemp, the executive director, at <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.","_en_post_name":"flemish-authors-come-to-write-in-south-africa","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Flemish authors come to write in South Africa","_af_post_content":"<strong>Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers, Miriam van Hee en Rachida Lamrabet, sal die huis deel met twee Suid-Afrikaners, die opkomende skrywer Chase Rhys en die dramaturg en taalaktivis Denver Breda.<\/strong>\r\n\r\nJakes Gerwel het destyds sy doktorsgraad in literatuur en filosofie aan die Vrije Universiteit Brussel in Belgi\u00eb voltooi. Dit is binne hierdie konteks dat die Jakes Gerwel Stigting hande neem met Passa Porta, \u2019n internasionale literatuurhuis in Brussel. Hierdie gesamentlike projek behels \u2019n jaarlikse uitnodiging aan Vlaamse skrywers om aansoek te doen vir \u2019n skrywersresidensie van drie weke in Suid-Afrika. Meer nog, die Stigting nooi dan ook Suid-Afrikaanse skrywers uit om hulle gedurende dieselfde tydperk by die Vlaamse skrywers in Paulet Huis aan te sluit. Sodoende wil die Stigting skrywers van verskillende agtergronde bymekaar uitbring om kruisbestuiwing van idees en die verruiming van letterkunde \u2013 hier en elders \u2013 teweeg te bring. Dit is die eerste keer dat daar so \u2019n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen \u2019n literatuurhuis in Belgi\u00eb en \u2019n Suid-Afrikaanse organisasie.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1466\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/MiriamvanHee300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Miriam Van Hee<\/strong> het in 1978 met haar bundel <em>Het karige maal<\/em> gedebuteer waarvoor sy dan ook die Letterkundeprys van die Provinsie van Oos-Vlaandere gewen het. Haar po\u00ebsie is reeds in tien ander tale vertaal en haar tiende bundel is in 2017 bekroon met die Ultimaprys vir Letterkunde.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1467\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/rachidalamrabet300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Rachida Lamrabet<\/strong> is \u2019n Vlaamse skrywer van Marokkaanse afkoms. Sy het tot onlangs nog as prokureur vir die Sentrum vir Gelyke Geleenthede en Teenstand teen Rassisme gepraktiseer, maar skryf nou voltyds. Haar eerste roman <em>Vrouwland<\/em> is in 2007 gepubliseer en bekroon met die Vlaamse Debuutprys.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1468\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/ChaseRhys300x300.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Chase Rhys<\/strong> het met sy toneelstuk <em>Kinnes<\/em> die heel eerste skrywer geword om die Adam en Rosalie Small-prys te ontvang. Hierdie stuk handel oor die lewens van \u2019n groep jongmense op die Kaapse Vlakte en dit is ook deur Rhys tot novelle verwerk. Hiervoor het hy verskeie liter\u00eare nominasies ontvang.\r\n\r\n<img class=\"alignnone size-full wp-image-1469\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/DenverBreda.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"300\" \/>\r\n\r\n<strong>Denver Breda<\/strong> is \u2019n onverskrokke taal- en kultuuraktivis asook skrywer. Hy beywer hom vir die herlewing van die Khoesantale asook vir die voortbestaan van Afrikaans in sy verskillende dialekte. Breda het reeds verskeie werke gepubliseer, onder meer <em>Stories wat kort is<\/em> en sy dramaproduksie <em>Rokkie<\/em>.\r\n\r\nKlik op <a href=\"http:\/\/www.jgf.org.za\">www.jgf.org.za<\/a> om meer uit te vind oor die projekte van die Jakes Gerwel Stigting of stuur \u2019n e-pos na Theo Kemp, die uitvoerende direkteur, by <a href=\"mailto:theo@jgf.org.za\">theo@jgf.org.za<\/a>.","_af_post_name":"vlaamse-skrywers-kom-in-suid-afrika-skryf","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-1465","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1465","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1465"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1465\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1472,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1465\/revisions\/1472"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1470"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1465"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1465"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1465"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}