{"id":10714,"date":"2023-08-28T09:16:29","date_gmt":"2023-08-28T07:16:29","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?p=10714"},"modified":"2023-08-28T09:31:09","modified_gmt":"2023-08-28T07:31:09","slug":"vyf-ontluikende-draaiboekskrywers-is-gekies-vir-die-splinternuwe-jakes-gerwel-stigting-m-net-kanale-mentorskapprogram","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/vyf-ontluikende-draaiboekskrywers-is-gekies-vir-die-splinternuwe-jakes-gerwel-stigting-m-net-kanale-mentorskapprogram\/","title":{"rendered":"Vyf ontluikende draaiboekskrywers is gekies vir die splinternuwe Jakes Gerwel Stigting\/M-Net kanale mentorskapprogram","raw":"Vyf ontluikende draaiboekskrywers is gekies vir die splinternuwe Jakes Gerwel Stigting\/M-Net kanale mentorskapprogram"},"content":{"rendered":"<p>Die Jakes Gerwel Stigting en M-Net kondig met trots die name aan van die vyf suksesvolle kandidate \u2013 wat uit \u2019n rekordgetal van 127 aansoeke gekies is \u2013 vir hul eerste mentorskapprogram vir die skryf van televisiedraaiboeke: Ni\u00ebl Coetzee, Gita Fourie, Ross Jantjies, Sindisa Masiza en Palesa Shongwe.<\/p>\n<p>Die kandidate sal in September vertrek na Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vir die intensiewe, twee weke lange mentorskapprogram onder leiding van die befaamde televisieskrywer en aktrise Tina Kruger. \u2019n Bonus is dat die program opgevolg word deur internskappe vir elk van die kandidate by een van M-Net se kanale, afhangende van hul individuele vaardighede.<\/p>\n<p>Die suksesvolle kandidate het hul opgewondenheid oor die nuwe inisiatief uitgespreek en gesels oor hul toekomsplanne:<\/p>\n<p>\u201cEk voel ongelooflik dankbaar en gese\u00ebnd om gekies te wees om deel te h\u00ea aan die JGS\/M-Net mentorskapprogram,\u201d s\u00ea Sindisa Masiza. \u201cEk weet die program gaan my blootstel aan professionele mense in die bedryf wat baie kennis het om oor te dra. En my medeskrywers op die program sal sekerlik vars perspektiewe en idees h\u00ea. Ek sien daarna uit om na hulle te luister en van hulle te leer.\u201d<\/p>\n<p>Tydens die program sal Masiza werk aan sy reeks <em>Plastic<\/em> waarin hy eksperimenteer met \u2019n kombinasie van verskillende narratiewe metodes in sy verhaal van \u2019n jong vrou wat probeer om haar onskuld aan \u2019n misdaad te bewys. Hy werk ook as medeskrywer aan \u2019n teks genaamd <em>Kruisfontein<\/em>. \u201cDie projek sal in die Oos-Kaap verfilm word as \u2019n onafhanklike speelprent,\u201d s\u00ea Masiza.<\/p>\n<p>Ni\u00ebl Coetzee vertel dat dit onwerklik gevoel het toe hy die e-pos van Theo Kemp, die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, lees dat hy gekies is: \u201cEk het net vir ure daar gesit en deur die woorde gegaan om 100% seker te wees ek het dit nie verkeerd gelees nie.\u201d Die uitkoms van die voorlegging van sy teks \u2013 wat amper \u2019n jaar lank op sy rekenaar was en wat niemand nog voorheen gelees het nie \u2013 is \u2019n \u201cware se\u00ebn\u201d. Coetzee hoop om \u201cdie interne werking van die televisiew\u00eareld se ekosisteem beter te verstaan, hoe almal van junior skrywer tot hoofskrywer, asook al die ander rolle, bydra tot \u2019n vertoning.\u201d He is gretig om aan die gang te kom met \u201cdie skep van interessante storie-momente wat enige gehoor vasgenael sal hou vir 30 tot 45 minute elke week of wat sal maak dat hulle hul daaraan vergryp sodra dit vrygestel word op Showmax.\u201d<\/p>\n<p><strong><u>Meer oor die draaiboekskrywers vir 2023: <\/u><\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-10718 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Ni\u00ebl Coetzee<\/strong><\/p>\n<p>Ni\u00ebl Coetzee woon in Parys in die Vrystaat. Hy het sy BA-graad in kommunikasiekunde by die Noordwes-universiteit behaal. \u2019n Hoogtepunt van sy studies was om \u2019n dokument\u00ear te maak as deel van sy kursusverpligtinge. Hy werk as \u2019n onafhanklike skepper van televisieprogramme en het \u2019n sterk wil om \u2019n suksesvolle draaiboekskrywer vir televisie te word.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-10716 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Gita Fourie<\/strong><\/p>\n<p>Gita Fourie kom van Hopefield af. Sy het haar BA in dramakunde aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Haar toneelstukke is suksesvol by verskeie teaterfeeste opgevoer. Sy het \u2019n Kanna-toekenning vir beste opkomende kunstenaar verwerf by hierdie jaar se KKNK en is vir \u2019n Fi\u00ebsta-toekenning in dieselfde kategorie genomineer.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-10719 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Ross Jantjies <\/strong><\/p>\n<p>Ross Jantjies is van Kaapstad en het sy kreatiewe mediastudies aan die SAE-instituut in Woodstock voltooi. Hy vryskut as video-redigeerder en fokus veral op animasies vir stromingsplatforms soos Disney+, Netflix en Showmax. Sy diepste passie l\u00ea in skryf en hy is vasberade om in die televisie- en filmbedryf in te kom as skrywer van sy eie draaiboeke.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-10715 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Sindisa Masiza<\/strong><\/p>\n<p>Sindisa Masiza is gebore en geto\u00eb in Oos-Londen. Hy het vroe\u00ebr hierdie jaar sy filmstudies by AFDA in Port Elizabeth voltooi en vryskut tans as kopieskrywer. Hy sien uit na die Jakes Gerwel Stigting\/M-Net program wat hom sal help om sy droom te bewaarheid om stories te skryf en saam met die talentvolste mense in die televisiebedryf te werk.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-10717 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" srcset=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280.png 280w, https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280-200x200.png 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 280px) 100vw, 280px\" \/><\/p>\n<p><strong>Palesa Shongwe<\/strong><\/p>\n<p>Palesa Shongwe kom van Soweto. Sy is ge\u00efnteresseerd in narratiewe met \u2019n feministiese perspektief en \u2019n dekoloniale aanslag. Haar kortfilm <em>Atrophy <\/em>het die Ekumeniese Jurie-prys by die Oberhausen Kortfilmfees in 2011 behaal. <em>uNomalanga and the Witch<\/em> is aangewys as die beste kortfilm by die Durbanse Internasionale Filmfees in 2015 en dit het die Baobab Kortfilmprys in 2016 gewen. Nadat sy vir \u2019n tyd by Wits-universiteit klas gegee het, maak sy nou weer onafhanklik films.<\/p>\n","protected":false,"raw":"Die Jakes Gerwel Stigting en M-Net kondig met trots die name aan van die vyf suksesvolle kandidate \u2013 wat uit \u2019n rekordgetal van 127 aansoeke gekies is \u2013 vir hul eerste mentorskapprogram vir die skryf van televisiedraaiboeke: Ni\u00ebl Coetzee, Gita Fourie, Ross Jantjies, Sindisa Masiza en Palesa Shongwe.\r\n\r\nDie kandidate sal in September vertrek na Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vir die intensiewe, twee weke lange mentorskapprogram onder leiding van die befaamde televisieskrywer en aktrise Tina Kruger. \u2019n Bonus is dat die program opgevolg word deur internskappe vir elk van die kandidate by een van M-Net se kanale, afhangende van hul individuele vaardighede.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate het hul opgewondenheid oor die nuwe inisiatief uitgespreek en gesels oor hul toekomsplanne:\r\n\r\n\u201cEk voel ongelooflik dankbaar en gese\u00ebnd om gekies te wees om deel te h\u00ea aan die JGS\/M-Net mentorskapprogram,\u201d s\u00ea Sindisa Masiza. \u201cEk weet die program gaan my blootstel aan professionele mense in die bedryf wat baie kennis het om oor te dra. En my medeskrywers op die program sal sekerlik vars perspektiewe en idees h\u00ea. Ek sien daarna uit om na hulle te luister en van hulle te leer.\u201d\r\n\r\nTydens die program sal Masiza werk aan sy reeks <em>Plastic<\/em> waarin hy eksperimenteer met \u2019n kombinasie van verskillende narratiewe metodes in sy verhaal van \u2019n jong vrou wat probeer om haar onskuld aan \u2019n misdaad te bewys. Hy werk ook as medeskrywer aan \u2019n teks genaamd <em>Kruisfontein<\/em>. \u201cDie projek sal in die Oos-Kaap verfilm word as \u2019n onafhanklike speelprent,\u201d s\u00ea Masiza.\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee vertel dat dit onwerklik gevoel het toe hy die e-pos van Theo Kemp, die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, lees dat hy gekies is: \u201cEk het net vir ure daar gesit en deur die woorde gegaan om 100% seker te wees ek het dit nie verkeerd gelees nie.\u201d Die uitkoms van die voorlegging van sy teks \u2013 wat amper \u2019n jaar lank op sy rekenaar was en wat niemand nog voorheen gelees het nie \u2013 is \u2019n \u201cware se\u00ebn\u201d. Coetzee hoop om \u201cdie interne werking van die televisiew\u00eareld se ekosisteem beter te verstaan, hoe almal van junior skrywer tot hoofskrywer, asook al die ander rolle, bydra tot \u2019n vertoning.\u201d He is gretig om aan die gang te kom met \u201cdie skep van interessante storie-momente wat enige gehoor vasgenael sal hou vir 30 tot 45 minute elke week of wat sal maak dat hulle hul daaraan vergryp sodra dit vrygestel word op Showmax.\u201d\r\n\r\n<strong><u>Meer oor die draaiboekskrywers vir 2023: <\/u><\/strong>\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10718 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ni\u00ebl Coetzee<\/strong>\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee woon in Parys in die Vrystaat. Hy het sy BA-graad in kommunikasiekunde by die Noordwes-universiteit behaal. \u2019n Hoogtepunt van sy studies was om \u2019n dokument\u00ear te maak as deel van sy kursusverpligtinge. Hy werk as \u2019n onafhanklike skepper van televisieprogramme en het \u2019n sterk wil om \u2019n suksesvolle draaiboekskrywer vir televisie te word.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10716 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gita Fourie<\/strong>\r\n\r\nGita Fourie kom van Hopefield af. Sy het haar BA in dramakunde aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Haar toneelstukke is suksesvol by verskeie teaterfeeste opgevoer. Sy het \u2019n Kanna-toekenning vir beste opkomende kunstenaar verwerf by hierdie jaar se KKNK en is vir \u2019n Fi\u00ebsta-toekenning in dieselfde kategorie genomineer.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10719 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ross Jantjies <\/strong>\r\n\r\nRoss Jantjies is van Kaapstad en het sy kreatiewe mediastudies aan die SAE-instituut in Woodstock voltooi. Hy vryskut as video-redigeerder en fokus veral op animasies vir stromingsplatforms soos Disney+, Netflix en Showmax. Sy diepste passie l\u00ea in skryf en hy is vasberade om in die televisie- en filmbedryf in te kom as skrywer van sy eie draaiboeke.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10715 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Sindisa Masiza<\/strong>\r\n\r\nSindisa Masiza is gebore en geto\u00eb in Oos-Londen. Hy het vroe\u00ebr hierdie jaar sy filmstudies by AFDA in Port Elizabeth voltooi en vryskut tans as kopieskrywer. Hy sien uit na die Jakes Gerwel Stigting\/M-Net program wat hom sal help om sy droom te bewaarheid om stories te skryf en saam met die talentvolste mense in die televisiebedryf te werk.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10717 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Palesa Shongwe<\/strong>\r\n\r\nPalesa Shongwe kom van Soweto. Sy is ge\u00efnteresseerd in narratiewe met \u2019n feministiese perspektief en \u2019n dekoloniale aanslag. Haar kortfilm <em>Atrophy <\/em>het die Ekumeniese Jurie-prys by die Oberhausen Kortfilmfees in 2011 behaal. <em>uNomalanga and the Witch<\/em> is aangewys as die beste kortfilm by die Durbanse Internasionale Filmfees in 2015 en dit het die Baobab Kortfilmprys in 2016 gewen. Nadat sy vir \u2019n tyd by Wits-universiteit klas gegee het, maak sy nou weer onafhanklik films."},"excerpt":{"rendered":"","protected":false,"raw":""},"author":2,"featured_media":10726,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_en_post_content":"The Jakes Gerwel Foundation and M-Net proudly announce the names of the five successful candidates chosen from a record number of 127 applications for their very first television scriptwriting mentorship programme: Ni\u00ebl Coetzee, Gita Fourie, Ross Jantjies, Sindisa Masiza and Palesa Shongwe.\r\n\r\nThe candidates will be heading off to Paulet House, the writers\u2019 house of the Jakes Gerwel Foundation in Somerset East in the Eastern Cape in September for the intensive, two-week screenwriting mentorship programme under the guidance of acclaimed television writer and actress Tina Kruger. As a bonus, the programme is followed by internships for each candidate at one of M-Net\u2019s channels, depending on their individual skills set.\r\n\r\nThe successful candidates have expressed their excitement about this new initiative and talked about their plans for the future:\r\n\r\n\u2018I feel incredibly grateful and blessed about being selected to be part of the JGF\/M-Net mentorship programme,\u2019 says Sindisa Masiza. \u2018I know this programme is going to expose me to industry professionals with a lot of knowledge to share. And my fellow writers on the programme are sure to have fresh perspectives and ideas. I am eager to listen to them and learn from them.\u2019\r\n\r\nDuring the programme, Masiza will work on his series <em>Plastic<\/em> in which he experiments with combining various narrative tools to tell the story of a young woman trying to exonerate herself from a crime. He is also cowriting a script titled <em>Kruisfontein<\/em>. \u2018The project will be shot as an independent feature film in the Eastern Cape,\u2019 says Masiza.\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee says it felt unreal when he read the email from Theo Kemp, the executive director of the Jakes Gerwel Foundation, announcing his selection: \u2018I just sat there for hours combing through the words to make 100% sure I had not misread it.\u2019 The outcome of submitting his script, that was on his computer for almost a year and that no one else has read before, is a \u2018true blessing\u2019. Coetzee hopes to get \u2018a better understanding of the inner workings of the television ecosystem, how everyone from junior writer to head writer, including all the other roles, contributes to a show.\u2019 He is eager to get on with \u2018creating interesting story beats that would keep any audience captive for 30 to 45 minutes each week or make them binge on it when released on Showmax.\u2019\r\n\r\n<strong><u>More about the 2023 television screenwriters: <\/u><\/strong>\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10718 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ni\u00ebl Coetzee<\/strong>\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee lives in Parys in the Free State. He obtained his BA degree in communication studies at the North-West University. A highlight of his studies was making a documentary as part of his course requirements. He works as an independent television programme creator and has a strong will to be a successful scriptwriter for television.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10716 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gita Fourie<\/strong>\r\n\r\nGita Fourie hails from Hopefield. She obtained her BA in drama studies at Stellenbosch University. Her plays have been performed successfully at various theatre festivals. She was awarded a Kanna for best upcoming artist at this year\u2019s KKNK and was also nominated for a Fi\u00ebsta award in the same category.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10719 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ross Jantjies <\/strong>\r\n\r\nRoss Jantjies is from Cape Town and completed creative media studies at the SAE Institute in Woodstock. He is a freelance video editor, focusing mainly on animations for streaming platforms such as Disney+, Netflix and Showmax. His deepest passion lies in writing and he is determined to break into the television and film industry as a writer of his own screen plays.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10715 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Sindisa Masiza<\/strong>\r\n\r\nSindisa Masiza was born and bred in East London. He completed his film studies at AFDA in Port Elizabeth earlier this year. and is currently working as a freelance copywriter. He is looking forward to the Jakes Gerwel Foundation\/M-Net programme that will help him realise his dream to write stories and collaborate with the most talented people in the television industry.\r\n\r\n<strong> <img class=\"size-full wp-image-10717 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/><\/strong>\r\n\r\n<strong>Palesa Shongwe<\/strong>\r\n\r\nPalesa Shongwe is from Soweto. She is interested in narratives with a feminist perspective and a decolonial approach. Her short film <em>Atrophy <\/em>won the Ecumenical Jury Prize at the Oberhausen Short Film Festival in 2011. <em>uNomalanga and the Witch<\/em> was named best short film at the 2015 Durban International Film Festival and won the Baobab Short Film Prize in 2016. After lecturing at Wits University for some time she has returned to independent filmmaking.","_en_post_name":"five-budding-screenwriters-have-been-chosen-for-the-brand-new-jakes-gerwel-foundation-m-net-channels-mentorship-programme","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"Five budding screenwriters have been chosen for the brand-new Jakes Gerwel Foundation\/M-Net channels mentorship programme","_af_post_content":"Die Jakes Gerwel Stigting en M-Net kondig met trots die name aan van die vyf suksesvolle kandidate \u2013 wat uit \u2019n rekordgetal van 127 aansoeke gekies is \u2013 vir hul eerste mentorskapprogram vir die skryf van televisiedraaiboeke: Ni\u00ebl Coetzee, Gita Fourie, Ross Jantjies, Sindisa Masiza en Palesa Shongwe.\r\n\r\nDie kandidate sal in September vertrek na Paulet Huis, die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vir die intensiewe, twee weke lange mentorskapprogram onder leiding van die befaamde televisieskrywer en aktrise Tina Kruger. \u2019n Bonus is dat die program opgevolg word deur internskappe vir elk van die kandidate by een van M-Net se kanale, afhangende van hul individuele vaardighede.\r\n\r\nDie suksesvolle kandidate het hul opgewondenheid oor die nuwe inisiatief uitgespreek en gesels oor hul toekomsplanne:\r\n\r\n\u201cEk voel ongelooflik dankbaar en gese\u00ebnd om gekies te wees om deel te h\u00ea aan die JGS\/M-Net mentorskapprogram,\u201d s\u00ea Sindisa Masiza. \u201cEk weet die program gaan my blootstel aan professionele mense in die bedryf wat baie kennis het om oor te dra. En my medeskrywers op die program sal sekerlik vars perspektiewe en idees h\u00ea. Ek sien daarna uit om na hulle te luister en van hulle te leer.\u201d\r\n\r\nTydens die program sal Masiza werk aan sy reeks <em>Plastic<\/em> waarin hy eksperimenteer met \u2019n kombinasie van verskillende narratiewe metodes in sy verhaal van \u2019n jong vrou wat probeer om haar onskuld aan \u2019n misdaad te bewys. Hy werk ook as medeskrywer aan \u2019n teks genaamd <em>Kruisfontein<\/em>. \u201cDie projek sal in die Oos-Kaap verfilm word as \u2019n onafhanklike speelprent,\u201d s\u00ea Masiza.\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee vertel dat dit onwerklik gevoel het toe hy die e-pos van Theo Kemp, die uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting, lees dat hy gekies is: \u201cEk het net vir ure daar gesit en deur die woorde gegaan om 100% seker te wees ek het dit nie verkeerd gelees nie.\u201d Die uitkoms van die voorlegging van sy teks \u2013 wat amper \u2019n jaar lank op sy rekenaar was en wat niemand nog voorheen gelees het nie \u2013 is \u2019n \u201cware se\u00ebn\u201d. Coetzee hoop om \u201cdie interne werking van die televisiew\u00eareld se ekosisteem beter te verstaan, hoe almal van junior skrywer tot hoofskrywer, asook al die ander rolle, bydra tot \u2019n vertoning.\u201d He is gretig om aan die gang te kom met \u201cdie skep van interessante storie-momente wat enige gehoor vasgenael sal hou vir 30 tot 45 minute elke week of wat sal maak dat hulle hul daaraan vergryp sodra dit vrygestel word op Showmax.\u201d\r\n\r\n<strong><u>Meer oor die draaiboekskrywers vir 2023: <\/u><\/strong>\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10718 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/nielcoetzee280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ni\u00ebl Coetzee<\/strong>\r\n\r\nNi\u00ebl Coetzee woon in Parys in die Vrystaat. Hy het sy BA-graad in kommunikasiekunde by die Noordwes-universiteit behaal. \u2019n Hoogtepunt van sy studies was om \u2019n dokument\u00ear te maak as deel van sy kursusverpligtinge. Hy werk as \u2019n onafhanklike skepper van televisieprogramme en het \u2019n sterk wil om \u2019n suksesvolle draaiboekskrywer vir televisie te word.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10716 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/GitaFourie280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Gita Fourie<\/strong>\r\n\r\nGita Fourie kom van Hopefield af. Sy het haar BA in dramakunde aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Haar toneelstukke is suksesvol by verskeie teaterfeeste opgevoer. Sy het \u2019n Kanna-toekenning vir beste opkomende kunstenaar verwerf by hierdie jaar se KKNK en is vir \u2019n Fi\u00ebsta-toekenning in dieselfde kategorie genomineer.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10719 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/rossjantjies280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Ross Jantjies <\/strong>\r\n\r\nRoss Jantjies is van Kaapstad en het sy kreatiewe mediastudies aan die SAE-instituut in Woodstock voltooi. Hy vryskut as video-redigeerder en fokus veral op animasies vir stromingsplatforms soos Disney+, Netflix en Showmax. Sy diepste passie l\u00ea in skryf en hy is vasberade om in die televisie- en filmbedryf in te kom as skrywer van sy eie draaiboeke.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10715 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/SindisaMasiza280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Sindisa Masiza<\/strong>\r\n\r\nSindisa Masiza is gebore en geto\u00eb in Oos-Londen. Hy het vroe\u00ebr hierdie jaar sy filmstudies by AFDA in Port Elizabeth voltooi en vryskut tans as kopieskrywer. Hy sien uit na die Jakes Gerwel Stigting\/M-Net program wat hom sal help om sy droom te bewaarheid om stories te skryf en saam met die talentvolste mense in die televisiebedryf te werk.\r\n\r\n<img class=\"size-full wp-image-10717 alignnone\" src=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/08\/PalesaShongwe280.png\" alt=\"\" width=\"280\" height=\"280\" \/>\r\n\r\n<strong>Palesa Shongwe<\/strong>\r\n\r\nPalesa Shongwe kom van Soweto. Sy is ge\u00efnteresseerd in narratiewe met \u2019n feministiese perspektief en \u2019n dekoloniale aanslag. Haar kortfilm <em>Atrophy <\/em>het die Ekumeniese Jurie-prys by die Oberhausen Kortfilmfees in 2011 behaal. <em>uNomalanga and the Witch<\/em> is aangewys as die beste kortfilm by die Durbanse Internasionale Filmfees in 2015 en dit het die Baobab Kortfilmprys in 2016 gewen. Nadat sy vir \u2019n tyd by Wits-universiteit klas gegee het, maak sy nou weer onafhanklik films.","_af_post_name":"vyf-ontluikende-draaiboekskrywers-is-gekies-vir-die-splinternuwe-jakes-gerwel-stigting-m-net-kanale-mentorskapprogram","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"Vyf ontluikende draaiboekskrywers is gekies vir die splinternuwe Jakes Gerwel Stigting\/M-Net kanale mentorskapprogram","edit_language":"af","_price":"","_stock":"","_tribe_ticket_header":"","_tribe_default_ticket_provider":"","_ticket_start_date":"","_ticket_end_date":"","_tribe_ticket_show_description":"","_tribe_ticket_show_not_going":false,"_tribe_ticket_use_global_stock":"","_tribe_ticket_global_stock_level":"","_global_stock_mode":"","_global_stock_cap":"","_tribe_rsvp_for_event":"","_tribe_ticket_going_count":"","_tribe_ticket_not_going_count":"","_tribe_tickets_list":"[]","_tribe_ticket_has_attendee_info_fields":false,"footnotes":""},"categories":[2],"tags":[],"class_list":{"0":"post-10714","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","5":"has-post-thumbnail","7":"category-news-photos","8":"czr-hentry"},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10714","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=10714"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10714\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":10725,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/10714\/revisions\/10725"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/10726"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=10714"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=10714"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=10714"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}