Skrywershuis in Somerset-Oos

Jakes Gerwel se geliefde historiese huis langs die Bosberge in die skilderagtige Somerset-Oos – sowat 200 km noord van Port Elizabeth in die Oos-Kaap – aan die Stigting geskenk het. Hierdie eiendom wat vanjaar gerestoureer geword, sal in die toekoms as skrywershuis benut word.